Sunday, May 16, 2021

LitNet: Huisloos

 

Can’t see this mail? Click here to view it online

 

newslogo.jpg

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 849

14/05/2021


  Krities Afrikaans

 

LitNet: Huisloos

 

Fresh off the press

Our long walk to economic freedom


Author: Johan Fourie
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624091608

How did Einstein help create Eskom? Why can an Indonesian volcano explain the Great Trek? What do King Zwelithini and Charlemagne have in common? These are some of the questions Johan Fourie explores in this entertaining, accessible economic history spanning everything from human migration from Africa 100 000 years ago to the pandemic. Join Fourie on this journey through an African-centred economic history and the story of our long walk towards a brighter future.

our-long-walk-to-economic-freedom-kroonboek.png

 

Menings

 

huis650_240x148_crop.jpg

Oos, wes, tuis bes – maar wat as jy huisloos is?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Huis is onder die beste omstandighede ’n gelaaide woord. Elkeen van ons het herinneringe van ’n plek waar ons veilig en geborge voel, gewoonlik omring deur familie en vriende. Maar huis is baie keer juis die plek wat vir baie mense die setel van hul grootste gevaar is; die plek waar hulle misbruik, verneder en van waardigheid ontneem is."

 

 

Reguit-met-R_William-Gumede_650_240x148_crop_7.png

Reguit met Robinson: A Zoom interview with William Gumede

Freek Robinson, William Gumede
Interviews

"There is no possibility of reconciliation [within the ANC]." Freek Robinson interviews William Gumede, Associate Professor, School of Governance at the University of the Witwatersrand and executive chairperson of Democracy Works Foundation.

 

 

China-cityscape-650-Pixabay_240x148_crop_7.png

’n Vergelykende studie van minderheids- en etniese politiek in China en Suid-Afrika: ooreenkomste en verskille

Willie Breytenbach
Seminare en essays

"Hierdie is ’n vergelykende studie van die erkenning van taal- en/of etniese minderhede in die staatkundige instellings van die Chinese Volksrepubliek (sedert 1949) en die Suid-Afrikaanse staatsopset sedert die segregasie-, apartheids- en afsonderlikeontwikkelingsbeleide ingevolge die Suid-Afrikaanse Grondwet van 1996 finaal afgeskaf is."

 

 

ATKV_Rentia_Burger_240x148_crop.jpg

Die ATKV wys biblioteke maak saak

Izak de Vries
ATKV-Portaal

"Die spasie tussen die rakke van ’n biblioteek is nie bloot vir rondloop nie – dis daar waar mense se lewens geraak word op maniere wat hulle nie onmiddellik besef nie."

 

 

artfluence_PD_uys_240x148_crop.jpg

Artfluence Human Rights Festival, 5 May 2021: Keynote address

Pieter-Dirk Uys
Opinion

"Even today, 27 years later, it is still hard to find a vaccine against the virus of racism, because of those many daily new variants."

 

 

FortHare_650_240x148_crop.jpg

Response to letter of Dr Smith

University of Fort Hare
Universiteitseminaar | University Seminar

"Dr Smith will be unable to provide proof of her misleading claim that the department’s doors have been shut as the misleading headline of her letter suggests. At the time of the University of Fort Hare authoring this response, no decision has been taken by the senate."

 

 

Covid19Hand_650_240x148_crop.jpg

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

 

 

Boeke en skrywers

 

UJ_video_240x148_crop.jpg

UJ-pryse 2021: Video van die prysoorhandigingsgeleentheid

LitNet
Boeke en skrywers

Die UJ-pryse vir 2021 is op 7 Mei 2021 toegeken. Hier is ’n video van die toekenningsgeleentheid.

 

 

UJ_2021_fokus_240x148_crop_7.png

Foto’s: Oorhandiging van die 2021-UJ-pryse aan Ryan Pedro en Willem Anker

LitNet
Boeke en skrywers

Kyk hier na foto’s van die onlangse 2021-UJ-prysuitdelingsfunksie.

