|   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 882 13/01/2022  |  Krities Afrikaans
 |    
   
    | LitNet:
    En na Zondo, wat dan? |    
   
    | 
     
      | Nog
      stories teen my muur Skrywer: Matthys Strydom
 Uitgewer: Inset-Uitgewers
 ISBN:
      978062093289
 Hierdie
      boek bied insae in Strydom se interaksie met Suid-Afrikaanse kunstenaars.
      Die skrywer konsentreer nie net op skilders nie, maar op kunstenaars van
      alle kunsvorme. | 
 |  |      
   
    | 
 | Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Glynnis
    Breytenbach 
 Freek Robinson, Glynnis Breytenbach
 Onderhoude
 Het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG)
    kapasiteit om dié wat in die Zondo-kommissie se verslag oor staatskaping
    geïmpliseer is, strafregtelik aan te kla en te vervolg? Freek Robinson
    gesels met adv Glynnis Breytenbach, DA-LP, DA-woordvoerder oor justisie en
    voormalige staatsaanklaer.  |      
   
    | 
 | Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Ilse
    Salzwedel en Rudie Heyneke 
 Freek Robinson, Ilse Salzwedel, Rudie Heyneke
 Onderhoude
 President Cyril Ramaphosa het onlangs die eerste
    deel van die Zondo-kommissie se langverwagte verslag oor die ondersoek na
    staatskaping in ontvangs geneem. Gaan die wiel van die reg tot by optrede
    teen korrupsie draai? Freek Robinson gesels met joernalis en skrywer Ilse
    Salzwedel (Permitted
    plundering ‒ how parliament failed SA) en Rudie Heyneke
    (Organisation Undoing Tax Abuse (OUTA)). |      
   
    | 
 | Rooibostee, awê en oepsies 
 Menán van Heerden
 Menings
 "Is ontasbare kultuurerfenis ’n grafiese
    uitbeelding van ’n volstruis op die logo van ’n restaurant in Amsterdam wat
    jy móét afneem want dit herinner jou aan huis? Of in Lissabon graffiti wat
    die Afrikaanse woord 'bok' in het, waarvan jy ook ’n foto neem? Is dit
    iemand wat oorkant jou in ’n stil trein op pad York toe in Engeland ná ’n
    foon-oproep vir jou in Afrikaans vra: 'Is jy van die Kaap?'" |          
   
    | 
 | Die bloed in my are 
 Deborah Steinmair
 Rubrieke
 "My ouma Nicolaas Grobler (gebore Grobler,
    en getroude van ook Grobler) was sexy. Mag ’n mens dit van ’n voorsaat
    sê?" |      
   
    | 
 | Dis groter as net Djokovic 
 Bettina Wyngaard
 Rubrieke
 "Djokovic se appèl was suksesvol ... Dis ’n
    jammerte, want dit skep die indruk dat sekere persone op grond van sosiale
    status beter behandeling mag eis as ander." |      
   
    | 
 | Nuwe jaar, nuwe jy? 
 Bettina Wyngaard
 Rubrieke
 "Ek wil dankbaar wees vir die klein
    goedjies. ’n Sonsondergang wat my herinner in watter mooi land ons bly. ’n
    Vreemdeling wat die deur oophou vir iemand. Blomme in my tuin. Vriendskap.
    ’n Meem wat my laat lag. Humoristiese kommentaar op absurde berigte. Die
    ongebreidelde vreugde van ’n bekende wat besluit het om op sy eie ’n kind
    aan te neem." |      
   
    | 
 | On The fall of the
    University of Cape Town by
    David Benatar: a discussion 
 David Attwell, Bernard Kripke
 Universiteitseminaar | University Seminar
 "Even if it doesn’t feel like we live in a
    rights-based constitutional democracy with equal access to the law and to
    the free exchange of ideas, which is what universities are for, we have no
    option but to continue to believe and act as if we do. Perhaps that explains his
    determination to hold on to the idea that people can and should do better.
    It’s part of his belief in the university as an institution." |      
   
