Thursday, August 26, 2021

LitNet: Skaakmat?

 

Can’t see this mail? Click here to view it online

 

newslogo.jpg

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 864

26/08/2021


  Krities Afrikaans

 

LitNet: Skaakmat?

 

Fresh off the press

A Pretoria boy


Author: Peter Hain
Publisher: Jonathan Ball Publishers
ISBN: 9781776191222

A highly readable, dramatic story of a colourful South African journey in politics lasting over 50 years, from anti-apartheid protester to Right Honourable Lord, from Pretoria childhood to senior British Cabinet Minister.

a-pretoria-boy-kroonboek.png

 

Menings

 

xinjiang_lake_650_240x148_crop.jpg

Xinjiang – skaakmat?

Elkarien Fourie
Seminare en essays

"Gewelddadige subversie teen die staat het die lyding van baie onskuldige mense veroorsaak, net soos die uiterse beperking van vryheid nou doen."

 

 

Melodie_fokusprent_240x148_crop_7.png

Afrikaanse letterkunde laat regsmense met nuwe oë na sake kyk

Melodie Labuschaigne, Melt Myburgh
Onderhoude

"Hedendaagse temas in die letterkunde wat met vrug vir regspleging ontgin kan word, is onder meer vraagstukke wat handel oor die regulering van grondeise, genetiese manipulasie, genoomkartering, kunsmatige intelligensie en aardverwarming ..." – Melodie Labuschaigne

 

 

Blokketting_650_240x148_crop.jpg

Blokkettings, die platform vir kriptogeld – wat moet jy weet?

Izak de Vries
Menings

"’n Blokketting is niks minder of niks meer nie as ’n aantal registers wat op ’n baie spesiale manier deur enkripsie beskerm word. ’n Blokketting is jou kontrak, jou betaalstaat, jou bewys van betaling, alles in een."

 

 

reguit-met-robinson-Phoenix-650_2_240x148_crop_7.png

Reguit met Robinson: A Zoom conversation with Sham Maharaj and Nonku Zungu

Freek Robinson, Sham Maharaj, Nonku Zungu
Interviews

Phoenix, Durban, was a flashpoint in the recent violence and looting in KwaZulu-Natal and Gauteng. Freek Robinson interviews members of a peace committee, Sham Maharaj and Nonku Zungu.

 

 

diamant650_240x148_crop.jpg

Die waarde van boeke – wat behels dit?

François Verster
Menings

"Taal is ’n kommunikasiekode, maar daardie kode weerspieël ons kultuurkode, amper soos ons genetiese kode ons van ander diere onderskei."

 

 

SBA_vroeemenseboek650_240x148_crop.jpg

Die leefwyse van ons vroeë mense: ’n onderhoud met Niel le Roux en Rachelle Greeff

Naomi Meyer, Niel le Roux, Rachelle Greeff
Onderhoude

"Die Stigting vir Bemagting deur Afrikaans poog met hierdie tipe taalerfenisprojekte om daardeur by te dra tot nasiebou, respek vir en begrip vir en van ons diverse kultuurlandskap. Is die vroeë mense se storie ons almal s’n? Beslis, volgens die SBA."

 

 

biltong650_240x148_crop.jpg

Biltong en brandewyn

Tiens
SêNet-briewe

"Presies wanneer ons voorsate hier is Suid-Afrika begin het om biltong te maak weet ek nie, maar uit ’n boek oor die Britse setlaars van 1820 wat ek nou weer lees, is dit duidelik dat dit ’n eeue-oue gebruik is."

 

 

mumdanvumba650_240x148_crop.jpg

Seen elsewhere: Jill Wylie – a tribute to my late mother

Dan Wylie
Elders gesien

"Jill really was a fine writer, lucid and economical, capable of turning you from gentle laughter to tears of tragedy in a few sentences."

 

 

Covid19Hand_650_240x148_crop.jpg

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

 

 

Nou op Voertaal

 

KariLongman650_240x148_crop.jpg

Emigrating to the Netherlands: "So much is so different."

