| 
  
   
    |   
    
     
      | 
       
        | Splinternuwe boeke vir
        jou boekrak!
 Wat het weerwolwe, fae, raaisels en 'n sterk man in gemeen? Seker nie
        veel nie, behalwe dat dit die temas van ons Augustus-boeke is! Daar is
        ‘n heerlike verskeidenheid en iets vir elke smaak.
 |  |  |    
    
     
      |  | 
       
        | Op die Luca-rak pryk Die Beste Bybelbreinblokkies. Help jou kind om hul taalvermoëns te
        verbeter en terselfdertyd ook hulle Bybelkennis te toets en op te skerp
        met hierdie bekostigbare en prettige aktiwiteitsboek vol van
        Bybelblokkiesraaisels, woordsoeke en ander woordspeletjies. |  |  |      
    
     
      | 
       
        | Vir
        die lesers van so 9-jaar en ouer is Theseus die
        ideale aankoop! Hierdie storie is ’n hervertelling van die bekende
        mitologiese verhaal oor die sterke Theseus wat in Antieke Griekeland
        gewoon het. Die boek bied ’n moderne blik op die storie, is ook perfek
        vir klaskamergebruik en ideaal vir die kwartaal
        drie-letterkundeprojek. |  |  |  |      
    
     
      |  | 
       
        | Joshua Reinders is ook terug met die
        derde aflewering van die Wêreld van Wolwe-reeks. Tienerlesers sal met die
        universele emosies en vrese van die karakters in dié fantastiereeks wat
        handel oor weerwolwe kan identifiseer. |  |  |      
    
     
      | 
       
        | 'n
        Splinternuwe fantasiereeks waaroor ons baie opgewonde is, se eerste
        titel verskyn ook dié maand. Die
        ontwaking van Winter – Hartklop, is propvol aksie, intrige en
        natuurlik 'n tikkie liefde – als in 'n opgetowerde, magiese wêreld vol
        tienerfae. Die boek en reeks is perfek vir aanhangers van skrywers soos
        Cassandra Clare, Holly Black, Leigh Bardugo en Sarah J Maas. |  |  |  |        
    
     
      | 
       
        |  Kyk
        ook uit vir ‘n lekker kompetisie later die maand. Hou gerus ons sosialemediabladsye dop vir meer
        inligting. |  |  |      
    
     
      |  | 
       
        | Ten Minutes to Bed: Where's Little Unicorn? It's almost time for bed . . . but
        where's Twinkle? Travel through the Land of Nod and help find this
        little unicorn to say goodnight!
 |  |  |        
    
     
      | 
       
        | Amara
        goes to the OlympicsAmara’s bullies are mean and harsh. BUT this year, she decides to
        try out for the school Olympics. She tries out for not one, not three
        but ALL the events.
 
 A story about a small girl with big hair and dreams as high as the
        stars.
 |  |  |  |      
    
     
      |  | 
       
        | The MidnightersFind the courage to be extraordinary . . .
 
 Ema Vašková has always felt different. In a family of famous
        scientists, there's not much room for superstition or omens - but they
        seem to follow Ema wherever she goes. It doesn't help that she appears
        to predict events before they happen, and has a peculiar fear of
        shadows . . .
 |  |  |      
    
     
      | 
       
        | The
        Merciless OnesIt's been six months since Deka freed the goddesses in the ancient
        kingdom of Otera, and discovered who she really is... But war is waging
        across the kingdom, and the real battle has only just begun. For there
        is a dark force growing in Otera - a merciless power that Deka and her
        army must stop.
 |  |  |  |      |  | 
No comments:
Post a Comment