 

 

Anker_UJ_commendatio_240x148_crop_7.png

UJ-pryse 2021: Commendatio vir Willem Anker se Skepsel

Johan Myburg
Boeke en skrywers

Lees Johan Myburg se commendatio oor Willem Anker se Skepsel, ontvanger van die 2021-UJ-prys: "Wat Anker doen, is om ’n hibriede vorm te skep, ’n skepsel, wat in sy somtotaal heerliker is as die onderskeie brokke inligting. Om dit te doen het ’n mens ’n kunstenaar nodig. ’n Skepper soos wat die Grieke dit indertyd bedoel het."

 

 

Willem_240x148_crop.jpg

Willem Anker se toespraak by die ontvangs van sy 2021-UJ-prys

Willem Anker
Boeke en skrywers

"Maar kyk, hier sit ons vanaand, in beperkte getalle, met ons maskers aan. Die mure staan darem nog. Die lewe gaan voort. Ons is saam by hierdie geleentheid, want mense skryf nog boeke, want u is wonderlik genoeg om pryse te gee vir skryfwerk in ’n klein hardegat mineurtaaltjie."

 

 

Ryan-Pedro_commendatio_240x148_crop_7.png

UJ-pryse 2021: Commendatio vir Ryan Pedro se pienk ceramic-hondjies

Sonja Loots
Boeke en skrywers

Lees Sonja Loots se commendatio oor Ryan Pedro se pienk ceramic-hondjies, ontvanger van die 2021-UJ-debuutprys vir "’n debuut wat uitstaan in terme van afgerondheid, wydreikendheid en diepgang en wat nog lank gelees en bestudeer sal word".

 

 

Pedro_240x148_crop.jpg

Ryan Pedro se toespraak by die ontvangs van die 2021-UJ-debuutprys

Ryan Pedro
Boeke en skrywers

Lees Ryan Pedro se dankwoord by die ontvangs van die 2021-UJ-debuutprys vir pienk ceramic-hondjies: "Want alhoewel die ontvangs van die UJ-debuutprys vir my ’n geweldige eer is, is dié in fact vir my Doomsday."

 

 

frederik_douw_650_240x148_crop.jpg

The Talking Table gedek vir kos en boeke

Frederik de Jager, Douw Steyn
Boeke en skrywers

Frederik de Jager en Douw Steyn drink wyn, maak hoender en harissa, en gesels oor The Talking Table en die literêre lunch. Hulle praat oor mense in Griekeland oor wie Frederik in sy boek skinder, en natuurlik ook oor Frederik de Jager se Man op ’n fiets op pad êrens heen. Luister hier na hulle gesprek.

 

 

NP_van_wyk_louw_dramas_onderhoud_240x148_crop.jpg

NP Van Wyk Louw: Versamelde dramas – ’n onderhoud met Kristél de Weerd en Deborah Steinmair

Naomi Meyer, Deborah Steinmair, Kristél de Weerd
Skrywersonderhoude

"Sy geskenke aan ons taal, ongelukkig nou gesien as die taal van die onderdrukker, sal oorleef solank Afrikaans, nerfaf en gekneus, oorleef."

 

 

andries_bezuidenhout_skrywersresidensie_240x148_crop.jpg

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Andries Bezuidenhout

Naomi Meyer, Andries Bezuidenhout
Onderhoude

"Waar jy jou op die landskap bevind, bepaal hoe jy die landskap beleef – of jy tuis of vervreemd voel, of dalk gemengde gevoelens daaroor het, of jy in ’n woonstelblok, ’n sekuriteitskompleks of ’n informele nedersetting woon. Landskappe is ook hoogs simboliese plekke."

 

 

Ihette_Senekal_Sanlampryskortlys_240x148_crop.jpg

Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Ihette Senekal

Naomi Meyer, Ihette Senekal
Skrywersonderhoude

"Vyf sekondes voor Vrydag se hoofkarakter is Jana Roux, ’n doodgewone graad 11-meisie – en soos alle doodgewone graad 11-meisies, het sy ook haar geheime."

