| 
   
   
    | 
 | 
     
      | – ISSN 1995-5928 – Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 897 28/04/2022  |  Krities Afrikaans
 |    
   
    | LitNet:
    KI-metgeselle en -gedigte |    
   
    | 
     
      | Across
      the border Author: Norman McFarlane
 Publisher: Tafelberg
 ISBN: 9780624093046
 Norman
      McFarlane was just out of high school when he was conscripted for
      national service and sent to Angola. Like so many other ordinary
      troopies, he was thrown into the horror, deprivation and banality of war.
      He recounts his loss of innocence in Angola, the subsequent
      "camps" and his journey towards confronting his post-traumatic
      stress disorder. Told with disarming honesty and humour, he gives voice
      to a generation of white South African men forced into a grisly,
      life-defining experience. | 
 |  |      
   
    | 
 | Replika: ’n Kunsmatige Intelligensie- (KI-) metgesel
    in ’n gebroke wêreld 
 Burgert A Senekal
 Menings
 "Op die gebied van die sielkunde bied
    gespreksagente wat deur middel van KI werk ’n nuwe en bruikbare hulpmiddel.
    KI-gespreksagente word gebruik vir selfdoodvoorkoming en kognitiewe
    gedragsintervensie, en hulle kan sielkundige hulp meer toeganklik maak vir
    mense wat huiwerig is om met ’n psigiater of sielkundige te praat of wat
    nie andersins toegang tot professionele hulp het nie." |      
   
    | 
 | Afrikaans se eerste KI-gedigte 
 Imke van Heerden
 Menings
 Die eerste KI-gedigte in Afrikaans is deur ’n
    navorsingspan in Istanboel in samewerking met die skrywer Etienne van
    Heerden geskep. AfriKI – Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie – is hul
    taalmodel. |          
   
    | 
 | Die konstabel se skiereiland 
 AfriKI (Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie)
 Poësie
 "Afrika drinkonheil in die water."
 Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans. |      
   
    | 
 | Gedigte, daar by die brul van ’n brander
    
 AfriKI (Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie)
 Poësie
 "die golwe van gister watgetol en woes en water
 saam met die son skuim in hul woorde"
 Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans. |      
   
    | 
 | Kaapstad 
 AfriKI (Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie)
 Poësie
 "Vandag is ons nie net die stad niemaar
 die vertaler van die son"
 Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans. |      
   
    | OuLitNet:
    tegnologie, skrywer, agentskap | From LitNet’s archives: technology,
    author, agency |    
   
    | 
 | Die boek, die skrywer en die internet 
 Deon Meyer
 Skrywersberaad (2000)
 "Aan die ander kant: Het die tegnologie
    regtig ’n invloed gehad op die aard van die storie, die kreatiewe proses,
    die worsteling met woorde? Nog nie. Maar ons is nog in die prehistoriese
    fase van die Nuwe Ekonomie. Die vraag is natuurlik wat die toekoms vir ons
    inhou."  |      
   
    | 
 | Wanneer die tyd uit lit is: Aktivisme of apatie?
    
 Bert Olivier
 SeminaarKamer (2005)
 "En indien die ontwikkelaars van Kunsmatige
    Intelligensie hul droom van ’n menslike simulasie in die vorm van ’n robot
    wil verwesenlik, sou hulle – soos Spielberg se rolprent AI en Proyas se I, Robot so goed
    demonstreer – nie alleen ’n intelligente masjien moet bou nie, maar een
    wat, soos ’n mens, die liefde van ’n ander begeer, asook in staat is tot
    skuldgevoel, met ander woorde wat toon dat dit ’n etiese bewussyn
    het." |      
   
    | 
 | Fix those new shoes, I’ll have a guava for lunch
    
 Michelle Matthews
 Young Voices – South African Online Writers’ Conference (2004)
 "Thought 9: Can a woman write sci-fi? Can a
    woman write about a man walking through a city for a day? Can a woman write
    about a tiger on a boat? Can a woman write about a walled city in a desert?
    Can a woman write about a circus troupe? Can a woman write an economics
    thriller? Why is there an assumption that women write novels only about
    certain things?"  |      
   
