Die goeie
suster
Mila Berg is seker van een ding: Sy en Markus hoort saam. Vandat sy hom
die eerste keer gesien het, was haar hart syne. Die feit dat hy ʼn vrou
en kinders het maak geen verskil nie, want Mila het ’n plan. Sodra sy
haar regmatige plek in sy gesin inneem sal die verlede nie meer
saak maak nie.
Die goeie suster
deur Henda Olivier is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
|
|
|
Droomvanger
Die mistigheid is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar vel. Sy sak
weg daarin. Los daarin op. Die mis rol nog digter teen haar aan, begin
haar versmoor.
Sy asem die digte klamheid hortend in. Nou is dit ook binne-in haar. Sy
stoei vir asem ...
Droomvanger
deur Chanette Paul is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
|
|
|
Om weer te
droom
Lizet Vos ontdek tydens die opruim van haar vermoorde suster se
woonstel Marina se kluitklaplys. Hierna probeer sy om alles op dié
lysie te doen - al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel
teen haar aard. Haar eie drome skuif sy ver agtertoe.
Om weer te droom
deur Elsa Winckler is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
|
|
|
Romanza
Nostalgie: Didi Potgieter
Leer my liefhê
Toe Diaan uiteindelik haar studieleier ontmoet, is hy allesbehalwe ’n
verstokte ou man, hoe onverbiddelik hy ook al is. En hy weet van iets
uit haar verlede wat haar drome oor hom fataal maak.
Hoe om ’n hart te
wen
Janke was van altyd af verlief op haar grootwordmaatjie, Louw. Maar nou
is Louw verloof en hy trou binnekort. Janke en Henry gaan voorgee dat
hulle ’n paartjie is om Louw jaloers te maak en sy oë oop te maak, maar
hulle hou nie rekening met Kupido se streke nie.
|
|
|
Romanza Nostalgie: Didi Potgieter is nou
beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
|
|
|
Die heelal op
my tong
Van Kaapstad na San Francisco en ’n dwelmdieet in Sri Lanka – met
ontvoerings, partytjies, ’n seksles in Hongkong se hawe en ’n
onvermydelike ontmoeting met ’n onbekende man – tref Anoeschka von Meck
se nuutste roman jou soos ’n reusegolf en spoel sy die verhoudings oop
wat van ons soekende, spirituele wesens maak.
|
|
|
V2
Rudi Graf used to dream of sending a rocket to the moon. Instead, he
has helped create the world's most sophisticated weapon: the V2
ballistic missile, capable of delivering a one-ton warhead at three
times the speed of sound.
Kay Caton-Walsh is an officer in the Women's Auxiliary Air Force, and a
survivor of a V2 strike. As the rockets devastate London, she joins a
unit of WAAFs on a mission to newly liberated Belgium.
|
|
|
Armed with little more than a slide
rule and a few equations, Kay and her colleagues will attempt to locate
and destroy the launch sites.
|
|
|
The
Coast-to-Coast Murders
Michael and Megan Fitzgerald are siblings who share a troubling past.
Both adopted, and now grown - Michael is a long-haul truck driver, Megan
a college student majoring in psychology - they trust each other before
anyone else. They've had to.
When a young woman is found murdered in Michael's LA apartment, he is
the chief suspect and quickly arrested. But then there's another
killing that is strikingly similar. And another.
|
|
|
And not just in LA - as the spree
spreads across the country, the FBI become involved in a manhunt for a
cold-blooded serial killer.
|
|
|
|
No comments:
Post a Comment