|   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 877 25/11/2021  |  Krities Afrikaans
 |      
   
    | 
     
      | Deep
      collusion Author: Athol Williams
 Publisher: Tafelberg
 ISBN:
      9780624091998
 Drawing
      on his testimony before the Zondo Commission, Williams reveals the full
      extent of what Bain did not want the public to know. Deep collusion uncovers
      the inner workings of state capture design. While this book exposes
      corporate corruption and lifts the lid on foreign profiteering and the
      weakening of South Africa’s public institutions, it also highlights the
      lonely burden of the whistleblower and the great personal cost of telling
      the truth in the face of overwhelming pressure. | 
 |  |              
   
    | 
 | Sestien dae maak my bôs warm, Uncle Cyril
    
 Bettina Wyngaard
 Rubrieke
 "En soelank assie criminals en vroueslaners
    en kinnermoordenaars in charge vannie land ennie municipalities ennie
    poelieste is, kan djy maa sê wat djy wil, die violence sal aangaan, wan die
    anne sien mos nou daa issie consequences nie." |      
   
    | 
 | FW de Klerk en die laaste Rubicon 
 Christi van der Westhuizen, Adrian Lackay, Wilhelm Verwoerd
 Onderhoude
 FW de Klerk se afsterwe op 11 November 2021 het
    aggressiewe en verbitterde kommentaar ontlok wat wys hoe hy as politieke
    figuur sy vyande saamgesnoer het in hul misnoeë oor sy bydrae tot
    Suid-Afrika. Wat is die uitdaging wat sy nalatenskap aan ons as Suid-Afrikaners
    stel? |              
   
    | 
 | Foto-indrukke: Merweville en die sewe maer jare
    
 Stephen Fourie
 Seminare en essays
 "My gedagtes dwaal onwillekeurig na die
    bruin, geskroeide aarde rondom my – mag daar gou sewe vet koeie kom om
    hierdie sewe maer koeie op te vreet – anders sal ons dalk die Koup
    Stoftrappers se hulp moet inroep om ’n reëndans iewers in Merweville se
    Voortrekkerstraat te doen …" |      
   
    | 
 | Verskoon my Frans 
 Nini Bennett
 Rubrieke
 "Vuil, kru of gekruide taal. Afrikaanses
    maak ruimskoots gebruik van swetsery, verwensinge en kragwoorde.
    Vloekwoorde, as ’n versamelnaam, dui op taboewoorde en is ’n aktiewe deel
    van enige taal se leksikon. En Afrikaanses pruim in ’n ruim woordeskat, al
    is hulle ook hóé ingat of vroom." |            
   
    | 
 | Peter Harker Philander: Remembering my dad, PJ
    Philander 
 Peter Harker Philander
 Books and writers
 Poet PJ Philander was born on 25 November 1921.
    Nearing what would have been PJ Philander’s 100th birthday, his son Peter
    Harker Philander shares an essay about his father with LitNet readers:
    "[PJ Philander] missed Afrikaans and Afrikaans speakers and sought
    them out when he could." |          
   
    | 
 | Whistleblowing: Athol Williams "in conversation with" Janet
    van Eeden 
 Janet van Eeden
 Books and writers
 Janet van Eeden: "I tried to interview Athol
    Williams about his new book of poetry called Whistleblowing, but the timing was never
    quite right, as he was fearing for his safety. Therefore, I put together comments
    of my own and quoted from poems from his above publication to create a
    commentary, and also cited an earlier interview I did with Williams in
    2012." |              
   
    | 
 | Marié Heese (1942–) 
 Erika Terblanche
 ATKV|LitNet-Skrywersalbum
 "As jy die skrywersgeen het, is daar nie
    uitkomkans nie. Jy skryf jou lewe lank. Al publiseer jy nie noodwendig
    nie." |      
   
    | 
 | Fanie Viljoen inspireer met Wêreld van wolwe: tweede asem 
 Irene Schoonwinkel
 Lesersindrukke
 "Dit was ongelooflik lekker om vir ’n slag
    ’n fantasieboek in Afrikaans te kon lees wat nie ’n vertaling was van ’n
    oorspronklike Engelse roman nie. Daar is ’n groot leemte in die
    fantasiegenre in Afrikaans wat Viljoen met sy reeks vul." |              
   
    | Op
    die redakteur se lessenaar |                      
   
    | 
 | Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo (vierde
    kwartaal) 
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 Is jy in graad 4 en wil jy jou Afrikaans-eksamen
    vanjaar met ’n towerstaf aanraak en die eksamen met punte slaag wat almal
    se verbeelding aangryp? Hersien jou werk met Eugene van der Westhuizen se
    eindeksamenvraestel. |              
   
    | 
 | Programme | UCT Summer School 2022 | Education is
    everywhere 
 LitNet
 Lifestyle and entertainment
 The University of Cape Town (UCT) Summer School
    2022 programme is designed to immerse you in new ideas, expert insight and
    creative thinking – to enlighten, entertain and inspire. While courses are
    available online, participants can also return to the annual university
    experience in 2022, with the opportunity to meet people from Cape Town’s
    diverse communities. |      
   
