|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 900
20/05/2022
|
Krities Afrikaans
|
To
100 & beyond
Author: Wynand Gouws
Publisher: Penguin
Random House South Africa
ISBN: 9781776390267
The
number of people living into their late nineties and early hundreds is
growing by the day. The notion that you have to retire at 65 is becoming
outdated and, more importantly, impractical and even financially
hazardous. However, the question remains: How do you provide for yourself
should you live to a ripe old age, as is very likely?
|
|
|
|
Persverklaring: Taalmuseum bekyk protespoësie
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Ter ere van Jeugmaand bied die Afrikaanse
Taalmuseum en -monument op Saterdag 11 Junie 2022 ’n gratis slypskool met
musikant Luna Paige oor Afrikaanse protespoësie aan.
|
|
Elders gesien: Minister se stilte oor taal sluit uit
Conrad Steenkamp
Elders gesien
"Wigte word tussen bevolkingsgroepe ingedryf
eerder as dat wedersydse begrip en samehorigheid bevorder word. Daarby ís
dit baie moontlik om meer inklusief en gerig met taal om te gaan."
|
|
Hoekom skryf ek in Kaaps?
Tasneem Daniels
Menings
"Kaaps stereotypes moet nou laain, en dis
tyd dat mee Malay Kaaps Muslims daai feit moet onthou ennie skaamte daa’oo
los."
|
|
Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans
Elise Bishop, Izak de Vries
Onderhoude
"Graaffrikaans is vir my ’n spreektaal, ’n
oretaal. Dis nie die Afrikaans van die taalonderwyser of predikant wanneer
hy sy nering uitvoer nie, dis die algemene taalgebruik in daaglikse omgang
tussen Graaffernetters met mekaar en ander."
|
|
Reguit met Robinson: Sukkel jy met jou bank? Als oor
die bankombudsman
Freek Robinson, Reana Steyn
Onderhoude
Waarom is daar ’n bankombudsman? Hoe help haar
kantoor gewone mense? Is haar kantoor onafhanklik? Wie oorsien hulle werk?
Hoeveel klagtes kry sy? Hoe vaar Suid-Afrikaanse banke in vergelyking met
dié van die buiteland? Freek Robinson het dié en ander vrae aan Reana Steyn
gestel.
|
|
Literêre pryse in Afrikaans: ’n geskiedenis besaai
met distels en dorings
Melt Myburgh, Marni Bonthuys, Ronel Foster
Onderhoude
"In ons land, waar boekverkope dikwels
beperk is (veral as dit by digbundels en dramatekste kom), verskaf literêre
pryse in baie gevalle ’n groter finansiële beloning as die tantième wat
skrywers uit verkope kry." – Marni Bonthuys en Ronel Foster gesels met
Melt Myburgh oor die omstrede geskiedenis van literêre pryse in Afrikaans.
|
|
Denke wat kan dans: Johan Degenaar en die kuns van
gesprek
Andrew Nash
Menings
"Degenaar self het altyd verwys na Sokrates,
’n soort vaderfiguur vir die Westerse filosofie, as die beginpunt van sy
eie filosofiese trajek. In ’n onderhoud wat hy met Pieter Duvenage gevoer
het, vertel hy: 'Ek sou sê my eerste jaar, my ontmoeting met Sokrates, was
’n sentrale gebeurtenis in my lewe. En dit lyk my, as jy hom eers ontmoet
het, dan los hy jou nie."
|
|
#BanOffOurBodies
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die tydskrif maak ook ’n belangrike
stelling omtrent swart vroue in die VSA. Swart vroue het jaarliks dubbel
die aantal onvoorsiene swangerskappe as wit vroue, en meer as drie keer hoë
sterftesyfer tydens swangerskap, om redes wat nie beperk is tot beëindiging
van die swangerskap nie."
|
|
Om ’n kind korrek voor te berei vir ’n seksklag
Izak de Vries
Onderhoude
"Professionele lui laat kindergetuies toe om
die insident in vrye narratief te deel. Onduidelikhede word opgeklaar
wanneer daar ’n geheelbeeld van die insident gevorm het. Om vir ’n kind te
vra of pappa of oom of oupa aan sy of haar verkeerde plekkie gevat het, of
iets in dier voege, is ’n onreg wat nege uit tien keer gaan lei tot ’n
onskuldigbevinding in die hof."
|
|
Swerfjaar vir seniors: Dinge van die kind wat ek was
Marita van der Vyver
Rubrieke
"Ons is nooit werklik klaar met die dinge
van ons kindwees nie, dit weet ek teen dié tyd. Maar soms is ons gelukkig
genoeg om ’n oomblik terug te kyk na die lang pad wat ons afgelê het, en
vir onsself te glimlag."
|
|
Scindapsus en sunfilters
Elise Bishop
Rubrieke
"Mense was skoon versteurd, want toe boonop
kom nog die hairdo’s, die geteasde beehives, bobtails en pageboys.