 

 

sheila-cussons-album-650_240x148_crop_7.png

Sheila Cussons (1922–2004)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Die poësie gaan nie om vertoon nie. Die proses is ’n misterie. Die skepping of die bevryding van ’n woord in jou."

 

 

raaiselsee_650_240x148_crop.jpg

Raaiselsee deur Troula Goosen: ’n jonglesersindruk

Lara Strydom
Lesersindrukke

"Raaiselsee het my van die begin af ingetrek en ek kon nie ophou lees nie."

 

 

An_illuminated_darkness_Jacques_Coetzee_240x148_crop.jpg

An illuminated darkness by Jacques Coetzee: a review

Kris van der Bijl
Books and writers

"But beyond the good that this means for visually impaired readers and the South African publishing industry, the collection’s poems are worth their own engagement. To me, the poems’ most interesting elements come from their portrayal of various humans’ attempts to relate to one another earnestly."

 

 

death_afterparties_650_240x148_crop.jpg

Death and the after-parties by Joanne Hichens: an inter-review

Janet van Eeden, Joanne Hichens
Books and writers

"I didn’t set out to be so honest, particularly about my childhood. I was going to write a short grief memoir, but the more I wrote, the more I understood that one’s childhood plays a role in how we grieve, that how we deal with loss as adults is connected to how we face loss as children, and so I went down that road, open to exploring my childhood."

 

 

pen-resensie-oorsig-april-2021_240x148_crop_7.png

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2021

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

 

 

95WAT650_240x148_crop_7.png

WAT 95: Bekendstelling van Deel XVI

LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Die WAT het onlangs Deel XVI tydens ’n aanlyn geleentheid bekendgestel, presies 70 jaar nadat die eerste deel op 7 Mei 1951 verskyn het. Tydens dieselfde geleentheid is die 95ste jaar sedert die stigting van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gevier. Hier is toesprake en foto’s van die geleentheid.

 

 

Nootvat_650_Nooi_240x148_crop.jpg

Tafelberg nooi jou na die aanlyn bekendstelling van Nootvat. Kwashaal. Stapel.

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Tafelberg nooi jou na die aanlyn bekendstelling van Bernard Odendaal se Nootvat. Kwashaal. Stapel.

 

 

een_voet_in_bybel_240x148_crop.jpg

Persverklaring en uitnodiging: Met een voet in die Bybel-boekbekendstelling

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Alle belangstellendes word uitgenooi na die bekendstelling van Met een voet in die Bybel op 15 Mei 2021. Die publikasie van hierdie boek is moontlik gemaak deur die ondersteuning van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.

 

 

npvanwyklouw240.jpg

Die leeservaring as plons

Crito
Blogs

"Nee herder, die ondenkbare het somehow gebeur. My ghoeroe, my toorts deur die kosmiese debris van die moderne literêre lewe, het my soos in heeltemal verloor."

 

 

crito.jpg

Apologie aan Willie Burger

Crito
Blogs

"Komaan, liewe broeders en susters, laat die ope gesprek oor boeke herleef. Om te weet dat daar boekresensies is, is goed. Maar ons moet wys ons verstaan ook."

 

 

Nou op Voertaal

 

deon-meyer_650_240x148_crop.jpg

Veelsydige Deon Meyer stel nuwe Bennie-en-Vaughn-boek in vooruitsig

Willem de Vries
Zuid-Afrikahuis

"Meyer het dié nuus met die Nederlandse skrywer Peter Römer gedeel in ’n onderhoud wat Römer met Meyer gevoer het vir die skrywersgespreksreeks Boeken uit het Huis wat die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam aanbied. Die Nederlandse vertaling van Meyer se jongste speurspanningsroman, Donkerdrif, het onlangs verskyn en Martine Vosmaer, wat saam met Karina van Santen Meyer se boeke in Nederlands vertaal, het oor die vertaalwerk daaraan gesels."