Kari Longman, Izak de Vries
Interviews

Because they have opened themselves up to the Dutch way of life, the Longmans are happy in the Netherlands. This is a frank, but funny, interview about making a huge transition.

 

 

Den-Haag-650-Pixabay_240x148_crop_7.png

In politiek Den Haag loopt de spanning op

Ingrid Glorie
Actueel

"Een groot deel van de Nederlandse bevolking is helemaal klaar met de regering. Het kabinet-Rutte 3 gaat maar door, hoewel het al vijf maanden geleden afgetreden is. Er wordt nog steeds flink geblunderd. En het parlement staat buitenspel. Terwijl de formatie nog altijd muurvast zit, zijn er allerlei dringende zaken die aandacht vragen. Corona natuurlijk. En Afghanistan."

 

 

Vliegtuig_240x148_crop.jpg

Nuusflitse uit die Lae Lande

Milton Webber
In het nieuws

"Teen Maandag is ongeveer 800 mense reeds uit Afghanistan ontruim en na Nederland gebring. De Morgen berig dat ’n Belg uit Antwerpen, Hotak Jahanshir, Vrydag op die lughawe in Kaboel vermoedelik deur ’n Amerikaanse soldaat geskiet is."

 

 

KortFilmNederlandsTaal650_240x148_crop.jpg

Persverklaring | Kortfilmkompetisie vir studente: "Wat beteken die Nederlandse taal vir my?"

Voertaal
Film

Deelnemers stuur ’n kortfilmpie in wat die vraag "Wat beteken die Nederlandse taal vir my?" beantwoord.

 

 

masker_covid_650_240x148_crop_7.png

Jeug stel voorbeeld met COVID-19-inentings

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Meer as ’n halfmiljoen Suid-Afrikaners het geregistreer op die eerste dag waarop inenting vir die 18–34-jaar-ouderdomsgroep geopen het. Daar was aansienlik meer inentings as tydens die afgelope weke ... Die besluit dat jongeres hulle nou ook kan laat inent, is verlede week deur die kabinet geneem in ’n poging om die inentingsprogram in die land vinniger uit te rol omdat daar genoeg entstof daarvoor beskikbaar is."

 

 

beweerde-geldwassery_650_240x148_crop.jpg

Zuma se stigting bedel geld om sy regskoste te betaal

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Jacob Zuma bevind hom skynbaar in ’n ernstige finansiële verknorsing noudat die belastingbetalers nie meer moet opdok vir sy regskoste nie."

 

 

650-Geld_240x148_crop.jpg

Suid-Afrika se werkloosheid hoogste in die wêreld

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Een uit drie van alle Suid-Afrikaners is tans werkloos en die land se werkloosheidsyfer is nou die hoogste in die wêreld. Dit is volgens ʼn lys van 82 lande wat deur die finansiële publikasie Bloomberg gemonitor is."

 

 

Akademies en skole

 

Fotostem_fokus_240x148_crop_7.png

Moeders van ’n hoërisikogemeenskap se fotostemverkenning aangaande gemeenskapsbronne en behoefte aan verandering

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die implikasie van hierdie navorsingsbevindings beklemtoon die gebruik van teoretiese perspektiewe soos ekologiese raamwerke en ’n makrogemeenskapslens sodat deelnemende-aksie-navorsing en gepaste metodes soos fotostemtegnieke die aktiewe rol van gemeenskapslede kan beklemtoon."

 

 

Liebenberg-650_240x148_crop.jpg

Die debat om primitivisme: ’n wyer perspektief

Deon Liebenberg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Belangrik in hierdie verband is die feit dat primitivisme nie uitsluitlik ’n Westerse verskynsel is nie. Heelwat van die inheemse mense van die Amerikas en elders wat in die rol van die edele barbaar geplaas is deur Europese ontdekkingsreisigers en geleerdes [...], het self een of ander vorm van ’n primitivistiese mite oor ’n goue tydperk gehad."