Hoog-geteasde hare, dit staan complete nes beehives. Die waves en perms was
out of fashion en history nou op Graaffernet se streets."
|
|
’n Tomahawk van ’n les
Willem de Swyger
SêNet-briewe
"Miskien dit:
mense is soos restourante – om gelukkig te wees met hulle moet jy nét van
hulle verwag wat hulle kan gee. As jy méér as dit verwag, is die potensiaal
groot dat dit in trane gaan eindig. Moet dus nie ’n steak bestel in ’n
restourant wat in kerrie spesialiseer nie."
|
|
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor
die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles
on the war in Ukraine.
|
Uit
die argiewe van LitNet en Voertaal
|
|
Suid-Afrikaanse museums vra: "Bezoek ons
alsjeblieft!"
Izak de Vries
Voertaal-argief: Cultuur
"Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
(ATM) was op Saterdag 29 Mei 2021 ’n ruimte waar idees uitgeruil is oor die
uitdagings wat museums in die gesig staar weens COVID-19-regulasies, die
relevansie van museums in 2021 en die groot gaping in Suid-Afrika tussen
dié wat genoeg het en dié wat nie het nie."
|
|
Fotoblad: Die Afrikaans van die Kaapse Moslems-bekendstelling
Menán van Heerden
LitNet-argief: Menings
Op Saterdag 15 Desember 2018 het die
bekendstelling van die Afrikaanse verwerking van Achmat Davids se boek, The Afrikaans of the Cape Muslims
by die Historium Trust funksie- en konferensiesentrum in Paarl plaasgevind.
|
|
Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en
Navorsingsentrum (NALN): ’n onderhoud met Wyno Simes
Menán van Heerden, Wyno Simes
LitNet-argief: Onderhoude
"Die inhoud van die museum bestaan uit alle
soorte materiaal wat op watter wyse ook al relevant mag wees ten opsigte
van die skrywers wat kreatief in Afrikaans werk. Dit beteken gevolglik:
alle boeke deur ’n skrywer (en dan impliseer dit eksemplare van elke druk
en uitgawe); alle inligting oor die skrywer, wat insluit primêre bronne,
asook koerant- en tydskrifmateriaal; ikonografiese dokumente; oudiovisuele
materiaal; persoonlike voorwerpe wat verband hou met die skryf- en leefwêreld
van die skrywer; asook ’n omvattende tydskrifversameling."
|
|
Afrikaans-wees in Afrika en die wêreld
Johan Degenaar
OuLitNet: Skrywersberaad (2000)
"’n Ongeëksamineerde Afrikaans-wees en
Suid-Afrikaans-wees en Afrikaan-wees en in-die-wêreld-wees is nie die
moeite werd nie."
|
|
Die rol van die "tweede slagoffer": aborsie
en trauma
Nini Bennett
OuLitNet: Young voices – South African online writers’ conference (2004)
"Traumatiese reaksies jeens aborsie word
dikwels nie herken nie, veral omdat menige gesondheidswerkers verwag dat
aborsie 'verligting' bied aan ’n ongewenste of ontydige swangerskap."
|
|
Minister in spervuur oor vlag- en Taalmonument
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Wat die Afrikaanse Taalmonument in die
Paarl betref, is die Minister volgens die DA reeds besig met ’n proses om
die 'Afrikaans' te probeer verwyder uit die Afrikaanse Taalmonument en
-museum in die Paarl se naam."
|
|
Adriaan van Dis schrijft een heuse klimaatroman
Hendrik-Jan de Wit
Literatuur
"Woensdag 11 mei 2022 kreeg Adriaan van Dis
van de Radboud Universiteit in Nijmegen een eredoctoraat uitgereikt. De
laatste roman KliFi
(KliFi = "klimaat fictie") van Adriaan van Dis is een
Klimaatroman zoals er meer verschijnen. Van Dis roert in KliFi allerlei thema's
die nu spelen ter hand. Niet alleen de klimaatverandering komt aan de orde.