    | 
 | Van dink na doen: ’n onderhoud met Jess Schulschenk 
 Lidia Rauch, Jess Schulschenk
 Onderhoude
 Van dink na doen is ’n podsending wat fokus op die wisselwerking
    tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch
    gesels met die direkteur van die Sustainability Institute, Jess
    Schulschenk. |      
   
    | 
 | Barakat-program:
    Islam en aktivisme 
 Fatima Allie, Robyn van de Rhede, Zubeida Jaffer, Farid Esack, Yaaseen
    Staggie
 Onderhoude
 LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program.
    Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die
    Afrikaanse Taalraad en LitNet. Fatima het met Moslem-teoloog en skrywer
    Farid Esack en joernalis en skrywer Zubeida Jaffer oor Islam en aktivisme
    gesels. Vir die LitNet-insetsel het Robyn van de Rhede met
    gemeenskapsaktivis Yaaseen Staggie (Sunrise Youth Foundation) gesels. |      
   
    | 
 | Barakat-program:
    Ter viering van Vrouemaand (Augustus 2021) 
 Marlene le Roux, Fatima Allie, Ria Olivier, Robyn van de Rhede, Gadija
    Kamalie
 Onderhoude
 LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program.
    Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die
    Afrikaanse Taalraad en LitNet. Ter viering van Vrouemaand in Augustus 2021
    gesels Fatima met Marlene le Roux en Ria Olivier oor die waarde wat
    Afrikaans tot hul lewe toevoeg. Vir die LitNet-insetsel gesels Robyn van de
    Rhede met Gadija Kamalie. |          
   
    | In
    memoriam: Desmond Tutu |        
   
    | 
 | The passing of Desmond Tutu, 26 December 2021: A few
    memories 
 Paul Murray
 In memoriam
 "He was one of the greatest the country has
    ever seen, iconic beyond description, who stood up for the rights of all
    South Africans, and whose legendary status reached the rooms, offices,
    courts of monarchs, heads of nations and spiritual leaders of virtually
    every country in the world." |      
   
    | 
 | Die Arch – ’n persoonlike huldeblyk 
 Marlene le Roux
 In memoriam
 "Sy stem vir rede en deernis is weg. Ons as
    Afrikaanssprekende gemeenskap moet nou saamstaan en sy nalatenskap
    eer." |          
   
    | 
 | Tutu: Nou is die kansel leeg 
 Bertus Osbloed van Niekerk
 In memoriam
 "Die beginsels van die teologie van hoop was
    steeds die kompas vir sy lewe; elke gemeenskap en mens se stryd teen
    ongelykheid en ongeregtigheid ’n waardige een om in voor te loop:
    menseregte, gayregte, die bekamping van Vigs, die Israeli-Palestynse
    krisis, Tibet." |                            
   
    | 
 | Opposisiepartye eis aksie na Zondo se verslag
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die DA en die Vryheidsfront Plus het albei
    in sterk bewoorde verklarings druk op president Cyril Ramaphosa uitgeoefen
    om toe te sien dat die kommissie se aanbevelings uitgevoer word." |                  
   
    | 
 | EU hef lugreisverbod teen Suid-Afrika op
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Wetenskaplikes het die doeltreffendheid van
    die verbod bevraagteken en die Wêreldgesondheidsorganisasie het lande
    versoek om refleksreaksies op die ontdekking van die Omikron-variant te
    vermy." |          
   
    | 
 | Lae Lande-nuus: Onrus en vuurwerk lui die nuwe jaar
    in 
 Milton Webber
 In het nieuws
 "Die nuwe jaar het onrustig en onlustig
    begin in Nederland met verskeie betogings en selfs ’n moord. In België is
    vier mense dood weens ’n gasontploffing. Daar is ook uitstekende nuus vir
    kunsliefhebbers." |      
   