    | 
 | Gespierde Afrikaans 
 LitNet
 Akademies en skole
 Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of
    teenstrydigheid? LitNet
    Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans
    te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter
    nuwe woorde is toegevoeg. |            
   
    | 
 | Footnotes – ’n nuwe inisiatief van die
    Zuid-Afrikahuis 
 Izak de Vries
 Kunst
 "’n Voetnoot in ’n teks lei die aandag af,
    dit breek die gang van die gesprek en kan die leser in allerlei rigtings
    stuur wat uiteindelik niks met die teks te doen het nie. ’n Voetnoot lig
    egter ook toe, dit verduidelik of bevraagteken." |      
   
    | 
 | Erasmus, dwarsdenker: De biografie die Erasmus verdient 
 Hendrik-Jan de Wit
 Literatuur
 "Opgegroeid in een reformatorische traditie
    met een aanbidding voor Luther, schept Langereis met dit boek een perfecte
    aanvulling om te lezen. Het plaatst Erasmus niet meer bij de clowns en de
    lolbroeken, zoals hij vaak in deze kringen wordt neergezet. Hij is de
    wegbereider voor de reformatie geweest." |      
   
    | 
 | Lae Lande steier onder geweld 
 Milton Webber
 In het nieuws
 "Verlede week het België aangekondig dat
    gesondheidswerkers vanaf April volgende jaar ingeënt moet wees en Nederland
    werk aan ’n wet om mense wat nie ingeënt is nie, te verbied om openbare
    ruimtes te gebruik." |      
   
    | 
 | Week van drama in Suid-Afrikaanse politiek
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Dit plaas die DA nou in die ongemaklike
    posisie dat hulle nie anders kan as om wel met die EFF in gesprek te tree
    as hulle aan die bewind wil bly in munisipaliteite waar daar nie ’n
    volstrekte meerderheid is nie en waar die EFF gehelp het om die goue
    ketting om die burgemeester se nek te hang." |      
   
    | 
 | Misdaad vier steeds hoogty in Suid-Afrika
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Suid-Afrika se misdaadsyfer toon ’n
    skokkende toename oor die afgelope tien jaar. Die minister van polisie,
    Bheki Cele, sê hy is tevrede met die vordering wat teen misdaad gemaak word
    ..." |      
   
    | 
 | Nóg duurder petrol is Suid-Afrikaners se voorland
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Suid-Afrikaanse brandstofpryse het op 3
    November aansienlik gestyg. Die Automobiel Assosiasie van Suid-Afrika (AA)
    waarsku dat R20 per liter teen die einde van die jaar ’n moontlikheid
    is." |      
   
    | 
 | Derde dosis teen COVID-19 oorweeg terwyl vierde golf
    nader 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Van die vrae waaroor tans by woonkomplekse
    gestry word, is: As besighede dit doen, kan die trustees of direkteure van
    jou gemeenskapsbehuisingskema dit ook doen? Kan inwoners of hul besoekers
    verplig word om bewys van inenting te lewer voordat hulle die kompleks
    binnegaan of van gemeenskaplike geriewe soos die swembad, gimnasium of
    klubhuis gebruik maak?" |                    
   
    | 
 | Persverklaring: She had a name 365 
 LitNet
 Kuns
 Op 25 November breek die begin van 16 dae van
    aktivisme teen geslagsgeweld aan, ’n internasionale veldtog wat jaarliks
    deur ’n menigte aktiviste en organisasies ondersteun word. Die jaar is
    anders vir kunstenaar en aktivis Carin Bester wat teen 25 November reeds op
    dag 239 van ’n 365-dag-veldtog teen vrouemoord sal wees. |              
   
    | 
 | Aandwedloop | Night run 
 LitNet
 Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
 Aandwedloop samel draf-draf geld vir palliatiewe
    sorg in. | Night run race to raise money for palliative care. |        
   
    | 
 | Vincent 
 CJ Laing
 Poësie
 "Verf winterblou oor jou skilderdoek laat die aarde bloei in Namib-bruin
 olyfgroen verskroei in suurlemoen"
 |      
   
    | 
 | wit soos walvismae 
 Willem de Swyger
 Poësie
 "wit soos walvismae swem wolke verby
 deur die uitspansel
 se akwamaryn"
 |      
   
    | 
 | Bullied 
 Abigail George
 New writing
 "My attraction to food teaches me to forget
    the emotional pain. It calms me. It wants me. There are so many ways an
    addict validates what they are doing." |        
   
    | 
 | LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
    
 LitNet
 Als oor LitNet
 LitNet wil jou as leser die versekering gee dat
    ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring
    is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are
    committed to protecting your personal information held by us. |              
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |          | 
No comments:
Post a Comment