Ook het populisme, de vreemdelingenhaat en de bedreiging van allerlei grote
online spelers."
|
|
Met Jeroen Brouwers verliest de Nederlandse
literatuur een van zijn allergrootste schrijvers
Ingrid Glorie
Literatuur
"Misschien hielden ze in België wel nog meer
van hem dan in Nederland. Op 11 mei overleed schrijver, essayist en
polemist Jeroen Brouwers, 82 jaar oud. In beide landen putten collega zich
uit om hun bewondering voor de grote meester uit te spreken. Tijdens zijn
lange carrière – Brouwers werkte ruim 60 jaar aan een oeuvre dat
uiteindelijk zo’n 70 titels omspant – was hij een voorbeeld en inspiratie
voor opeenvolgende generaties jonge schrijvers."
|
|
Kakofonie van stemmen in veelkleurigheid
Yves T'Sjoen
Literatuur
"Alle vogels zingen zoals ze zijn gebekt:
die samenzang laat de prismatische schittering zien in het culturele leven
van een taalgebied. Auteurs die literaire tradities, idiomen en
beeldengrammatica’s uit andere talen en culturen integreren in of als
klankbord aanwenden voor het literaire werk dat in het Nederlands wordt
aangeboden, de evidentie zelve, zijn de verpersoonlijkingen van de
kleurenrijkdom die iedere literatuur bepaalt."
|
|
Nóg ’n skandaal tref die Universiteit Stellenbosch
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die slagoffer is tans veilig en ontvang
versorging. Sy het Woensdag ’n klag van verkragting teen die oortreder by
die SAPD aanhangig gemaak. Die SAPD het haar na die Stellenbosse
provinsiale hospitaal vergesel, waar sy ondersoek is en ook die nodige
medikasie, sorg en primêre berading ontvang het."
|
|
Woede op US-kampus na beweerde rassevoorval
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die slagoffer het volgens berigte geslaap
toe hy om 04:00 ’n geraas in sy kamer hoor. Toe hy wakker word, het hy glo
’n ander student in sy kamer gevind wat besig was om op sy boeke en
skootrekenaar te urineer."
|
|
’n Vragskip verdwaal in ’n woonbuurt; die media; die
pandemie; en die droogte
Milton Webber
In het nieuws
"’n Vragskip saai verwoesting toe dit in ’n
woonbuurt invaar; ’n tonnel op die A4-snelweg is Maandagoggend gesluit
omdat die twee toesighoudende operateurs siek was; Nederlanders is deesdae
positiewer oor seksuele minderhede; die omstrede TV-persoonlikheid Johan
Derksen is weer terug op die kassie; die hoofaanbieder van Podium Witteman
tree uit; kenners meen die Covid-pandemie is nog lank nie verby nie;
maskers is nie meer nodig aan boord van Nederlandse vlugte nie; die droogte
het die owerhede genoop om in te gryp; en koningin Máxima verjaar."
|
|
Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede
kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 4 en hou jy daarvan om see toe te
gaan? Mens kan nou al droom van ’n lekker lang strand en om agter jou hond
se vier pote aan op die sand te gaan stap. Eers moet jy voorberei vir jou
Afrikaans Huistaal-eksamen. Dis sommer groot pret met Eugene van der
Westhuizen se vraestel en memo, wat jy gratis hier kan aflaai.
|
|
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of
teenstrydigheid? LitNet
Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans
te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter
nuwe woorde is toegevoeg.
|
|
Kompoun
deur Ronelda Kamfer: ’n leeskringbespreking
Chris van der Merwe
Leeskringe
"Xavie het gelyk. In die taal van Kompoun het vroue wat
stilweg ly, ’n stem gekry; ontwortelde mense het, deur die vertel van hul
storie, ’n nuwe betekenis ontvang, en hul taalgebruik ’n vars erkenning.