 

 

Psalm89_fokus_650_240x148_crop_7.png

Spore van dinamiese intertekstualiteit in Psalm 89

Pieter M. Venter
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Al drie stansas van Psalm 89 hoort bymekaar en is sedertdien as selfstandige eenheid gesien en deel gemaak van die koningspsalms in Psalms 73–89. Dit staan ook bekend as die versameling van Asaf- en Koragpsalms ..."

 

 

lekkernye650_240x148_crop.jpg

Breuke: Graad 5-oefenvraestel en -memo

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 5 en besorg breuke jou hoofbrekens? Met hierdie gratis oefenvraestel en -memo deur Wilhelm du Toit is die werk sommer so soet soos snoephappies.

 

 

hiperbool650_240x148_crop.jpg

Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, hiperbool- en reguitlynfunksies

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

In hierdie video wys Lee-Ann West vir graad 11’s hoe om vraestelvrae rondom die hiperbool- en reguitlynfunksies te beantwoord.

 

 

vraestelle-nuut-650_240x148_crop_7.png

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

 

 

Boeke en skrywers

 

margie_orford_podcast_240x148_crop.jpg

Full particulars podcast: Nostalgia for the future – writing crime in a time of state capture

David Attwell, Margie Orford
Books and writers

In this episode of his monthly podcast David Attwell talks to Margie Orford about crime writing and her Clare Hart series of crime novels, which ended with the publication of Water music in 2013.

 

 

intodarkwater650_240x148_crop.jpg

Into dark water by Jeremy Vearey: a book review

Andrew Brown
Books and writers

"This is a fascinating book. But ultimately it is the victim of its own ego. It attempts too much and provides only a superficial gloss of the events that continue to intrigue and unsettle us as a nation."

 

 

hitlers_spies650_240x148_crop.jpg

Hitler’s spies: Secret agents and the intelligence war in South Africa by Evert Kleynhans – reader impression

David Willers
Books and writers

"Kleynhans researched Hitler’s spies for his PhD thesis, and, as might be expected, he has included a superb bibliography, which will keep serious students of the Second World War history of South Africa reading for years to come."

 

 

Mission-of-Malice-650_240x148_crop.jpg

Mission of malice by Erika Bornman: A reader impression

Daniel Schricker
Books and writers

"Despite the title, the main subject is Erika Bornman herself. She emerges as a courageous but self-admittedly flawed heroine who navigates her way through a life in which fate seems to conspire against her almost every step of the way."

 

 

alleproblemenbegonnen650_240x148_crop.jpg

Alle problemen begonnen met Van Riebeeck: de verbazende oogst van tien jaar journalistiek werk in Zuid-Afrika

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Zijn nieuw boek is verbazingwekkend omdat het de geschiedenis van Zuid-Afrika vanaf de komst van commandeur Van Riebeeck in 1652 samenbalt tot een snedig, verrassend en soms ontroerend verhaal. Het is uitermate leesbaar."

 

 

onthoumy650_240x148_crop.jpg

Onthou my deur Helena Hugo: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Wat veral opvallend is, is hoe die boek daarin slaag om iets van die kultuur van die kleindorpie vas te vang – ’n kultuur wat stadig maar seker aan die verbygaan is soos wat die karakter van baie dorpies verander en die wêreld al meer geglobaliseer raak."

 

 

rosa-smit-skrywersalbum-650_240x148_crop_7.png

Rosa Smit (1945–2021)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek weet presies hoekom elke woord in elke gedig van my staan."

 

 

avbob_poetry_project_image_240x148_crop.jpg

Press release: AVBOB poetry gala winners | Persverklaring: AVBOB-poësiegalawenners 2021

LitNet
Boeke en skrywers

The AVBOB Poetry Project announced the winners of the fourth AVBOB Poetry Competition on Tuesday evening, 17 August, celebrating in fine style. | Die AVBOB-poësieprojek het die wenners van die vierde AVBOB-poësiekompetisie op Dinsdagaand 17 Augustus tydens ’n stylvolle geleentheid aangekondig en gevier.

