|
LitNet: Vrouemigrante
|
|
Nou op Voertaal
|
Akademiese
bande: Nederland en Suid-Afrika
|
Halleh Ghorashi, hoogleraar Diversiteit en Integratie:
"Ik vind het belangrijk je eigen macht als onderzoeker ter discussie te
stellen." Ingrid Glorie voer onderhoude met Europese
akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde LitNet Akademies-navorsingsartikels,
as deel van Voertaal se LitNet Akademies Internasionaal-reeks. In hierdie
onderhoud gesels sy met Halleh Ghorashi, hoogleraar Diversiteit en Integratie
(Vrije Universiteit in Amsterdam). |
LitNet Akademies Internasionaal Lees nog LitNet Akademies
Internasionaal-onderhoude. |
Nederland:
Literatuur en taal
|
Ton van de Langkruis na 25 jaar Winternachten: "Je
moet beseffen dat de ander anders kijkt dan jij." "In september ontving Van de Langkruis een
koninklijke onderscheiding, onder meer vanwege de grote rol die Writers
Unlimited, de stichting achter het festival, 'heeft gespeeld en nog steeds
speelt voor het vrije woord van auteurs uit de gehele wereld'." |
Vernieuwde website over literatuurgeschiedenis voor
leraren Nederlands "Met de vernieuwing van de website hopen de KB
en de Taalunie het literatuuronderwijs in Nederland en Vlaanderen te
ondersteunen en inspireren." |
Persbericht ‒ De Taalunie trakteert: 10 online
lunchlezingen over het Nederlands De 40-jarige Taalunie trakteert alle
Nederlandstaligen in de wereld op 10 online lunchlezingen over het Nederlands
van een half uur. |
Diplomatieke
bande: Nederland en Suid-Afrika
|
Maak kennis met Vusi Madonsela, ambassadeur in
coronatijd "In dit interview vertelt ambassadeur
Madonsela over die vreemde begintijd en over de diverse verantwoordelijkheden
die aan zijn post verbonden zijn." |
SA Master’s student in Environmental Management making
waves internationally "This year, I have had the pleasure to work
closely with the Netherlands Embassy through their climate change
initiatives." |
Nuus
vanuit Suid-Afrika
|
Optrede geëis nadat Malema uitvaar teen polisie
"Die minister van polisie, Bheki Cele, het
Malema se uitsprake oor die polisie as roekeloos en onverantwoordelik
bestempel." |
Keelvol Zondo laat Zuma krimineel aankla
"Zondo het dit Maandag met die aanvang van die
kommissie se verrigtinge opnuut beklemtoon dat Zuma se optrede verlede week
’n strafregtelike oortreding is." |
Menings
|
Aardbewings: die aarde wat skud en rammel – wat van
Suid-Afrika? "As dit voorheen gebeur het, kan dit weer
gebeur, sê kenners, want Kaapstad het in 1809 en 1811 twee gróót aardbewings
gehad. Die verskil is, vandag is die area bebou en hier is honderde duisende
mense." |
Presidentsverkiesing in die VSA: ekonomiese implikasies
vir Suid-Afrika "Terwyl Trump dikwels die indruk skep dat
internasionale handel ’n nulsom-spel tot nadeel van die VSA is, verstaan
Biden dat internasionale handel tot voordeel van alle deelnemers strek. Op
grond van hierdie verskil in uitgangspunt sal ’n Biden-administrasie vir
Suid-Afrika tot groter voordeel wees as ’n Trump-administrasie." |
Oxford se breins, ’n siek sjimpansee en my linkerarm:
Ons gaan COVID-19 dôner "Die storie ágter hierdie program, oor ’n slim
vrou en ’n siek aap, is egter flippen interessant." |
I may destroy you: uitbeelding van verkragting onder die soeklig
"Wat het Coel probeer doen?" |
Transgender Day of Remembrance 2020 "Earlier this year, LitNet reported on a young
woman who had taken the Department of Education to court, as she was unable
to matriculate due to harassment. Nare Mphela was murdered. She is one of 350
trans people who have met violent deaths in the past year." |
Ons instellings is kragtig: Vier voorbeelde en ’n
waarskuwing "In hierdie opsig het die ANC daarin geslaag
om talle inklusiewe politieke instellings in die Grondwet te omseil en af te
takel. Só leef die oligargiese gees wat eeue reeds in talle vorme in
suidelike Afrika heers, eenvoudig voort." |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dennis
Fredericks, Theressa Frantz en Konrad Geldenhuys ’n Derde van die wêreld se vishulpbronne word
oorbenut, en die situasie word erger. Sedert 1990 het verbruik van wilde vis
