|   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 872 22/10/2021  |  Krities Afrikaans
 |      
   
    | 
     
      | Die
      teenoorgestelde is net so waar Skrywer: Azille Coetzee
 Uitgewer: Human
      & Rousseau
 ISBN:
      9780798182355
 ’n
      Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n
      Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks,
      joga, vriendskap, lojaliteit en geheime. Deur die skrywer van In my vel. | 
 |  |      
   
    | 
 | "’n Soetsuurlemoen": ’n Memoir deur PJ
    Philander 
 PJ Philander
 Boeke en skrywers
 "Dag na dag het elke sitbank vir my ’n
    pynbank geword en toe het ek vir myself gevra: 'Wanneer en vir wie kom die
    sodanige verlossing wat die dood kamtig bring?'" Lees die kosbare
    memoir deur PJ Philander wat Steward van Wyk met LitNet gedeel het. |      
   
    | 
 | We can fix ourselves by Mosibudi Mangena: ’n resensie 
 Hein Willemse
 Resensies
 "Dit is die belewing van minderwaardigheid
    wat geïnternaliseer en van geslag tot geslag oorgedra is: dat jy minder is
    en nie ewewaarde het nie; dat jy minder in die lewe verdien; dat jou plek
    in die samelewing altyd 'n trappie laer is; dat hoe jy lyk, minder
    aantreklik as die norm is; dat jou lyf, jou voorkoms altyd te kort sal
    skiet." |      
   
    | 
 | Full particulars: Confessional fiction for a desolate
    age 
 David Attwell, Mphuthumi Ntabeni
 Books and writers
 In this episode of his monthly podcast David
    Attwell talks to Mphuthumi Ntabeni about his tour de force, The wanderers (2021).
    Ntabeni’s first novel, The
    broken river tent (2017) won the UJ Prize for debut fiction. |      
   
    | 
 | JC Steyn (1938–2021) 
 Erika Terblanche
 ATKV|LitNet-Skrywersalbum
 "Taalstryde wat in taalliefde bly vassteek,
    het geen kans op sukses nie. Die geslaagde taalbewegings is dié waarin die
    bevordering van die taal gekoppel word aan die bemagtiging en opheffing van
    die mense wat dit praat." |          
   
    | 
 | Tyd om te skaats deur Jacolet van den Berg, ’n lesersindruk
    
 Estelle Kruger
 Lesersindrukke
 "Hannah se kreatiewe taalgebruik deur middel
    van vars vergelykings en metafore in beskrywing van haar gedagtes en
    gevoelens kan die leser se verbeelding stimuleer om só opnuut bewus te raak
    van die kreatiewe krag van taal en hoe dit ’n ewewig skep en moralisering
    voorkom." |          
   
    | 
 | Persverklaring: Kursus vir leeskringe 
 LitNet
 Boeke en skrywers
 Die Universiteit Stellenbosch se Departement
    Afrikaans en Nederlands bied van 10 tot 12 November 2021 onder leiding van
    Louise Viljoen ’n kursus vir leeskringe aan met die oog daarop om hulle in
    staat te stel om Afrikaanse literatuur met insig te lees. Hier is nog
    inligting. |      
   
    | Op
    die redakteur se lessenaar |                  
   
    | 
 | Die oorlog op vroue 
 Bettina Wyngaard
 Rubrieke
 "Is dit die doel van die aanvalle? Om vroue
    hulle plek te leer en dit is: nie in beheer van enigiets nie? Om vroue te
    leer dat dit nie saak maak hoe intelligent of suksesvol hulle mag wees nie,
    hulle kan nog steeds gemaak word om te voel hoe magteloos hulle is?" |      
   
    | 
 | Die ANC-regering se totempaal-nasionalisme
    
 Frederik Rudolph van Dyk
 Menings
 "Onder media- en openbare meningsvormers was
    daar die skynbare konsensus dat kritiek op SEB- (Swart Ekonomiese
    Bemagtiging-) wette en dies meer ten minste grens aan reaksionêre rassisme,
    apartheidsnostalgie, wit meerderwaardigheidsin of iets dergeliks ...
    Niemand mog openlik mor daaroor nie ..." |          
   
    | 
 | Krygsgevangenes 
 Cornelia de Kock
 Menings
 "In BY
    van 3 Julie 2021 het die historikus Gustav Hendrich ’n uitstekende
    uiteensetting van die Duitse inval in die Sowjetunie, Junie 1941, gegee. In
    sy slotsom skryf hy onder andere: 'Die Duitsers is oorweldig en sommige is
    gevange geneem.' Dit is egter nie die einde van hierdie verhaal nie." |      
   
