Tuesday, November 23, 2021

VivA-blog: Husse met lang ore

 

View this email in your browser


Het jou ma ook vir jou gesê "husse met lang ore" as jy haar gevra het wat in die inkopiesakke is? Het jy al ooit gewonder wat 'n "hus" is?
Ons taaladviseur, Sophia Kapp, het 'n bietjie in woordeboeke gaan rondkrap om uit te vind waar ons aan dié eienaardige ding kom. Klik op die skakel hier onder om na die blogblad te navigeer waar sy oor die herkoms van die woord en die uitdrukking skryf.
 

 

 

 


Baie dankie dat jy in Oktober help bou het aan ons wolkekrabber vir Afrikaans!

Herman Deceuninck
Linda van Zyl
Lize McCalla
Rentia Weber
Lindie van den Berg
Willie van Jaarsveld
 

 

Twitter

Facebook

Website

LinkedIn

 

 

 

Ons e-posadres is:
navraag@viva-afrikaans.org






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
VivA · Cnr Surrey and Dover street · Randburg · Johannesburg, Gauteng 8000 · South Africa

No comments:

Post a Comment