met 122% toegeneem, veel vinniger as die bevolkingsgroei. Op 21 November is
Wêreld-Visseryedag gevier. |
Plant-based lifestyles – ’n nuwe trend of ’n solution
to environmental health en well-being? "Alhoe is ôs baie attached aan ôse potjiekos
en braai en denningvleis (’n famous Malay dish) Sunday lunches moet ôs altyd
’n higher awareness maintain oo hoe ôs die environment en life of farm
animals can maintain met beter lifestyle choices." |
Aan die voete van Maria "Ek dink baie aan Maria wat ek as kind geken
het; Maria van Sergeantstraat in Bloemfontein. Hoekom weet ek nie, maar
toenemend vang ek myself uitkyk of ek haar kan uitken in die vroue wat
soggens verby my huis loop en smiddae terug." |
Woord van die jaar 2020: eerste inskrywings
Hier is die eerste inskrywings wat tot dusver
ontvang is vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020. |
Mediavrystelling: Taalmonument vereer nuwe skrywers van
Arabies-Afrikaans Ter ere van Versoeningsmaand, die afskaffing van
slawerny asook die bydrae van Arabies-Afrikaans tot die taal se wording, word
jy hartlik uitgenooi na die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se
geselligheid op 3 Desember 2020 om pryse aan die skrywers van nuwe
Arabies-Afrikaans-werke te oorhandig. |
Boeke en skrywers
|
Annelie Botes en Deborah Steinmair gesels oor Voetstoots "Daar is ’n musikaliteit in ou Afrikaanse
gedigte. Dis selde dat ek ’n volle gedig memoriseer, maar sedert my
hoërskooljare kan ek talle grepe in my slaap opsê." |
Beskut teen vrese: ’n onderhoud met Cas Vos "Dit was nagdonker en ek moes die deur
oopmaak. En wie staan daar? Corona met ’n opdrag: skryf oor my en my
bondgenote." |
Still life,
an interview with Zoë Wicomb "I visited the Amazwi literary museum (then
NELM) to look at Pringle’s papers. It was his letter requesting permission to
take the Tswana boy Hinza Marossi to London that piqued my interest. Reading
Mary Prince’s slave narrative, published by Pringle in London, settled it: I
would try to write a novel about them." |
Jeugboeke met Johannes: ’n Zoom-gesprek met Maretha
Maartens Johannes Meyer en Izak de Vries voer ’n
Zoom-gesprek met Maretha Maartens oor haar boek Bethel se berg, wat een van die naaswenners
in LAPA se jeugromankompetisie van 2019 was. |
Gewone taal, asseblief, sodat kwesbares ook verstaan
Eleanor Cornelius: "Indien daar met
Afrikaanssprekendes gekommunikeer word in taal wat hulle geredelik kan
verstaan, en konstruksies gebruik word wat nie uitermate kognitiewe
inspanning vereis nie, sal al hoe meer mense geneig wees om belangrike
dokumente te lees wat hulle lewens en lewenskeuses kan beïnvloed." |
The history of man by Siphiwe Gloria Ndlovu, a review "This novel is no less than an act of extraordinary
grace by the author." |
Beskut teen vrese deur Cas Vos: ’n lesersindruk "In geheel gesien is die bundel inderdaad ’n
bundel wat tot nadenke stem in die krisistyd waarin die mensdom hom tans
bevind. Talle verse getuig van groot vakmanskap." |
Joburg noir,
edited by Niq Mhlongo: reader impression "Joburg
noir is a present-day attempt to capture and reflect the people,
images, architectural forms, footprints, aspirations, fears, dreams, cuisine,
culture and memories of the City of Gold in contemporary times and for the
modern reader." |
The book of joy en lewensvreugde: ’n tweegesprek tussen die Dalai Lama
en Desmond Tutu "The
book of joy is ’n universele bron. Die boodskap is toeganklik vir
alle mense – adolessente, volwassenes en bejaardes uit alle kultuurgroepe en
geloofsoortuigings." |
Hazara, elegy for an African farm by John Conyngham: reader impression "Hazara,
taken from the name of Conyngham’s lost dynastic family sugar farm in
KwaZulu-Natal (in turn taken from the name of his grandfather’s regiment in
the British Indian Army), tackles the torment of confused identity in the
ambivalent context of the old Anglo-South African relationship." |
Christine Barkhuizen-le Roux (1959–2020)
“Ek hou daarvan dat elke woord in digkuns soveel
gewig dra. ’n Mens moet letterlik oor elke woord dink en besluit of dit sy
plekkie in die gedig werd is.” Christine Barkhuizen-le Roux se profiel op