    | 
 | Die tragiese rillerkomedie duur voort 
 Reusedwerg
 SêNet-briewe
 "Soos in vorige skrywes ploeter die ploerte
    van die tragiese rillerkomedie ongesteurd voort. Die orgie van vergrype,
    wanbestuur en waansinnigheidswaansin gaan onverstoord aan soos die osse
    stap aan deur die stowwe ... Die kiem gee die hoofrolspelers die onbeperkte
    mag in pag om te doen wat hulle in die vorige 27 jaarlikse tonele aanhou
    doen het." |            
   
    | 
 | Red Sandra,
    op die Europese filmfees as Save
    Sandra 
 Izak de Vries
 Film
 "William en Olga Massart probeer natuurlik
    alles om hulle dogter te red en hoor van ’n middel wat in Denemarke
    ontwikkel word. Die medisyne is nog nie op die mark nie, so hulle probeer
    vir Sandra op een van die kliniese proewe kry, maar hulle slaag nie." |          
   
    | 
 | Kijken maakt gelukkig: Gawie Keysers intens persoonlijke visie op film
    
 Ingrid Glorie
 Cultuur
 "In Kijken
    maakt gelukkig. Hoe film ons leert om beter te leven combineert
    Gawie Keyser, filmcriticus van De
    Groene Amsterdammer, beschouwingen over film met verhalen uit
    zijn eigen leven. Zijn passie voor het medium begon in zijn jeugd met een
    kleine filmprojector in een kast in Durban, Zuid-Afrika. Later, in
    Nederland, zullen films hem en zijn gezin helpen om een traumatische
    gebeurtenis te verwerken." |      
   
    | 
 | Studio SASNEV | Die SAVN se kortfilmkompetisie
    
 Izak de Vries
 SASNEV
 "As deel van die sewende Week van Nederlands
    het die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) ’n
    kortfilmkompetisie uitgeroep. Die wenners is op Saterdag 9 Oktober 2021
    tydens ’n uitsending vanaf Studio SASNEV bekendgemaak." |      
   
    | 
 | Studio SASNEV | Hoe sien buitelandse diplomate
    Afrikaans? 
 Izak de Vries
 SASNEV
 "Afrikaanssprekendes skakel so maklik oor na
    Engels wanneer ons ’n vreemde aksent hoor, óf ons donder soms aan sonder om
    enige een in ag te neem. Gedurende die Week van Nederlands is moeite gedoen
    om die ooreenkomste én die verskille tussen Nederlands en Afrikaans te
    vier. Die diplomate het dit raakgesien. Mag daar in die toekoms nóg brûe
    gebou word." |      
   
    | 
 | Sanlam Cape Town Marathon | Wêreldklas in ’n tyd van
    COVID-19 
 Izak de Vries
 In het nieuws
 "Wat meer is, dié marathon word tans
    amptelik geëvalueer om moontlik deel te word van die Abbott World Marathon
    Majors. Sou ons daarin slaag, sal Kaapstad aansluit by slegs ses ander wat
    as wêreldklasmarathons gesien word, naamlik die Londen-marathon, New
    York-marathon, Boston-marathon, Chicago-marathon, Berlyn-marathon en die
    Tokio-marathon." |          
   
    | 
 | Nóg ’n hofsaak oor Afrikaans by Universiteit
    Stellenbosch 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die US ontken egter dat hulle afwyk van die
    2016-taalbeleid. Volgens die US bly hulle verbind tot Afrikaans as
    onderrig- en kommunikasiemedium in ’n inklusiewe, veeltalige konteks.
    Hulle sê dit is een van die min instellings vir hoër onderwys in ons
    veeltalige, diverse land wat hierdie benadering volg." |              
   
    | 
 | Kaapstad se treindienste op rand van totale
    ineenstorting 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "In ’n ondersoek wat onlangs bekend gemaak
    is, het die DA bevind dat byna 70% van Kapenaars in gebiede wat voorheen
    toegang tot passasierstreindienste gehad het, geen toegang meer daartoe het
    nie." |          
   
    | 
 | Vra die veearts | Honde in Suid-Afrika vs honde in
    Europa 
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Etienne skryf: "Ek sien so dikwels in
    daardie groot stede groot, depressiewe diere aan kort leibande op pad terug
    na hul huis, na ’n klein vloerspasie sonder son en grasperk waaroor hulle
    lang hale kan gee. Presenteer sulke honde met ánder siektes?" Lees Marianne
    se antwoord. |      
   
    | 
 | Vra die veearts: Dit lyk of iets in ons troetelhen se
    keel vassit 
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Madelaine van Heerden skryf: "Ons veearts
    het erken dat sy nie veel van hoenders af weet nie. Dit is bitter moeilik
    om te kyk of daar dalk iets in haar keel vassit. Daar is niks in haar keel
    wat ons kan sien nie. Sy eet en drink normaal, maar sluk die heeltyd."
    Lees Marianne se antwoord. |        
   
    | 
 | Dienslewering: Hoe lyk jou munisipaliteit?
    
 LitNet
 Leefstyl
 Op elke lamppaal beloof mense jou tans iets, maar
    hoe lyk jou munisipaliteit werklik? Wil jy vir LitNet vertel wat
    aangespreek moet word, of wat werk? Stuur foto’s, die mooi stories en die
    probleemstories van jóú plek. |                      
   
    | 
 | LitNet se algemene blokkiesraaisel (nr 4)
    
 Estelle Kruger, Marianne Strydom
 Leefstyl
 Kliek hier vir ’n interaktiewe (digitale)
    weergawe van ons blokkiesraaisel wat op ’n slimfoon, tablet of
    dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word, of vir die PDF-weergawe
    daarvan. |                  
   
    | 
 | Press release: Luna Paige at Caffé Casanova
    
 LitNet
 Lifestyle and entertainment
 On Thursday evening 28 October 2021, Luna Paige
    invites residents from Stellenbosch and surrounds to come and enjoy a
    special concert inside this quaint Italian street café. |      
   
    | 
 | Press release: Lockup/lockdown by Pieter-Dirk Uys 
 Pieter-Dirk Uys
 Lifestyle and entertainment
 "At least now, after what felt like a life
    of Tuesdays, I can start filling in my diary – but in pencil, only to be
    inked in 24 hours before the event, just in case! The elections are
    looming. Send in the clowns. The theatres are open again." |                            
   
    | 
 | Press release: Top scholars in South Africa honoured
    
 LitNet
 English
 Forty-three of the country’s leading scholars and
    scientists were inaugurated as members of the Academy of Science of South
    Africa (ASSAf) at its annual awards ceremony on 20 October 2021. At the
    same time, ten new members of the South African Young Academy of Science
    (SAYAS) were inaugurated. |      
   
    | 
 | Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en -memo,
    vierde kwartaal 
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 Is jy in graad 6 en moet jy binnekort Afrikaans
    Huistaal-eksamen skryf? Eugene van der Westhuizen het vraestelle opgestel
    wat met jou hersiening kan help. Skink ’n glasie limonade en oefen met
    hierdie vraestel om jou beste eksamenpunt nóg te behaal! |      
   
    | 
 | LitNet-blokraai: Mediageletterdheid 
 Estelle Kruger, Marianne Strydom
 Notas, toetse en vraestelle
 In ’n mediadeurdrenkte wêreld is die vermoë om
    doeltreffende mediaboodskappe te skep en kritiese verbruikers van idees en
    inligting te wees (mediageletterdheid), net so onontbeerlik soos die vermoë
    om te lees en te skryf (tradisionele geletterdheid). |            
   
    | 
 | Nostalgie 
 Anzé Bezuidenhout
 Poësie
 "op ’n laatmiddag in September by die Griek se hoekkafee
 het ons hande soos magnete
 oor die blou check-tafeldoek
 na mekaar gesoek"
 |      
   
    | 
 | Homophobic 
 Neo Mehlomakulu
 Poësie
 "innie rooi skaduwee van my pamoes ek sit en luiste
 oor hoe verbitterd die bybel oor gay mense is"
 |      
   
    | 
 | Met my oë 
 Ronel Bester
 Fiksie
 "Kan ek deur jou oë kyk en jy deur myne? Dan
    sal jy kan sien en verstaan dat ek nooit gekies het om so te kyk nie." |        
   
    | 
 | LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
    
 LitNet
 Als oor LitNet
 LitNet wil jou as leser die versekering gee dat
    ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring
    is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are
    committed to protecting your personal information held by us. |              
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |          | 
No comments:
Post a Comment