Friday, June 11, 2021

Aksiebelaaide leesstof vir die kinders 📚

 

 

 

Afrikaans+ Chop-Chop

Afrikaans+ Chop-Chop
A learner-friendly guidebook for Afrikaans Additional Language leaners with all explanations in English. The book is filled to the brim with examples and offers lots of free online support, catering for both the DBE and IEB classroom.

Afrikaans+ Chop-Chop is available at your nearest bookstore and online.

Read more here

Buy e-book here

 

Z-A-K: Die avonture van Lionel Afrika
- Theresa van Baalen

Lionel Afrika sou daardie oggend nooit kon raai dat hy en sy beste vriend, Mitch, teen die aand op ’n ruimtereis sou gaan nie. Nog minder het hy geweet dat hulle paaie baie ure later sou skei, en dat hy alleen op ’n vreemde plek in die middel van die kosmos sou agterbly. En so begin die grootste avontuur van Lionel se lewe!

Z-A-K: Die avonture van Lionel Afrika is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

Lees meer hier

Koop LAPA e-boek

Z-A-K: Die avonture van Lionel Afrika

 

Perseus

Perseus - Maritha Snyman
Hy kan vlieg.
Hy kan planne maak.
Hy kan met nare mense se gal werk.
Hy en sy swaard skrik nie vir
monsters nie.
Sy naam is Perseus – ’n superheld van lank gelede.
Jy sal mal wees oor sy storie!

Perseus is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

Lees meer hier

Koop LAPA e-boek

 

Die klein boek van-reeks 2

Die klein boek van-reeks 2 - Fanie Viljoen
Klein boekies, maar hope pret!
Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes
en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen.
Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Die klein boek van-reeks 2 is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

Koop hier

 

Lapa Uitgewers

Volg ons op sosiale media

Facebook

Twitter

Instagram

 

No comments:

Post a Comment