Wednesday, August 3, 2022

Splinternuwe videoreeks vir kinders

 

 

 

 

29 Julie 2022
Nuusbrief

 

 

Splinternuwe videoreeks vir kinders.

 

 

Ons is opgewonde om te deel dat die Lami Leer en Speel-videoreeks nou op Afrikaans.com gehuisves word.

Hierdie aanbod bestaan uit 41 opvoedkundige video’s oor onderwerpe soos vorms, alfabetleer, storietyd, liedjies en meer. 
Klik deur om die video’s gratis te geniet.

Hierdie video’s word met vergunning van Lami Leer op Afrikaans.com gehuisves. Onthou om in te teken op Lami Leer se Youtube-kanaal. Jy kan ook vir Lami volg op Facebook

Kopiereg 2021 | Bepalings en Voorwaardes

Ons e-posadres is:
myafrikaans@afrikaans.com

Hersien profiel of Teken uit.

E-pos voorsien deur Afrikaans.com

 

No comments:

Post a Comment