Friday, June 11, 2021

Die jongste nuus oor Covid-19

 

Indien die nuusbrief nie reg lyk nie, lees dit op die web.

Maroela Media se daaglikse nuus in jou posbus, gratis.

 

Maroela Media

Nuusflits: Koronavirus

Dagsê Anne-Marie

Maroela Media wil jou met dié nuusbrief op hoogte hou van die gebeure en feite rondom die koronavirus (Covid-19). Ons doel is nie om ons lesers paniekerig of angstig te maak nie, maar juis om deur middel van gebalanseerde en betroubare nuusberigte jou in te lig en op hoogte te hou.

Laat die daaglikse harde nuus jou vuisvoos? Teken gerus ook in op ons weeklikse nuusbrief waar ons al die lekkerste lekkertes van die week deel.

Laai ons app af of besoek die webwerf vir meer.

Kinders moet gekoester voel om pandemie te kan deursien

11/06/2021 07:02

Wat dryf ’n kinderberader om 100 konsultasies gratis te bespreek, al weet sy vyf maande vooruit dat sy duisende rande se onbetaalde werk gaan doen? Lianca Fourie van George in die Suid-Kaap is ’n geregistreerde berader wat spesialiseer in spelterapie. Sy vertel aan Sarie Marais-Nell hoe dringend kinders en gesinne nou ondersteuning benodig.

lees meer

 

Covid-19-statistieke: SA ‘tegnies in derde vlaag’

11/06/2021 06:07

Meer as 9 100 nuwe gevalle is Donderdag aangemeld.

lees meer

 

Hofaansoek ingedien vir meer inligting oor entstofvoorwaardes

10/06/2021 18:25

Die Johnson & Johnson- Sisonke-inentingsprogram is egter na Sahpra se versoek goedgekeur met ’n voorwaarde wat bepaal dat slegs die regering die entstof mag aankoop.

lees meer

 

Covid-19-statistieke: Amper 9 000 nuwe gevalle

10/06/2021 06:19

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.

lees meer

 

Olifante in Indië ook getoets vir koronavirus

09/06/2021 19:33

Altesaam 28 olifante by ʼn natuurreservaat in die suide van Indië is vir Covid-19 getoets.

lees meer

Kopiereg © 2021 Maroela Media
Bepalings en voorwaardes geld.
Jy ontvang hierdie nuusbrief omdat jy op ons lys ingeteken het met die adres
bekkieburger777@gmail.com.

Ons fisiese adres is:

Maroela Media h/v DF Malanrylaan en Eendrachtstaat, Kloofsig Centurion, GP 0157 South Africa

teken uit op hierdie nuusflitse | verander jou profiel

No comments:

Post a Comment