| 
         
          |   
          
           
            | 
             
              | 
               
                | WILLEM & FRANJA GRATIS IN
                PRETORIA |  |  |  
            | 
             
              | 
               
                | Kom
                kuier môreaand saam met Willem Botha en Franja du Plessis by
                The Grove Mall in Pretoria.  'n Gratis Kerskonsert as deel
                van hulle Carols
                Under The Stars. Maak seker jy bespreek 'n tafel by
                die restaurant van jou keuse en kom deel in die feesseisoen
                gees. |  |  |    
          
           
            |  |  
            | 
             
              | 
               
                | AFRI-FORUMTEATER VIER KERSFEES |  |  |    
          
           
            | 
             
              | 
               
                | Teatergangers
                kan kom deel in André Schwartz se Kersfees produksie getiteld -
                'n Stukkie
                Kersfees komende Sondag by die Afri-Forum Teater in
                Pretoria.   Kry
                jou kaartjes hier. |  |  |  
            |  |    
          
           
            |  |  
            | 
             
              | 
               
                | Juanita
                du Plessis het onlangs haar eie weergawe van Sonneblom Uit
                Bethlehem vrygestel spesiaal vir jou Kersfees speellys hierdie
                vakansie.   Luister
                hom hier.   |  |  |    
          
           
            |  |  
            | 
             
              | 
               
                | IDEALE GESKENK IDEE VIR DIE
                VROU IN JOU LEWE |  |  |    
          
           
            | 
             
              | 
               
                | Hier
                is 'n lekker geskenk vir die vrou in jou lewe hierdie Kersfees.
                Kry Willem Botha se The Chosen Collection nou aanlyn in sy winkel
                en kry ook 'n gratis aanlyn tutorial wat hy jou wys hoe om 'n
                hele look met sy pallet te doen.   Kry
                joune hier. |  |  |  |  | 
         
          | 
          
           
            |  |  
            | 
             
              | 
               
                | ANDRÉ SCHWARTZ GRATIS IN
                PRETORIA |  |  |    
          
           
            | 
             
              | 
               
                | Andrè
                Schwartz is Woensdagaand in aksie in Pretoria met 'n spesiale
                Kersfees optrede by The Grove Mall in Pretoria.   Toegang
                is gratis so maak seker jy bespreek jou sitplek by een van die
                restaurante in die piazza area en kom kuier saam. |  |  |  
            |  |    
          
           
            | 
             
              | 
               
                | KERSSANGDIENS IN BIESIESVLEI |  |  |  
            | 
             
              | 
               
                | Volgende
                Sondag maak André Schwartz 'n draai in Biesiesvlei vir hul
                Kerssangdiens.   So
                maak seker jy kom deel in die feestelikheid.     |  |  |    
          
           
            |  |  
            | 
             
              | 
               
                | O HOLY NIGHT DEUR WILLEM BOTHA |  |  |    
          
           
            | 
             
              | 
               
                | Willem
                Botha se weergawe van die immergroen O Holy Night is ook nou op
                alle digitale platforms beskikbaar. Maak seker jy sit hom op
                jou speellys hierdie feesseisoen!   Luister
                hom hier.   |  |  |  
            |  |    
          
           
            | 
             
              | 
               
                | ROCKING AROUND THE CHRISTMAS
                TREE |  |  |  
            | 
             
              | 
               
                | Hierdie
                Vrydag is Franja du Plessis se weergawe van Rocking Around The
                Christmas Tree op alle digitale platforms beskikbaar.    So kyk
                uit vir hom hierdie naweek! |  |  |    |  | 
         
          | 
          
           
            |  |  
            | 
             
              | 
               
                | LEAH & LEE GRATIS IN
                PRETORIA |  |  |    
          
           
            | 
             
              | 
               
                | Kom
                raak deel van die feesseisoen se feestelikheid saam met Leah en
                Lee Scott hierdie Donderdag.   The
                Grove Mall in Pretoria bied die konsert gratis aan - bespreek
                jou tafel 'n restaurant rondom die piazza en kom kuier saam. |  |  |  
            |  |    
          
           
            | 
             
              | 
               
                | KERSFEES BY HEROES IN KAAP |  |  |  
            | 
             
              | 
               
                | Kapenaars
                kan uitsien na André Schwartz se konsert - 'n Stukkie Kersfees
                by Heroe's Restaurant op 19 Desember.   Kry
                jou kaartjies hier.   |  |  |    
          
           
            |  |  
            | 
             
              | 
               
                | SANTA CLAUSE IN COMING TO TOWN |  |  |    
          
           
            | 
             
              | 
               
                | Nog
                een vir jou feesseisoen speellys - Leah se weergawe van Santa
                Clause Is Coming To Town.   Luister
                hom hier.       |  |  |  
            |  |    
          
           
            | 
             
              | 
               
                | REYNARDT SE BOEK LEKKER
                KERSGESKENK |  |  |  
            | 
             
              | 
               
                | Kry
                Reynardt Hugo se boek, Soldaat nou aanlyn vir slegs R200 - die
                ideale Kersgeskenk vir die feesseisoen!   Beste
                van alles is jy kry sommer 'n paar ekstras heeltemal gratis by.   Kry
                joune hier. |  |  |  |  | 
      
No comments:
Post a Comment