| 
   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 875 12/11/2021  |  Krities Afrikaans
 |      
   
    | 
     
      | Spieëltjie,
      spieëltjie Skrywer: Jan Vermeulen
 Uitgewer: LAPA
 ISBN:
      9780639607689
 Uiteindelik
      weet hy: Ons sal altyd alles slegs ten dele ken, en ons moet ’n manier
      vind om elke dag met dié wete saam te leef. | 
 |  |      
   
    | 
 | FW hét ’n keuse gehad 
 Izak de Vries
 Menings
 "My kinders verstaan nie die hel van
    apartheid nie. En dít is ’n voorreg. Die dice het uiteindelik beter geval,
    oom Adam. My kinders is geseënd." |      
   
    | 
 | FW de Klerk, die mens 
 Martie Retief-Meiring
 In memoriam
 "Met my laaste besoek aan hulle, terwyl
    Elita geesdriftig vertel van planne vir die stigting vorentoe, het ’n reeds
    brose FW ’n wye, bewonderende glimlag haar kant toe gerig. Sy kop
    geknik." |          
   
    | 
 | FW – die einde van ’n era 
 Bettina Wyngaard
 In memoriam
 "Hy het gekies om die hele land te help bou,
    eerder as om ’n minderheid se belange te probeer beskerm. Hy het teen ’n
    groot persoonlike prys die regte keuse gemaak. Dis hoe ek vandag verkies om
    hom te onthou." |      
   
    | 
 | ’n Daad het geskied: FW de Klerk se nalatenskap
    
 Heindrich Wyngaard
 In memoriam
 "Wie ook al nie daarvan hou nie, wil ek nou
    byvoeg, sal hom kan kritiseer so lank en heftig soos hulle wil, maar sal
    nooit die feit van 2 Februarie 1990 in ons gedeelde, dog betwiste,
    geskiedenis kan uitskryf of uitwis nie." |      
   
    | 
 | Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Rust Theron
    en Stoffel Grobler 
 Freek Robinson, Rust Theron, Stoffel Grobler
 Onderhoude
 Twee mediese spesialiste verduidelik die simptome
    van en behandeling teen lang Covid, en ook die impak van die pandemie op gesondheidswerkers
    kom onder die loep. Hulle pleit: Kry asseblief die entstof en kry hulp as
    jy depressief voel. |                      
   
    | 
 | Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
    
 Elise Bishop
 Elders gesien
 "Dit is eers mos bietjiedag van my se tyd
    wat vrouens sonder hoedens kon gaan na die kerk of die hof. Die sinode het
    gebesluit. Maar steeds moes Flippie Retief en sy vrou wat so boeke geskrywe
    het, met hul streep dogters agterna, hul plek inneem in die kerk met hul
    mooie hoedens Sondae. Een groter assie anner." |              
   
    | 
 | In memoriam: Thomas Mollett 
 Jean Oosthuizen
 In memoriam
 "Ek het hom net na die draai van die eeu
    leer ken as ’n selfstandige denker wat nie skroom om die water te roer en
    omstrede sake aan die orde te stel nie. Hy was een van die samestellers van
    die boek Die omstrede God:
    Bestaan God of nie?. Die mederedakteurs was Erns Grundling en
    Etienne van Heerden." |                    
   
    | 
 | Klasgids,
    ’n digitale tydskrif vir taalonderwysers 
 Naomi Meyer, Kathie Viljoen
 Akademies en skole
 "Klasgids
    is daar vir verryking, vir onderwysers wat nie tyd het om ’n teks vir
    hersiening in die klas uit te werk nie, vir onderwysers wat wil seker maak
    dat hulle standaard op die regte vlak is." |      
   
    | 
 | Wiskunde met LitNet-video: Graad 4, vloeidiagramme
    
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 In hierdie video verduidelik Lee-Ann West vir
    graad 4’s insetwaarde, uitsetwaarde en die berekenings wat te doen het met
    vloeidiagramme. Laat dit soos musieknote oor jou vloei – en dan verstaan jy
    sommer jou eksamenwerk beter! |      
   
    | 
 | Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)
    
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 Is jy in graad 5 en moet jy binnekort
    Wiskunde-eksamen skryf? Hoe meer jy oefen, hoe meer gaan jy van Wiskunde
    hou – later soveel soos van jou gunsteling-troeteldiere! Laai gratis
    oefenvraestelle deur Lee-Ann West hier af. |              
   
    | 
 | Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)
    
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 Is jy in graad 10 en wil jy ’n Wiskundevraestel
    uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Moenie toelaat dat Wiskunde jou
    oorweldig nie! Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West. |            
   
    | 
 | Op reis in Darwiesj se poësie 
 Willem de Vries
 Literatuur
 Die digter Magmoed Darwiesj, ’n groot gees in die
    moderne Arabiese en wêreldletterkunde, sou vanjaar 80 geword het. ’n
    Afrikaanse vertaling en keur uit sy oeuvre is as Die vlug van ’n vreemdeling: Magmoed
    Darwiesj gedigte in Afrikaans op die afgelope jaarlikse Tuin
    van Digters-fees op Wellington bekendgestel.  |          
   
    | 
 | Een reis van geweld naar genade 
 Ingrid Glorie
 Literatuur
 "En op de derde reis verbindt ze de traditie
    van geweld uit het verleden met de cultuur van misdaad en geweld in
    Zuid-Afrika nú, vooral op het platteland. Alles overziend komt ze tot de
    conclusie dat Rubens moordenaars niet alleen dader zijn, maar ook slachtoffer." |      
   