Met haar debuutroman het Ronelda Kamfer die Afrikaanse prosa verryk en
verruim."
|
|
Moord op Pofadder: Freek Robinson gesels met Charné Kemp
Freek Robinson, Charné Kemp
Skrywersonderhoude
Hoekom skryf Charné Kemp oor moord? Hoe pak sy so
’n projek aan? Wat gaan deur haar gedagtes wanneer sy ure in die hof
deurbring? Hoe slaap sy snags? Dit, en veel meer, wil Freek Robinson by
haar weet in hierdie onderhoud.
|
|
Disinformation in the Global South: ’n onderhoud met Herman Wasserman
Menán van Heerden, Izak de Vries, Herman Wasserman
Skrywersonderhoude
Wêreldpersvryheidsdag word elke jaar op 3 Mei
gevier. Vanjaar se tema is "Joernalistiek onder digitale beleg".
Herman Wasserman vertel vir Izak de Vries en Menán van Heerden oor sy
jongste twee projekte: ’n boek, Disinformation
in the Global South, en ’n verslag, "Meeting the
challenges of information disorder in the Global South".
|
|
Marlise Joubert (1945–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Om digter te wees, is om self denker te
wees; om self filosoof te wees. Om digter te wees, is ook om mens te wees
wat gedurig eksistensieel-eties gemoeid is met die wyses van wees en van
uitdrukking gee aan sy eie wese."
|
|
Herfsmymering
Crito
Blogs
"Die kreef raak gewoond daaraan, nè? Ons
leef, en dan leef ons skielik nie meer nie. Terwyl die insig en neerslag
van Louise Viljoen se erudisie in haar resensie van Narreskip (Rapport) die nuwe
digbundel van Johan Myburg my bloed nog met ’n vaart laai bruis, sink die
implikasies daarvan in en dwaal my gedagtes."
|
Op
die redakteur se lessenaar
|
|
My jaar van Koreaanse TV, seumnida!
Zirk van den Berg
TV
"Die ding wat my eerste gevang het, is ’n
sekere onskuld en die anderste aanslag as die Amerikaanse patroon en selfs
die Europese TV wat ons te siene kry. Die weerlose karakters, so anders as
die tough guys & gals wat Amerikaanse flieks bevolk. Die talle
transendentale oomblikke."
|
|
kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas:
’n onderhoud met Waldimar Pelser
Naomi Meyer, Waldimar Pelser
kykNET Portaal
"Suksesvolle telenovelas spreek universele
menslike temas soos verlies, romanse, familieverhoudings en ons plek in die
samelewing en die wêreld op so ’n manier aan dat dit enersyds ontvlugting
bied, ja, maar andersyds waarhede oor ons gedeelde menswees beskryf en
selfs bevraagteken."
|
|
Persverklaring: Nuweling-dramaturge kan nou aansoek
doen vir NATi Jong Sterre-projek
LitNet
Suidoosterfees
Opkomende dramaturge wat graag hulle werk op ’n
professionele verhoog wil sien, kan nou aansoek doen vir deelname aan die
Jong Sterre-mentorskapprogram. Dié projek word deur die Suidoosterfees,
NATi, die Jakes Gerwel Stigting, Kunstekaap en Kunste Onbeperk aangebied,
en onderskraag belowende skrywers deur hul verhoogtekste te ontwikkel, af
te rond en by die Suidoosterfees op te voer.
|
|
Press release: Official launch of The Pam Golding
Theatre at The Baxter
LitNet
Lifestyle and entertainment
On Wednesday, 11 May 2022, the official launch of
The Pam Golding Theatre at The Baxter saw the main theatre named after Pam
Golding Properties’ late founder and life president, Pam Golding, as part
of the company’s five-year sponsorship of Cape Town’s iconic and much-loved
theatre.
|
|
Duine
Johann Crous
Fiksie
"Soveel mooi en blink het ek in my hele lewe
nie gesien nie. Dit was die binnekant van Leonard-hulle se sinkhuisie wat
prentjiemooi op die sandvlaktes tussen die Port Jacksonbome en die bloekoms
gestaan het."
|
|
27 April 2011
Neo Mehlomakulu
Poësie
"Gisteraand het jou siel
die donker nag ingevlug"
|
|
Ek soek net vriede
Chestlyn Draghoender
Poësie
"Ek hette weight op my skoues
wat skrik vi niks,
En ek soek net vriede."
|
|
Secret
Heidi Henning
New writing
"A love language,
Unhaltered, fragile, fluttering,
Mapped by constellations of emotions"
|
|
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat
ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring
is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are
committed to protecting your personal information held by us.
|
Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment