Monday, November 8, 2021

Taalwenke in Plakkaatformaat!

 



Jy kan nou VivA se Oktobertaalwenke gratis aflaai. 
Hierdie kreatiewe plakkate is netjies ontwerp vir enige klaskamer of kantoor en kan tot en met A2-grootte gedruk word.
 

 

 

 

 

 


Ons verneem die aanvoegende wyse het al weer uit die dood opgestaan. Sophia Kapp het die saak in hierdie blog verduidelik:
 

 

 

 

 

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans het begin as ʼn enkele navorsingsprojek. Daarvandaan het VivA gegroei na ʼn inhoudskepper vir Afrikaans, in die werksplek, in die klaskamer, in die huis. Ons staan volledig in diens van Afrikaans en die taalgemeenskap, en ons enigste oogmerk is die oopbreek van die taal van ons hart vir almal wat dit wil gebruik.
 

 

 

 

Twitter

Facebook

Website

LinkedIn

 

 

 

Ons e-posadres is:
navraag@viva-afrikaans.org






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
VivA · Cnr Surrey and Dover street · Randburg · Johannesburg, Gauteng 8000 · South Africa

No comments:

Post a Comment