Daar word tans in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) vir onderwysers verkeerdelik aangedui dat dan, dus, daarom, nogtans en anders groep 2-voegwoorde is.
In hierdie uitdeelstuk word verduidelik aan watter
woordsoort sulke woorde wel toegeken behoort te word en wat die
verskil tussen hierdie woorde en voegwoorde (bv. maar, en en want;
en sodat, dat, omdat en indien) is.
Skandeer die QR-kode voor op die leerhulpmiddel, of klik op die
YouTube-skakel in die regterkantste hoek. Met die video oor
die eendjie en gansie kan hierdie onderwerp selfs aan
leerders in laer grade bekend gestel word.
|
No comments:
Post a Comment