    | 
 | "I thought I’d be something like Tintin, but
    with dark hair ..." 
 Henrietta Rose-Innes, Michelle McGrane
 No secret too big (2006)
 "I distinctly remember composing my first
    piece of independent creative writing: I was annoyingly banging a tennis
    ball against the garage door (which I would do for hours) and I came up
    with the beginning of a poem about an aeroplane crashing." |        
   
    | 
 | Oekraïne-Rusland-konflik: Wie gaan eerste ingee?
    
 Freek Robinson, Theo Venter
 Onderhoude
 Tot watter mate kan die Weste met die
    onstabiliteit saamleef? Watter guns het Poetin onopsetlik aan Navo bewys?
    Watter prys betaal die Russiese ekonomie weens Westerse sanksies? Freek
    Robinson vind meer uit by Theo Venter, politieke en beleidspesialis.  |      
   
    | 
 | Oekraïne: Berigte te velde 
 LitNet
 Menings
 ’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor
    die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles
    on the war in Ukraine. |          
   
    | 
 | Dobbelary: Enkele gesigspunte 
 Handré Brand
 Seminare en essays
 "Ek het die geleentheid gehad om vroeg in
    die tagtigerjare ’n interessante gesprek te voer met ’n groep professionele
    dobbelaars (bekend as ’n junket-groep)
    in Las Vegas, Nevada voordat dobbelary amptelik binne die grense van
    Suid-Afrika toegelaat is." |      
   
    | 
 | ’n Boodskap oor Dawie de Villiers se heengaan
    
 Roelf Meyer
 In memoriam
 "Dawie se lag was aansteeklik en sy humor
    sonder ophou. Maar ook sy energie en persoonlike gesondheidsbeoefening was
    voorbeeldig. Dawie was te alle tye ’n ware leier wat niks vir homself gevra
    het nie." |      
   
    | 
 | Ramadaan on Dorp Street 
 Zubayr Charles
 Opinion
 "So, as I stand on my stoep, looking up at
    the two rows of houses, I make the niyyah
    to pop around to each home and ask my neighbours what makes
    Ramadaan so special here on our street." |      
   
    | 
 | Oupa en Ouma se kombuis 
 Elise Bishop
 Rubrieke
 "As Ouma se tafelklokkie dus gelui het, moes
    jou neus klaar geblaas wees, jou hande gewas wees en jy moes jou plek
    ingeneem het langers die tafel oppie tolletjiesstoele. Jy moes nie nog
    bodder om te krap waar dit nie jeuk nie – Ouma het geroep." |          
   
    | 
 | Boeke om weg te gee 
 Marie van Eck
 SêNet-briewe
 "Ek het 64 Dricky Beukes-boeke wat ek wil
    weggee." |            
   
    | 
 | SA skiet nog ver te kort na 28 jaar se demokrasie
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Suid-Afrikaners het Woensdag 28 jaar van
    demokrasie gevier, maar almal in die land is dit eens dat die land van melk
    en heuning wat beloof is, steeds net ’n droom is." |      
   
    | 
 | Kapenaars betoog op Vryheidsdag vir onafhanklikheid
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die groep se primêre doelwit is om ’n
    referendum in die Wes-Kaap te bewerkstellig, met die einddoel afskeiding
    van Suid-Afrika en die vorming van ’n nuwe soewereine staat, met ’n
    regering wat volgens hulle die mense van die Kaap die Goeie Hoop beter sal
    verteenwoordig." |      
   