 

 

Op die redakteur se lessenaar

 

Op-die-redakteur-se-lessenaar-650_240x148_crop_7.png

Op die redakteur se lessenaar: 19 tot 26 Augustus 2021

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

 

 

Leefstyl

 

jaco_nothnagel_kyk_wie_praat_240x148_crop.jpg

Kyk wie praat: ’n onderhoud met Jaco Nothnagel, vervaardiger en regisseur

Naomi Meyer, Jaco Nothnagel
kykNET Portaal

"Hulle het ons élke keer onkant gevang met hulle antwoorde – ons het reeds met die kinders se verfilming geweet dat die grootmense nie ’n kat se kans gaan staan nie!"

 

 

innibos2021_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Innibos 2021 – Kom na i’langa en Gaan Bos inniMall!

LitNet
Feeste

Maak los die Covid-knoop uit jou feesbolla, want in September is dit Gaan Bos inniMall saam met Standard Bank Innibos Kunstefees en i’langa-winkelsentrum in Mbombela. Feestelikhede skop af op Donderdag 23 September en duur tot Saterdag 25 September.

 

 

rianascheepers650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Innibos 2021 – skrywerslypskool deur Riana Scheepers op Kaapsehoop

LitNet
Feeste

Skrywers wat hul penne wil slyp onder die vaardige leiding van die bekroonde Afrikaanse skrywer Riana Scheepers, kan nou inskryf vir ’n skrywerslypskool van 4 tot 8 Oktober.

 

 

KKNK_wolrewolusie_650_240x148_crop.jpg

KKNK-persverklaring: ReWOLusie

LitNet
KKNK

Honderde hekelaars van regoor Suid-Afrika en selfs in die buiteland het die afgelope 13 weke komberse as deel van vanjaar se uitbreiding van ReWOLusie geskep. Sewe van dié pragstukke word op Sondag 5 September op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Facebook-blad opgeveil.

 

 

janniedutoit650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Jannie du Toit – kunstefees in die kleine

LitNet
Musiek

Jannie du Toit vier vyftig jaar in die bedryf. Hier is inligting oor sy loopbaan van vyftig jaar en ook oor hoe hy beplan om dit te vier.

 

 

Nuwe skryfwerk

 

Soebat_240x148_crop_7.png

Soebat

Dianne Albertze
Drama

Khadija Heeger vertolk Dianne Albertze se monoloog Soebat. Thembela Madliki het die regie behartig. LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi.

 

 

650-Posbus-Unsplash_240x148_crop_7.png

My briefie aan pappie

Johannes van der Merwe
Poësie

"Ek weet nie waar om hom te pos nie
ek het nie die hemel se adres nie
ook nie ’n whatsapp of e-pos nie."

 

 

650-Koffiebeker-Canva_240x148_crop_7.png

mal maalkolk

Gerda-Marié van Rooyen
Poësie

"ek onderskat jou hierwees
in die malle maalkolk verlang ek na jou
in die duister besef ek jou waarde
ek mis jou asem, jou gedagtes, jou koffie – selfs jou dosis aspris."

 

 

650-Woud-Canva_240x148_crop_7.png

Ek het

Celestie du Plessis
Poësie

"Ek het jou ook sien loop,
deur die woud met haar groot sederbome,
die verlore kind wat weer daar uitloop.
Ongeplant en vuil met herfs nog in jou hare."

 

 

Privaatheidskennisgewing

 

privaatheidskennisgewing650_240x148_crop.jpg

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

 

 

LitNet-Voertaal-Wie-is-ons.png

 

 

LA_uitnodiging_2021.png

 

 



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

 

tuisblad_facebook200.gif

tuisblad_pinterest200.gif

tuisblad_twitter200.gif

tuisblad_instagram200.gif

 

 

 

KONTAK

mail.png[email protected]

phone.png021 886 5169

icon-facebook.pngicon-twitter.pngicon-youtube.pngicon-rss.png

nuusbriefborge.gif

© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
LitNet · Jan Cats Building, Andringa Street · Stellenbosch, WC 7600 · South Africa

No comments:

Post a Comment