    | 
 | Lae Lande-nuus: ’n Nuwe Nederlandse kabinet, misdaad
    en COVID-19 
 Milton Webber
 In het nieuws
 "Die nuwe Nederlande kabinet is uiteindelik
    Maandag ingehuldig; ’n 14-jarige misdaadslagoffer word begrawe; moontlike
    aanslag op joernalis afgeweer; betogings teen inperking duur voort, terwyl
    infeksies styg. Hospitalisering neem af in Nederland, terwyl België dalk
    nie meer COVID-19-gevalle in hospitale gaan prioritiseer nie." |      
   
    | 
 | Afrikaans-Nederlands: Waarom leer Afrikaanssprekendes
    so graag hul Europese susterstaal? 
 Roné Wierenga, Sabien van Craenendonck, Gonneke Groenen
 Interviews
 In 2021 het die Noordwes-Universiteit ʼn hersiene
    Nederlandse taalverwerwingskursus vir beginners geloods. Roné Wierenga het
    met twee van die aanbieders van hierdie kursusse, Sabien van Craenendonck
    (US) en Gonneke Groenen (NWU), gesels om uit te vind waarom
    Afrikaanssprekendes Nederlands leer. |      
   
    | 
 | Emigrasie na Nederland: Wat jy moet weet
    
 Cor Winckler, Izak de Vries
 Interviews
 "Cor Winckler en sy een dogter het kort voor
    die pandemie na Nederland verhuis. In hierdie onderhoud gee hy
    gedetailleerde inligting oor wat mense moet weet en doen voor hulle besluit
    om na Nederland te verhuis." |      
   
    | 
 | Being a Dutch immigrant: Physical freedom versus
    social freedom 
 Imogen Winckler, Izak de Vries
 Interviews
 "The Netherlands gives her physical freedom.
    She rides her bicycle wherever and whenever she feels and travels on her
    own. On the flip side, she experiences a genuine lack of social freedom,
    since she is not fluent in Dutch." |      
   
    | 
 | Colonisation and immigration: an interview with
    Ashlin Winckler 
 Ashlin Winckler, Izak de Vries
 Interviews
 "Ashlin tells us about growing up in Cape
    Town, relocating to a country where she does not speak the local language,
    and about the aftermath of colonisation that is still visible in the
    Netherlands and in South Africa." |          
   
    | 
 | Van Ewijck Stigting-prestasieprys 2022: ’n onderhoud
    met Ingrid Glorie 
 Naomi Meyer, Ingrid Glorie
 Interviews
 "Toch biedt het feit dat Nederlanders en
    Vlamingen het Afrikaans dankzij de taalverwantschap redelijk makkelijk
    kunnen verstaan, extra mogelijkheden. Die wil ik gebruiken. Zuid-Afrika
    beschikt over onvoorstelbaar veel talent, zowel op het gebied van
    literatuur, muziek als toneel. De verhalen die uit Zuid-Afrika komen, maken
    indruk." |      
   
    | 
 | Vrouwelijke auteurs bundelen krachten in
    schrijverscollectief Fixdit 
 Ingrid Glorie
 Academisch
 Fixdit is een collectief van Nederlandse en
    Vlaamse schrijfsters dat genderongelijkheid in de letteren aan de kaak wil
    stellen en de canon wil uitbreiden met het werk van belangrijke vrouwelijke
    auteurs. Vertrekpunt voor het gesprek is een LitNet Akademies-artikel van Marian
    Human-Nel en HP van Coller over de receptie van het literaire werk van de
    Afrikaanse schrijfster Eleanor Baker. |              
   
    | 
 | "Om te behoort"-simposium: Translingual
    impressions 
 René Bogović
 Academisch
 "Taal behoort aan niemand nie, maar taal
    laat mens behoort. Taal verander my nie, dit gee my nie nuwe identiteite
    nie, taal laat my verken wat al binne my is. Elke nuwe taal is ’n nuwe
    uitsigpunt om hierdie mal lewe om my te probeer prosesseer." |      
   