    | 
 | Tronkstraf weens ontgroening geëis, gasprobleme,
    partytjies en hekse 
 Milton Webber
 In het nieuws
 "Vyf jaar tronkstraf vir die hoofverdagtes
    in ’n ontgroeningsaak geëis; sewe mense deur twee gasontploffings beseer;
    Nederland wil voor die einde van die jaar alle aankope van gas en olie uit
    Rusland staak; €919 miljoen (sowat R15 miljard) om onderwysers meer te
    betaal; Koningsnag en -dag kan weer soos voor die pandemie gevier word; en
    ’n veroordeelde heks se naam gaan nie in ere herstel word nie." |          
   
    | 
 | Ubuntu, nie uitbuiting, in tye van mensenood
    
 Heindrich Wyngaard
 Nuusvinke
 "Tonele van menslike lyding oor die wêreld
    heen flits daagliks oor televisieskerms. Dit strek van die oorlog in
    Oekraïne tot die jongste Islamitiese Staat-aanval in Afganistan en, nader
    aan die huis, die vernietiging en ontwrigting wat deur ongekende vloede in
    KwaZulu-Natal aangerig is ... En hoe laag het die land van
    Mandela-medemenslikheid nie gedaal nie dat selfs hulpbronne wat vir die
    verligting van swaarkry bedoel is, nie altyd veilig is in die hande van
    hulle wat betáál word vir die bestuur en beskerming daarvan nie." |      
   
    | 
 | In memoriam: "Het leven klopt van geen kant en
    daarom is het zo de moeite waard." – Jan Rot (1957–2022)
    
 Hendrik-Jan de Wit
 Meningen
 "Als het leven een feestje is en ze zeggen
    dat je over een uur echt naar huis moet, dan blijf je dat uur toch nog
    helemaal genieten en dan ga je niet in een hoekje zitten sippen? Zo
    onderging Jan Rot zijn ziekte. Alles eruit halen wat er nog in zit. Afgelopen
    vrijdag 21 april is hij op 64-jarige leeftijd overleden in zijn woonplaats
    Rotterdam. Zijn overlijden viel precies op de dag dat de Nederlandse
    radiozender Radio 5 een groot eerbetoon gaf aan de zanger." |      
   
    | 
 | Musici van die Oos-Kaap bekoor saam met Richard Cock
    
 Izak de Vries
 Muziek
 "Cock is ook betrokke by verskeie
    liefdadigheidsaksies. Talle van sy konserte word gebruik om fondse vir ’n
    groot aantal projekte in te samel. Besoekers aan Suid-Afrika kan gerus
    enige konsert van Richard Cock bywoon. Dit is wêreldklas." |      
   
    | 
 | Vra die veearts: Toy pom met ’n abses 
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Madelein skryf: "My ma het ’n toy pom wat ’n
    abses onder sy keel gehad het. Sy is baie bekommerd oor hom, maar het
    ongelukkig nie die finansies om hom veearts toe te neem nie." |      
   
    | 
 | Vra die veearts: Prednisoon is ’n baie interessante
    medikasie 
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 "Prednisoon is ’n baie interessante
    medikasie, want dit na-aap die liggaam se eie geneesmiddel, kortisoon.
    Kortisoon word afgeskei om (onder andere) die pyn en moegheid wat kom
    wanneer jy herstel van ’n besering, te verskans." |            
   
    | 
 | Die moontlikhede en beperkinge van interkulturele
    onderwys in en vir Suid-Afrika 
 Charl Wolhuter, Hannes van der Walt
 LitNet Akademies (Opvoedkunde)
 "Die konteks van die Suid-Afrikaanse
    samelewing bevat sterk moontlikhede en selfs die noodsaaklikheid om
    interkulturele onderwys in te voer, veral omdat multikulturele onderwys en
    die oproep om dekolonisering van die onderwys ontoereikend is om die uitdagings
    wat uit die diverse aard van die samelewing vloei, die hoof te bied." |      
   