 

 

Boeken-uit-het-Huis-Ronelda-Kamfer-650-persbericht_240x148_crop_7.png

Persbericht ‒ Boeken uit het Huis (4): Ronelda Kamfer en Alfred Schaffer

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Op 27 mei gaat Ama van Dantzig, sociaal ondernemer en co-founder van innovatiestudio Dr Monk, in gesprek met Ronelda Kamfer en haar vertaler Alfred Schaffer, aan wie voor zijn eigen poëzie in december 2020 de PC Hooftprijs is toegekend.

 

 

Khalid-M-De-gast-650_240x148_crop_7.png

Luisteren naar de verhalen van opa Ali

Ingrid Glorie
Literatuur

"'De Marokkaanse Nederlander, die symbool staat voor het falen van de multiculturele samenleving, is een nationale obsessie,' schrijft Khalid Mourigh. Om de negatieve beeldvorming te doorbreken en Marokkaanse Nederlanders een smoel te geven, vertelt Mourigh in De gast uit het Rifgebergte het levensverhaal van zijn opa Ali, een van de eerste zogenaamde 'gastarbeiders' die in de jaren zestig vanuit de Rif naar Nederland kwamen."

 

 

wally_650_waar_240x148_crop.jpg

Where’s Wally?

Hans Pienaar
Nuusvinke

"As Brittanje se poet laureate is Simon Armitage ’n besige man ... Maar Serote is nêrens te siene nie, nie in die openbare oog nie."

 

 

wimdevilliers650b_240x148_crop.jpg

Geen taboe op Afrikaans by US, sê rektor

Jean Oosthuizen
In het nieuws

Wim de Villiers: "Die US is nie ’n Afrikaanse universiteit nie. Dit is nie ’n Engelse universiteit nie. En dit is nie ’n Xhosa-universiteit nie. Ons is ’n inklusiewe, meertalige universiteit, een van baie min hoëronderwysinstellings in ons meertalige land wat hierdie benadering volg."

 

 

650-virus_240x148_crop.jpg

Derde golf van COVID-19 tref provinsies

Jean Oosthuizen
In het nieuws

Mondli Mvambi, woordvoerder van die Vrystaatse gesondheidsdepartement, het mense aangeraai om te registreer vir inenting wanneer hulle gevra word om dit te doen.

 

 

justice2_650_240x148_crop.jpg

Gebeure in ANC is "malligheid" sê politieke ontleders

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die handskoene in die ANC se opponerende faksies is behoorlik af."

 

 

Akademies en skole

 

 

LA_uitnodiging_2021.png

 

 

aspirasionele-kapitaal-650_240x148_crop.jpg

Die teenwerking van leerderuitdagings in ’n plattelandse skool: aspirasionele kapitaal as navigasiemiddel

Emma Groenewald
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Aspirasionele kapitaal stel leerders in staat om nie op teenswoordige hindernisse te fokus nie, maar te hoop vir en te droom oor ’n beter toekoms. Dit blyk dat niemateriële hulpbronne, soos waardes, norme en ondersteuning, leerders se aspirasies kan help vorm."

 

 

Bybelvertaling_Fokus_240x148_crop.jpg

Miniseminaar: Die 2020-Bybelvertaling

LitNet
Seminare en essays

In hierdie miniseminaar bespreek kundiges wat by die 2020-Bybelvertaling in Afrikaans betrokke was, aspekte waarmee hulle tydens die vertaalproses te doen gekry het. Die rol van taal en kultuur in die omgang met brontekste van die Ou en Nuwe Testament, asook die literêre en taalkundige aspekte van die vertaling, word onder die soeklig geplaas.

 

 

Bybelvertaling_Bernard_240x148_crop.jpg

Die 2020-Bybelvertaling: agtergrond, proses en uitdagings

Bernard Combrink
Seminare en essays

Bernard Combrink, projekleier van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se 2020-vertaling van Die Bybel in Afrikaans, verskaf ’n oorsig van die verloop van die vertaalproses oor vyftien jaar, asook die komplekse uitdagings wat betrokkenes die hoof moes bied.