    | 
 | Vra die veearts: My worshondjie het gedink hy is
    Superman 
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Adriana skryf: "Hallo, my worshondjie is
    sewe jaar oud, nou in Desember. Hy was lief vir spring; hy het gedink hy is
    Superman. Sy ruggie het nou begin seer raak. Miskien een keer te veel
    gespring?" |      
   
    | 
 | Vra die veearts: Hond se voetkussinkie
    
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Sindy skryf: "Dis die eerste keer wat hy
    regtig nie op sy poot wil loop nie, so ek is baie bekommerd en weet nie
    watter 'menslike' pynmedikasie ek vir hom kan gee nie." |      
   
    | 
 | Vra die veearts: Duur hondekos kou die begroting
    
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Leonie skryf: "Ons twee honde is al vandat
    hulle babas was, op Eukenuba. Ongelukkig is my man op vroeë pensioen
    geplaas en kan ons nie meer die kos bekostig nie. Ons is radeloos." |            
   
    | 
 | ’n Ontleding van nostalgiegedrewe advertensies in
    Suid-Afrikaanse tydskrifte 
 Adéle Kotzé, Angelique van Niekerk
 LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
 "Alhoewel die onderskeie tipes objektivering
    verteenwoordigend in die advertensie-ontledings voorkom, is die voorkoms
    van emosionele objektivering opmerklik en begryplik, aangesien
    nostalgiegedrewe advertensies hoofsaaklik op die emosies van persone in die
    teikenmark inspeel." |          
   
    | 
 | Indeks: notas, toetse en vraestelle 
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 Daar word heelwat inhoud vir skoolkinders op
    LitNet gepubliseer. Dit kan ook vanjaar met voorbereiding help! Hier is al
    die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys
    volgens graad. |                    
   
    | 
 | Huiskos
    deur Herman Lensing hoort in elke kombuis 
 Anne-Marie Burger
 Lesersindrukke
 "Ek het ’n foutlose melktert uit hierdie
    prentjiemooi boek gemaak. Met die klem op 'foutloos'! Een, twee, drie, en
    almal kon weglê. Ek kan nie onthou of ek al ooit ’n resep die eerste keer
    suksesvol gemaak het nie." |          
   
    | 
 | Merrydown Farm, a Karoo novel by Michael King 
 Paul Murray
 Books and writers
 "He wants to be alone to remake himself in
    conditions of aloneness, of brief solitariness. Here begins his
    exploration. He is a tabula rasa on which he can rewrite his story. He
    explores the place geographically, establishes a frame within which to live
    his life. He discovers new ways, new routines, sees new things." |          
   
    | 
 | Die troebadoer, ’n vertelling: ’n onderhoud met Marié Heese 
 Amanda Botha, Marié Heese
 Skrywersonderhoude
 "Hier wil ek jou iets vertel wat die
    dramaturg Bartho Smit eenkeer gesê het by ’n byeenkoms van die
    Skrywersgilde waar ek was. Hy het gesê jy moet altyd onthou jou
    onderbewussyn is jou medeskrywer. Die allegoriese benadering het my as’t
    ware bekruip." |      
   
    | 
 | First sip: Becoming
    a doctor by Hloni Bookholane
    
 NB Publishers
 LitNet Eerste Slukkie | First Sip
 "The first time I broke bad news to a real,
    live family it went horribly. If it were an OSCE (objective structured
    clinical examination) station, I would have failed." |          
   
    | 
 | Skryfkompetisie: Eet my woorde 
 LitNet
 Skryfkompetisies
 LitNet nooi jou uit om ’n gedig oor kos, of die
    tekort daaraan, te skryf en daardeur vir drie groot kontantpryse in
    aanmerking te kom. Sluitingsdatum: 21 Januarie 2022. |      
   