LitNet se ATKV-Skrywersalbum is nou bygewerk. |
Skoon wasgoed: Iets oor boektitels "Ek het baie saam met kollegas en skrywers om
’n tafel gesit vir ’n ideestorm om ’n titel vir ’n boek te vind. Die reël is:
Jy sê alles wat in jou kop kom en iemand skryf alles neer." |
Dana Snyman vereer: ’n fotoberig Dana Snyman is op Vrydag 20 November by ’n intieme
geleentheid deur die ATKV vereer vir sy jare lange bydrae om die stories van
mense met deernis en humor te vertel. |
Dana Snyman: Commendatio by die oorhandiging van ’n
ATKV-oorkonde "Stories is soos brood vir die hart. ’n Mens
het stories nodig soos jy water nodig het ..." |
Uit vier hoeke "Willem Anker se Skepsel het ’n baie interessante vlaag
resensies uitgelok. Groots opgesette romans soos dié het die manier om
uiteenlopende reaksies te kry." |
Cordis Trust se Beiteltjies word wel in 2020 toegeken
Fanie Marais: "Met dié toekennings wil ons
skryf-, dig-, drama- en liriekekuns aanmoedig met die klem op die ontginning
van nuwe geleenthede. Ons wil belangstellendes uitnooi om in te skakel op ons
beeldstroom op Maandag 30 November 2020 op Facebook en op YouTube, en om saam
met ons die inspirerende werk van die ontvangers te vier." |
Bekendstelling van Randfigure – Stemme van toe tot
nou Vroeg in Desember 2020 vind die bekendstelling van
die bundel Randfigure –
Stemme van toe tot nou by vier geleenthede plaas. Hier is nog
inligting oor die bekendstellings in Bloemfontein, Wellington, Stellenbosch
en Pretoria. |
Persvrystelling: Warmer voor die tuimeldroër-bekendstelling by Die Boer-teaterrestaurant
Danie du Toit stel sy eerste digbundel Warmer voor die tuimeldroër
op 6 en 7 Desember by Die Boer teaterrestaurant in Durbanville bekend. |
Press release: Join us for two special events during
#ReadingAfrica You are invited to join us for two exciting Zoom
discussions on the joys of #ReadingAfrica. #ReadingAfrica week is an annual event
to celebrate African literature. This year it will take place from 6 to 12
December. |
Press release: You are invited to the Liberty Books
launch at Peregrine Farm Stall Join us to celebrate our new home and engage with
our speakers, who will ponder the question, "What’s so blêrrie belangrik
‘bout books anyway?". |
Persvrystelling: Jan Rabie-Rapport-prys
2021 – voorleggings ingewag Uitgewers word uitgenooi om boeke voor te lê vir
die Jan Rabie-Rapport-prys
2021 vir debuut- of tweede fiksiewerke in Afrikaans. |
Akademies en Skole
|
Die buigsaamheid van demokratiese verkiesings in
Afrika: Manipulasie in belang van faksiebeskerming of mensgerigte veiligheid?
"Hiermee word voorsien dat neigings tot
oligargiese diktatuur in Afrika sal voortduur en die openbare ruimte
waarskynlik toenemend deur ’n politieke heersersklas oorheers gaan word.
Hierdie nuwe politieke klas sal waarskynlik materiële rykdom vir hulself
nastreef terwyl die veelvlakkige ongelykhede wat in Afrikasamelewings
bestaan, nie suksesvol aangepak gaan word nie." |
Chrusostomos se verstaan en evaluasie van beroepe en
vaardighede "Wanneer ’n mens al Chrusostomos se uitsprake
noukeurig bestudeer, kom jy agter die rede vir sy oortuiging dat ’n gelowige
altyd sy bronne met ander moet deel, is dat ons en al ons bronne aan God
behoort en dat ons almal medediensknegte van mekaar is ..." |
Moenie die waarde van storievertelling in skole
onderskat nie "Persoonlike storievertelling bewerk juis dit
wat in digitale storievertelling kortkom – om mense te verbind deur middel
van raakpunte in die onpersoonlike digitale era. Dit het COVID-19 ons ook kom
leer – ons wil êrens behoort, aan iemand raak, iemand fisies sien en
hoor." |
Wiskunde, graad 6-toets: inhoud en kapasiteit
Het jou inhoud nog genoeg kapasiteit vir die res
van die jaar? As jy in graad 6 is en hierdie sin nie volkome verstaan het
nie, oefen jou kennis met hierdie toets. Die toets en memo is gratis
beskikbaar om af te laai. |
Geografie, graad 7, vierde kwartaal: vraestel en memo
Was dit die aardebewing wat nou die aand die grond
onder jou voete laat skuif het? Of was dit jy wat gebewe het dat die grond so
skud omdat jou Geografie-eksamen nog voorlê? Moenie langer bevrees wees nie.
