| 
  
   
    |   
    
     
      | 
       
        | Die mooiste, mooiste maand!Dit
        is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand.
 Dan is die dag so helder, so groen is elke aand,
 So blou en sonder wolke, die hemel heerlik bo,
 met
        boeke op jul skote, en sterre in jul oë!
 |  |  |      
    
     
      | 
       
        | Vir die kleinspan!Ons
        het twee lieflike prenteboeke vir die klein lesertjies dié maand.
 Die opvolg van Bianca Flanders se wegholtreffer, Prinses Pampoenpit, beloof om weereens
        baie kinderharte te steel. In Pampoenpit se groen gevoel moet liewe
        Pampoenpit leer hoe om jaloesie te hanteer, maar dis g’n maklike taak
        nie. Gelukkig is haar ouma byderhand met goeie raad: Vind jou omgee,
        wanneer jy ‘n groen gevoel kry! Zinelda McDonald is
 verantwoordelik vir die pragtige illustrasies.
 
 Koop nou Prinses
        Pampoenpit (en ook die Engelse weergawe, Pumpkin finds her queen ) teen 15%-afslag!
 |  |  |    
    
     
      |  | 
       
        | Nog
        ‘n illustreerder wie se prentjies jou kind gaan betower, is Shanay Olivier se wonderlike werk
        in Wendy Maartens se Donkie se lang pad dorp toe. Hierdie vrolike
        bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale met waardevolle lewenswyshede
        wat vir kinders wys hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan
        word. |  |  |    
    
     
      | 
       
        | Wen ook 'n oorspronlike
        waterverfillustrasie van Shanay Olivier! Die illustrasie is ingesluit in Wendy Maartens se Donkie se langpad dorp toe, wat ook deel
        uitmaak van die prys. Onthou om ons Facebook- en Instagram-bladsye dop te hou.Ons
        gunstelingolifant praat nou selfs méér tale!
 Tippie die olifant gaan van krag-tot-krag. Ons is baie opgewonde oor
        die Vlak R-/ Level
        R-boekstelle wat die maand verskyn! Maar dis nie al
        nie, ons is besig om die leesreeks uit te brei en die eerste boekpakke
        in isiXhosa en
        isiZoeloe is ook nou op die rak. Vir meer
        inligting oor die nuwe boeke, gaan loer gerus na die katalogus. Vir
        grootmaatbestellings of navrae oor die Tippie-mascot, kontak asseblief
        vir Helene (hdekock@penguinrandomhouse.co.za) of Hannes (hbarnard@penguinrandomhouse.co.za).
.png?v=1632995575187)
 |  |  |      
    
     
      | 
       
        | Vir die laerskoolleerdersEwald Eloff is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy
        ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê! Doodskreet van die dino’s is die vierde boek
        in hierdie aksiebelaaide reeks, waarvan daar al meer as 10 000 kopieë
        verkoop het. Lesertjies van so 9+ sal hierdie boeke ongelooflik baie
        geniet!
 Die eerste drie boeke in die reeks, Operasie Sabotasie, Nag van grille en Onheil op Skedelbaai, kan nou teen
        15%-afslag op ons webwerf gekoop word.
 |  |  |      
    
     
      | 
       
        | En as jy bietjie ouer is …Hannes Barnard se Wolk, wat in 2020 verskyn het, is onlangs
        vir ‘n kykNET-Rapportprys in die fliekafdeling benoem. Dit vertel die
        verhaal van twee vriende, Rufus en Xandr, se heel laaste hoera voor
        Rufus en haar gesin emigreer. Maar, dinge verloop nie heeltemal soos
        wat hulle dit beplan het nie … Daar’s ‘n grot, ‘n hond genaamd Flip, ‘n
        boef en ‘n lewensbedreigende wolk.
 Die tweede boek in die trilogie, Roet, hervat die storie waar dit laas
        geëindig het, maar die slag moet jy jou sitplekgordel styf vasmaak,
        want hierdie roadtrip
        is ‘n helse avontuur! #disingewikkeld
 Maak ook seker jy kyk uit vir die Roet-kompetisie wat later in die maand op ons Facebook- en Instagram-bladsye
        geloods word. Jy kan 'n kopie van Hannes Barnard se Roet, Wolk en Halley se Komeet én R600 se sjokolade wen!
 |  |  |        
    
     
      |  | 
       
        | Peppa Pig: Peppa’s Underwater Friends
 Peppa and George love mermaids and narwhals. With underwater gardens to
        visit, sea monsters to spot and reef races to take part in, this sticker
        activity book will keep Peppa's biggest fans busy.
 
 Includes lots of fun stickers for little hands.
 |  |  |      
    
     
      | 
       
        | Matt & Mia's
        Adventures: Matt and Mia Help Eddy
Matt and Mia’s Adventures were written to encourage children to develop
        a love for reading. The books contain fun stories that focus on early
        literary skills, such as counting and identifying shapes and colours.
 |  |  |  |      
    
     
      |  | 
       
        | Diary of a Wimpy Kid 16: Big ShotIn Big Shot, book
        16 of the Diary of
        a Wimpy Kid series from #1 international bestselling author
        Jeff Kinney, Greg Heffley and sports just don’t mix.
 
 This book will be available 26 October 2021!
 |  |  |      
    
     
      | 
       
        | The Unexpected Tale of Bastien Bonlivre
 The open door felt like an invitation, or a trap. Bastien wasn't sure
        which, but with no other choice, he stepped inside...and hoped he'd
        make it out again alive.
 |  |  |  |      
    
     
      |  | 
       
        | The Upper World
 If you had the chance to change your future, would you take it?
 
 Prepare to stop time with this extraordinary debut about two teenagers
        bound by fate and time, with the scope of a Christopher Nolan epic.
 |  |  |      
    
     
      | 
       
        | Noughts & Crosses 06: Endgame
 'The cliffhanger ending will leave fans desperately awaiting the next
        installment' Mail
        on Sunday, 'Must-Read
        Books of the year, 2019' on Crossfire. The
        powerful conclusion to iconic author Malorie Blackman's ground-breaking
        Noughts &
        Crosses - the series that taught a generation to think and
        act differently.
 |  |  |  |      
    
     
      |  | 
       
        | Take Me With You
        When You Go
 Ezra Ahern wakes up one day to find his older sister, Bea, gone.
        No note, no sign, nothing but an email address hidden somewhere only he
        would find it. Ezra never expected to be left behind with their abusive
        stepfather and their neglectful mother - how is he supposed to navigate
        life without Bea?
 |  |  |    |  | 
No comments:
Post a Comment