    | 
 | Eet my woorde: Inskrywings (1) 
 LitNet
 Skryfkompetisies
 Dié lekker gedigte sal jou mond laat water! Hier
    is die eerste groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet
    my woorde" ontvang is. Die kompetisie sluit op 21 Januarie 2022. |      
   
    | 
 | Eet my woorde: Inskrywings (2) 
 LitNet
 Skryfkompetisies
 Van Kersfeeskos tot sielskos – hier is die tweede
    groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my
    woorde" ontvang is. Die kompetisie sluit op 21 Januarie 2022. |      
   
    | 
 | Eet my woorde: Inskrywings (3) 
 LitNet
 Skryfkompetisies
 ’n Buffet van gedigte is hier opgedis in die
    derde groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my
    woorde" ontvang is. Die kompetisie sluit op 21 Januarie 2022. |        
   
    | 
 | hierdie vakansie 
 Willem de Swyger
 Poësie
 "hierdie vakansie wil ek my moeë lyf
 lawe met seelug
 genesend soos salf
 op seer spiere"
 |      
   
    | 
 | Nagereg 
 Neo Mehlomakulu
 Poësie
 "smiddae onder die koeltebome sithulle met hare wat vyftig rigtings inslaan,
 uitgerekte spaghetti-toppies,
 en valse tande wat kort-kort uitval
 hulle eet dan die leftover"
 |      
   
    | 
 | Ek is mal oor jou 
 Celestie du Plessis
 Poësie
 "Lank voor die branders se stemme wou breek of die wind sy eie wil kon ken,
 was ek gaande oor jou."
 |      
   
    | 
 | Pap en vleis 
 Anthony Stockwell
 Poësie
 "Vergeet maar van ontsnap Jy is sy ete, klaar betrap
 Hy soek nou eers sy hap"
 |      
   
    | 
 | Conclusion 
 Heidi Henning
 New writing
 "He died in isolationSurrounded by sterile strangers
 Unknown machines
 In an intensive care unit
 Without history or memory
 Or a warm hand in his."
 |      
   
    | 
 | Sadness 
 Karin Walker
 New writing
 "sadness cannot be contained nor repressed
 it seeps unceremoniously
 through the tiniest slit"
 |            
   
    | 
 | Persverklaring: Willem de Beer se doktorale
    klavieruitvoering 
 LitNet
 Musiek
 Willem de Beer studeer onder Anton Nel aan die
    Universiteit van Texas in Austin. Hy voltooi tans sy doktorsgraad en
    Artmusic.TV is trots om sy eerste voordraguitvoering vir hierdie graad, wat
    in Desember 2021 opgeneem is, aan te bied. |      
   
    | 
 | Aanskou Bidsprinkaan se maan | Behold Praying
    Mantis’s moon 
 LitNet
 Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
 Ter ondersteuning van die Sentrum vir
    Astronomiese Erfenis se projek om inheemse name vir volmane in
    Suider-Afrika te bevorder, word hierdie piekniek gewy aan Bidsprinkaan. |
    In support of the Centre for Astronomical Heritage’s project to promote
    indigenous names for full moons in Southern Africa, this picnic is
    dedicated to Praying Mantis. |          
   
    | 
 | Press release: ekstasis 
 LitNet
 Lifestyle and entertainment
 This award-winning short film, written and
    directed by Emilie Badenhorst and Kanya Viljoen, is an exploration of a
    young woman that discovers love and intimacy, and the loss thereof, through
    a blossoming relationship with her best friend and the dissipation of her
    parents’ marriage. The film uses the landscape of multilingualism in South
    Africa, the Afrikaner culture and LGBTQIA+ bodies to question the moments
    of existing in between these spaces and borders created within society. ekstasis will be
    released on Vimeo on 21 January 2022. |              
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |          | 
No comments:
Post a Comment