Thursday, October 21, 2021

VivA: Referaat

 



By die onlangse werkwinkel oor Afrikaans wat deur die universiteit in Zürich aangebied ishet prof Adri Breed aan deelnemers verduidelik watter rol VivA speel om digitale hulpbronne aan die taalgemeenskap beskikbaar te stel, en hoe die grammatikapyplyn bedryf word om betroubare inligting oor Afrikaans se grammatika aan al sy gebruikers op te teken.
 

 

 

 

Teksredaksieportaal se werkwinkels gaan in 2022
op die volgende datums plaasvind:

 

31 Januarie 2022
Bekendstelling aan die Afrikaanse woordelys en spelreëls

28 Februarie 2022
Redigeringswerkwinkel

28 Maart 2022
Vertalingswerkwinkel

25 April 2022
Bekendstelling aan die Afrikaanse woordelys en spelreëls

30 Mei 2022
Redigeringswerkwinkel

27 Junie 2022
Vertalingswerkwinkel

25 Julie 2022
Bekendstelling aan die Afrikaanse woordelys en spelreëls

29 Augustus 2022
Redigeringswerkwinkel

26 September 2022
Vertalingswerkwinkel

31 Oktober 2022
Bekendstelling aan die Afrikaanse woordelys en spelreëls

28 November 2022
Redigeringswerkwinkel
 

Twitter

Facebook

Website

LinkedIn

 

 

 

Ons e-posadres is:
navraag@viva-afrikaans.org






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
VivA · Cnr Surrey and Dover street · Randburg · Johannesburg, Gauteng 8000 · South Africa

No comments:

Post a Comment