    | 
 | Chaos en teenstruktuur in Europese groteske ornamente
    van die 16de en 17de eeue 
 Deon Liebenberg
 LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
 "Die chimeriese aard van groteske ornamente
    uit die Renaissance en Maniëristiese periodes word hier ondersoek met
    betrekking tot die manier waarop die grense wat normaalweg die menslike,
    dierlike, en plantkundige kategorieë duidelik afbaken, daardeur oorskry en
    ontbind word." |      
   
    | 
 | Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede
    kwartaal 
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 As jy in graad 6 is, speel jy nie meer met
    albasters nie. Tensy jy dalk moet voorberei vir ’n toets. Die ses albasters
    op hierdie foto wys jou daarop dat jou voorbereiding vir ’n toets wel
    kinderspeletjies kan wees. Gebruik Eugene van der Westhuizen se vraestel om
    speel-speel vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen te leer. |          
   
    | 
 | Aankondiging: 2022 se wenners van SA Akademiepryse
    
 LitNet
 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
 Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir
    Wetenskap en Kuns kondig die name van hul pryswenners vir 2022 aan. Hier is
    die volledige lys van die gesogte Akademiebekronings. |        
   
    | 
 | Kompoun:
    Ronelda Kamfer en Annemarié van Niekerk práát 
 Annemarié van Niekerk, Ronelda Kamfer
 Skrywersonderhoude
 "Ek kan nie glo dat daar ’n tyd was toe
    Kaaps shameful was nie. Hoe baie leerders het in Standaardafrikaanse lesse
    gesit met teachers wat vir jou sê jy is dom of minder net omdat jy gesit en
    sukkel het om jou taal te translate tot dit pas in die mould van mense wat
    jy nie ken nie." |      
   
    | 
 | As die katjiepiering blom: ’n onderhoud met Audrey Jantjies 
 Naomi Meyer, Audrey Jantjies
 Skrywersonderhoude
 Audrey Jantjies praat met Naomi Meyer oor As die katjiepiering blom,
    wat sy ook by vanjaar se Suidoosterfees bespreek: "Met die gehoor by
    SOF wil ek graag praat oor die mite dat ons wat van die platteland af kom,
    iets van ’n agterstand het, maw ek wil baie graag praat oor stereotipes." |          
   
    | 
 | Uitvoergehalte: ’n resensie van Hammerman
    deur Mike Nicol 
 Anschen Conradie
 Resensies
 "Sy werk getuig van deeglike navorsing en
    sal byval vind by fynproewerlesers wat intelligente en uitdagende temas en
    karakters geniet. In die misdaadfiksiegenre is sy romans ’n Glenfiddich,
    uitvoergehalte waardig om versamel te word." |      
   
    | 
 | Rise
    deur Siya Kolisi en Boris Starling: ’n lesersindruk 
 Barend van der Merwe
 Lesersindrukke
 "Die laaste woord oor hierdie inspirerende
    en legendariese rugbyheld is Rise
    egter nog lank nie. Alle rugby-oë sal spoedig wees op die 2023-Wêreldbeker,
    wat beloof om ’n verwoede stryd af te gee." |              
   
    | 
 | Press release – 2022 Commonwealth short story prize:
    shortlist announced 
 LitNet
 Books and writers
 Twenty-six outstanding stories have been
    shortlisted by an international judging panel for the world’s most global
    literature prize. The writers come from 20 countries across the
    Commonwealth including, for the first time, Papua New Guinea, eSwatini, and
    St Vincent and the Grenadines. |          
   
    | Op
    die redakteur se lessenaar |          
   
    | 
 | Fotogalery: Jakes Gerwel-gesprekke (Suidoosterfees
    2022) 
 Menán van Heerden
 Suidoosterfees
 Die jaarlikse Suidoosterfees het op 27 April
    afgeskop. Menán van Heerden het drie Jakes Gerwel-gesprekke, aangebied deur
    die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV, op 27 April bygewoon. Hier volg ’n
    fotogalery van die sprekers en gesigte by die gesprekke oor Krotoa
    ("Wat beteken sy vandag?"), As
    die katjiepiering blom en ’n
    Baie lang brief aan my dogter. |      
   