Oefen jou werk met LitNet se gratis vraestel en memo. |
Wiskunde met LitNet, graad 9: om algebraïese breuke te
vereenvoudig Lee-Ann West is tot die redding! As jy in graad 9
is en jy verstaan nog nie hoe om algebraïese breuke te vereenvouding nie,
moet jy nou alles los en kom kyk. |
Persvrystelling: Maroela-studiefonds vir joernalistiek
pas bekendgestel "In ʼn tyd van vreemde uitdagings wat 20 of
selfs 10 jaar terug ongekend en ondenkbaar was, soos fopnuus, sosiale media
en wêreldwye pandemies, is die rol van die media onontbeerlik vir ʼn
deursigtige samelewing wat die staat en die publiek aanspreeklik en verantwoordbaar
hou. Dis noodsaaklik dat joernaliste gehalte-opleiding ontvang om hierdie rol
in die samelewing te vervul." |
Leefstyl
|
NATi Jong Sterre: Ek, Eva-produksie by
Suidoosterfees 2020 "Hierdie produksie handel oor vrouwees. Dit
volg die storie van drie verskillende vroulike figure wat deur ’n sisteem
onderdruk word. ’n Sisteem wat bestaan uit patriargie, armoede, verlies,
seer, ongeluk en vrees. Dit lê klem op die verskillende klasse van die
samelewing soos hoër klas, middelklas en laer klas. Dit wys hoe vroue eintlik
nie so ver van mekaar geskei is nie, want wat die een raak, het ’n effek op
die ander een, ens." |
Persvrystelling: Dié NATi Jong Sterre moet jy beslis
dophou "Die waarde van jong kunstenaars wat saam met
gevestigde kunstenaars werk, kan nie genoeg beklemtoon word nie. Vir ons by Suidooster is dit
belangrik om by ontwikkelingsprojekte betrokke te wees, en dit is ’n riem
onder die hart dat die Jong Sterre by Atlantic Studios, waar die sepie
verfilm word, kon plaasvind." |
Persvrystelling: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites
by Kaapse inryteater "Deon Meyer en Coenie de Villiers beywer hulle
lank reeds vir die ontwikkeling van jongmense met potensiaal. Hulle eerste
produksie kon – in samewerking met die Atterbury Trust – bykans ’n miljoen
rand skenk aan leerders in die Karoo. Die opbrengs van hierdie
kaartjieverkope sal aangewend word om die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel
Stigting se liriekskryf-mentorskapprogram uit te brei." |
Persverklaring: "Ek wou nog sê ..." –
Ode aan ’n lewende monument vir meertalige poësie Programaanbieder en digter Daniel Hugo beskryf dié
projek en die bloemlesings wat daaruit spruit as "’n monument vir al die
tale van Suid-Afrika". In elk van die tien episodes van "Ek wou nog sê ..."
gesels hy met Afrikaanse digters oor hulle werk en hul uitkyk op die lewe.
Seisoen 4 begin op Maandag 14 Desember om 19:30 op VIA. |
Portale
|
Swart Vrydag- en Kubermaandag-winskopies by die WAT
Borg twee woorde vir die prys van een. Kyk watter
winskopies kan jy nog vandag en op Maandag by die WAT raakloop. |
Nuwe skryfwerk
|
Kommadagga-opinie: Goeie chaos "Ons het dierbare burgers, soos Ampie Coetzee
en dominee Boshoff, verloor, maar het ook al die titel Dorp van die Jaar
gedra deur Kwêla,
die show wat kykNET uitsaai. En Andrew Murray, ’n leraar en gestuurde van God
aan die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, sit steeds op
dieselfde plek waar hy uitkyk oor ons dorp." |
kortstondig word jy mondig LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Fanie Olivier se gedig hier. |
Bosveldbederf "wanneer die storm uitgewoed is |
My sonskyn "Jy’s die odeur van die veld |
Saluut aan Eugène Marais "Uit die genepoel |
Ek wil vir jou nog ’n Kersfees skryf "ek wil weer vir jou my hart toedraai |
|
KONTAK |
|
© 2020 LitNet. Alle regte
voorbehou | All rights reserved |
No comments:
Post a Comment