 

 

Blokraai_Advertensie_240x148_crop.jpg

LitNet-blokraai: Die advertensiewese

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Reklame bied ’n glanslewe. Omtrent alles waarvan jy hou, is daar. Mooi mense en slim mense, luukse kantore en lewendige ateljees ... Jonk en oud kan hierdie blokraai geniet, by die huis of in die klaskamer.

 

 

Blokraai_Visuele_kunste_240x148_crop.jpg

LitNet-blokraai: Visuele kunste

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Die vak Visuele kunste moedig leerders aan om hulself uit te druk en om op ’n betekenisvolle manier op wêreldsake te reageer. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

 

 

vraestelle-nuut-650_240x148_crop_7.png

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

 

 

Leefstyl

 

barakat650_movieposter_240x148_crop.jpg

Barakat: ’n filmresensie deur Leon van Nierop

Leon van Nierop
Film

"Die verkwiklike draaiboek deur Amy Jephta en Ephraim Gordon systap alle clichés waarop ons hamburgereters dekades lank gespeen is."

 

 

Erla_Wesens_650_240x148_crop.jpg

Erla-Mari Diedericks: "Ons is almal Kaang se wesens"

Erla Diedericks
Film

"Die Kind van Afrika het bly groei totdat hy, presies tien jaar later, op 16 Julie 1976 as jeugdige sy vuis tydens die Soweto-opstande teen die regering gebal het. Dit was die begin van die einde van apartheid."

 

 

Wilken_Calitz_wesens_240x148_crop.jpg

Wesens: Discovery of "the other" in the Klein Karoo

Wilken Calitz
Film

"As Kaang and Kuyper witness each other’s departure to wherever, the penny drops. Proximity, no matter how uncomfortable, is perhaps South Africa’s only remedy."

 

 

wesens_Dave_R650_240x148_crop.jpg

David J Rademan: A critical analysis of Wesens (2020)

Dave Rademan
Film

"The dominant discourse of the 'civilised' European thus dominates and replaces that of the Khoisan, erasing it."

 

 

Wesens_Llandi_beeslaar_240x148_crop.jpg

Framing the film Wesens (2020) from a cinematic perspective

Llandi Beeslaar
Film

"What separates Muller’s approach from its Western counterparts is the fact that Wesens is very much rooted in the socio-political and cultural climate of apartheid-era South Africa."

 

 

Wesen_Kirsten_Rademan_240x148_crop.jpg

Wesens is "a deep exploration of humankind"

Kirsten Rademan
Film

"Though culture is ingrained in us and forms a big part of how we shape and see our world, it is learned, and therefore we can unlearn the parts of our culture that no longer serve us, or the parts of it that do not do the planet any good."

 

 

Wesens_Nelia_Bester_240x148_crop.jpg

Wesens is far "from the archetypal gun-toting American film," says Nelia Bester

Nelia Bester
Film

"The two scientists have a different kind of power over the major and staff sergeant. They are the ones documenting the journey and can therefore decide when to stop filming and when to start again."

 

 

Wesens_650_Suits_240x148_crop.jpg

"Leave your Hollywood notions at the door": Mphanya Mmatseleng on Wesens

Mphanya Mmatseleng
Film

"To those who have not seen the film, allow yourself to experience this Afrikaans catalyst project. Leave your Hollywood notions of films and filmmaking at the door, and give this unique film a chance to challenge your outlook on life."

 

 

Stefan_Kriek_wesens650_240x148_crop.jpg

Wesens: Uncomfortable truths found among the footage

Stefan Kriek
Film

"The audience must confront the uncomfortable realisation that our Western ideas of civilisation, progress and superiority are fundamentally outdated."

 

 

Bernard-FROST_WESENS_240x148_crop.jpg

Wesens: A review by Bernard Frost

Bernard Frost
Film

"Wesens is a gem, a rebel that successfully challenges traditional Afrikaans filmmaking."