    | 
 | Oom Bey, my pa – die stemme in Henque Heymans se kop
    
 Melt Myburgh, Henque Heymans
 Suidoosterfees
 Henque
    Heymans se Oom Bey, my pa
    debuteer vanjaar op die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre-program. Hy
    vertel aan Melt Myburgh hoe Beyers Naudé se geskiedenis die drama
    geïnspireer het. |      
   
    | 
 | Antoinette Kellermann gesels oor die oerkluts kwyt 
 Antoinette Kellermann, Izak de Vries
 Suidoosterfees
 "Die jonger mense wat deel is van die oerkluts kwyt, soos
    Frieda, Anna, Lungiswa en Nomapostile, wat elkeen ’n uitsonderlike oor vir
    gevoel en ritme het, was soos ’n veilige vangnet wat my kon toelaat om my
    ten volle oor te gee aan die digter se beeldskone taal en die musiek van
    haar woorde. ’n Projek soos dié is uiteindelik ’n ensemble van almal wat
    hul kreatiwiteit met groot vrygewigheid en sonder perke deel." |      
   
    | 
 | Cintaine Schutte oor haar gesprek met Marita van der
    Vyver by die Suidoosterfees 
 Cintaine Schutte, Izak de Vries
 Suidoosterfees
 "Hoe meer ’n mens omgaan met Marita se werk,
    die karakters wat sy skep sowel as die wêreld waarin haar stories
    plaasvind, kom jy agter baie van Marita is daar ingeweef. Sy bring altyd
    eerlikheid en ’n bietjie van haarself. Ek kan daarmee vereenselwig, want ek
    doen dieselfde met my werk." |      
   
    | 
 | Frank Opperman gesels oor Ek wens, ek wens 
 Frank Opperman, Izak de Vries
 Suidoosterfees
 "Die begrafnisondernemersorganisasie was
    baie ontsteld daaroor. Ek was bang hulle gaan eendag weier om my te
    begrawe. Sal maar my eie gat moet grawe." |      
   
    | 
 | Persverklaring: Jou gunsteling Suidooster-sterre
    op die Suidoosterfeesverhoog 
 LitNet
 Suidoosterfees
 Jawaahier Petersen, Eden Classens, Irvine van der
    Merwe, Natasha van der Merwe, Marco Spaumer en Simone Biscombe is as hul
    sepie-karakters, Kaashifa, Justin, Nazeen, Susan, Tim en Bianca, op 1 Mei
    om 14:00 in Kunstekaap op die feesverhoog met Suidooster Stormsterk. |                      
   
    | 
 | Persverklaring: KKNK2022 se Kannapryswenners bekend
    
 LitNet
 KKNK
 Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se
    Kannapryse, wat erkenning aan produksies en individue vir uitnemende
    bydraes tot die fees gee, is op 22 April by ’n swierige geleentheid by
    M-Studios in Philadelphia, Kaapstad aangebied. |        
   
    | 
 | Ek wens ek kan jou nog een keer sien 
 Kenan Davids
 Poësie
 "Ek wens ek kan jou nog een keer sien,Maar ons mag nie ons huis verlaat nie.
 Mense verloor hul werk en word siek ...
 Nou isoleer ek vir 14 dae en hoop ek sien 15 dae."
 |      
   
    | 
 | Luister 
 Reinet de Waal
 Poësie
 "kinders sien nie die gevaarwat in haar lower wydheid skuil.
 Kinders is onskuldig;
 Kinders is sieners wat die toekoms in lag"
 |      
   
    | 
 | Before the Sabbath 
 Ferdi Wheeler
 New writing
 "hasten along the graveyard road,with the body limp and pierced
 on a rickety cart –
 His soul pawned and distraught"
 |              
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |          | 
No comments:
Post a Comment