Jy kan die klippe hoor hande klap as die branders terugtrek see toe. Klippe is slim genoeg om te weet hulle vorm mekaar, en dis hoe dit hoort. Eerlik, sonder voorgee en oordeel. Ons is almal klipkinders wat mekaar afrond en blink vryf. As ons nie gaan praat nie, sal die klippe dit skree.
Thursday, June 16, 2022
14 Junie 2022 Pierre en Sonia Vlok Passiespele Oberammergau https://youtu.be/_FBKC-zamsk
No comments:
Post a Comment