 

 

wesens_kruger_A_240x148_crop.jpg

Wesens: a review by Ayden Kruger

Ayden Kruger
Film

"The film as a whole grapples with the concept of invasion. Set against the backdrop of the Americans attempting to invade the moon and the Russians apparently attempting to invade the world with communism, the arrival of the foreign object on the farm seems dangerously intrusive."

 

 

Wesens_Akina_240x148_crop.jpg

Akina Besuidenhout: Wesens is baie opvoedkundig

Akina Besuidenhout
Film

"Hulle het dit so goed vertolk dat jy sou dink hulle is regte wetenskaplikes."

 

 

Natasha_Meyer_Wesens_650_240x148_crop.jpg

Natasha Meyer: Wesens pas nie in enige filmtipe-boksie nie

Natasha Meyer
Film

"Dalk dien die 'anderste' film as ’n waarskuwing dat ons nie net beter na ons aarde moet kyk nie maar ook na mekaar? Dat ons meer verdraagsaam moet wees voor ons alles en almal vernietig met geweld en net gravitasie oorbly?"

 

 

twaalf_apostels_rysaam_240x148_crop.jpg

Ry saam met my

Marianne Styan
Reis

"Selfs al nooi sy my om hier ’n rukkie langer te kuier, hou my kar op die pad en begin ek die kronkels volg rondom die voete van die Twaalf Apostels wat links van my lê."

 

 

SelectMoedersdag21_560_240x148_crop.jpg

Select Musiek se Moedersdagvideo’s

LitNet
Musiek

"Mag elke vrou ekstra liefde en bederf ervaar op ’n baie spesiale dag. Elkeen word so baie waardeer."

 

 

Kompetisies

 

Skole-skryfkompetisie-met-Fanie-Viljoen_240x148_crop_7.png

LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen

LitNet
Skole

As jy op hoërskool is, kan jy R3 000 wen! Kyk na ons video, skryf jou indrukke daaroor neer en wen kontant of ’n boekprys. Die kompetisie sluit op 2 Junie 2021. Hier is al die inligting.

 

 

Nuwe skryfwerk

 

650-See-Annette-Jacobs_240x148_crop_7.png

Desiderabilis

Annette Jacobs
Poësie

"en jou eindelik gevind
tussen die blomme
in my hart se bêrelaaie"

 

 

See-en-balloen_240x148_crop_7.png

Herinnering in kleur

Annette Jacobs
Poësie

"Noudat jy weg is
is my wêreld ontvolk
en ’n eensame, kleurlose plek."

 

 

Vrou-op-voetpaadjie-Unsplash_240x148_crop_7.png

Gegroet, my hinterland

Corné Langenhoven
Poësie

"Voetpaadjies deur die boesmangras
my blik streel die horison en ek wonder
oor my spore wat hier was"

 

 

650-Wynplaas-Canva_240x148_crop_7.png

Ek het gewonder

Celestie du Plessis
Poësie

"Ek het gewonder of jy sou kom
tot by die anker van my wingerd
en tot by die voet van my berg."

 

 

boy_bike650_240x148_crop.jpg

Van kleintyd tot nou

Terry Terblanche Botha
Kuberklas Kreatief

Terry Terblanche Botha is sestien jaar oud en deel hierdie gedig met LitNet se lesers.

 

 

LitNet-Voertaal-Wie-is-ons.png

 



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

 

tuisblad_facebook200.gif

tuisblad_pinterest200.gif

tuisblad_twitter200.gif

tuisblad_instagram200.gif

 

 

KONTAK

mail.png[email protected]

phone.png021 886 5169

icon-facebook.pngicon-twitter.pngicon-youtube.pngicon-rss.png

nuusbriefborge.gif

© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
LitNet · 1st floor, Anglo African Building, 43 Plein Street, Stellenbosch 7600 · Stellenbosch, WC 7600 · South Africa

No comments:

Post a Comment