    | 
 | Marken en Volendam 
 Milton Webber
 Reizen
 "As jy nie lus het vir die geroesemoes van
    Amsterdam nie, maar steeds op soek is na eg Nederlandse besienswaardighede,
    is die Marken en Volendam goeie keuses." |                      
   
    | 
 | Eskom is in totale verval, sê opposisie
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "’n Wonderwerk is nodig om in Suid-Afrika se
    huidige elektrisiteitsbehoeftes te voorsien vanweë die haglike toestand
    waarin Eskom tans verkeer en die totale verval by die organisasie." |      
   
    | 
 | Vier broers se ontvoerders nog op vrye voet
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Kenners sê die sielkundige effek wat die
    insident op die kinders en die res van die gesin gehad het, moet nie
    onderskat word nie. Die hele gesin sal waarskynlik berading by ’n
    traumaterapeut of sielkundige moet ontvang." |                  
   
    | 
 | Persbericht: Gesigneerde oma’s 
 Voertaal
 Literatuur
 Jan de Kinder: "Momenteel loopt er een actie
    bij uitgeverij De Eenhoorn waarbij je bij aankoop van het boek Mijn oma, dit boek
    persoonlijk kan laten signeren. Tegelijkertijd maak ik met plezier een
    mooie tekening in het boek." |            
   
    | 
 | Ek onthou – ’n outistiese seun se lewensreis: ’n onderhoud met Anton en Corrie Müller
    
 Naomi Meyer, Anton Müller, Corrie Müller
 Skrywersonderhoude
 "Ek was altyd goed om ’n reeks boeke in ’n
    numeriese volgorde te rangskik. Ek was baie opgetense as ek agterkom dis
    nie reg nie. My oorlede ma het agtergekom ek is goed daarmee. En sy het
    besluit ek moet eendag in ’n biblioteek gaan werk." Anton Müller en sy
    broer, Corrie, het met Naomi Meyer gesels. |              
   
    | 
 | Anton Müller – Ek onthou: ’n outistiese seun se lewensreis: persoonlike indrukke 
 Trisa Hugo
 Resensies
 "Mense wat hom ken, sal sy stem in die teks
    hoor. Die skryfproses was ook vir Anton ’n manier om dankie te sê vir die
    liefde en ondersteuning wat hy vir meer as ses dekades uit soveel oorde
    gekry het. Dit kom letterlik op elke bladsy na vore. Anton se boek is ’n
    dokument van hoop vir talle ouers met kinders op die outismespektrum." |      
   
    | 
 | Koerantkamerade deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk
    
 Sarel Venter
 Lesersindrukke
 "Koerantkamerade
    – in Van Deventer se reeds kenmerkende, boeiende en vloeiende skryfstyl –
    is ’n besonder insiggewende en waardevolle magnum opus-bydrae tot die
    vroeëre eietydse geskiedenis van die koerantbedryf, en ook van
    Suid-Afrika." |                  
   
    | 
 | Unbecoming
    by Joanne Fedler, an unflinching look at midlife 
 Joanne Hichens
 Books and writers
 "I recommend it – engrossing and tender – to
    all who face the challenges of letting go, to readers heading for a time of
    life without children, perhaps without partners, and considering, with
    hope, what fruitful – also intense and challenging – years may lie
    ahead." |          
   
    | 
 | Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2021
    
 PEN Afrikaans
 Portale
 Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse
    resensies wat in Oktober 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar
    is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die
    radio of TV uitgesaai is. |                      
   
    | Op
    die redakteur se lessenaar |          
   
    | 
 | LitNet se spiraalblokkiesraaisel no 3 
 Estelle Kruger, Marianne Strydom
 Leefstyl
 Tyd vir ’n blaaskans! Die spiraal se inwaartse
    leidrade moet antikloksgewys ingevul word, die uitwaartse leidrade
    kloksgewys. |                
   
    | 
 | Kommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon
    weet" 
 Daylen Tobias
 Fiksie
 "Deesdae het jy nogal ’n houding." Hy
    spoel sy hande af. "En moetie eers van die ander storie praat
    nie." Lees Daylen Tobias se storie waaraan sy by LitNet en die Jakes
    Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool in Somerset-Oos gewerk het. |      
   
    | 
 | adieu 
 Elmarie Van Kampen
 Poësie
 "toe ek wil teruggaan op my spoor jou menswees herontdek en weer bemin
 het ek jou reeds verloor
 jy het bome geplant waar ek wou reis"
 |      
   
    | 
 | Wegkruip-vers 
 Caren Kearley
 Poësie
 "sodat ek ook in woorde kan wegkruip lettergreep-landskappe leefbaar maak
 klanke in die wind los
 of stil kan raak"
 |      
   
    | 
 | Die prag in jou kleure 
 Johannes van der Merwe
 Poësie
 "baie het gekom baie het gegaan
 terwyl jy Elandsbaai
 vas met jou voete
 in die water bly staan."
 |        
   
    | 
 | LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
    
 LitNet
 Als oor LitNet
 LitNet wil jou as leser die versekering gee dat
    ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring
    is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are
    committed to protecting your personal information held by us. |              
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |          | 
No comments:
Post a Comment