Monday, November 15, 2021

Spog met ʼn Maroela-kookboek op jou rak

 

Spog met ʼn Maroela-kookboek op jou rak

 

 

Jy kook en bak al 10 jaar lank saam met ons, en nou is ʼn keur van dié resepte in ʼn boekformaat beskikbaar.

Soos Susan Lombaard, Maroela Media se uitvoerende hoof sê: “As jy Afrikaans is, is jou nostalgiese herinneringe aan familietye altyd deurweef met die geure en smake van kos wat met hierdie spesiale tye voorgesit is.”

As deel van ons 10 jaar-verjaardagvieringe, maak ons graag ons egte Maroela-resepte in boekformaat beskikbaar. Ons boek se naam is Aptyt, want dit is resepte vir enige tyd.

Kom smul saam tydens Opstaantyd, Teetyd, Snoeptyd, Partytjietyd en met Braaityd. Van ʼn eierbroodjie-met-ʼn-kinkel en boeretroos-koekies tot biltong-en-kaasbolletjies, springmielie-stokkielekkers en ʼn fênsie braaibroodjie om jou vriende met die volgende huisbraai mee te beïndruk. Daar is tot selfs ʼn paar wenke vir jou volgende braai.

 

 

Koop jou eie kopie nou in ons aanlyn winkel, Die Koöperasie, vir slegs R99! 

Klik hier om die boek te koop.

 

Dis mos nou lekker, Maroela!
 

 

 

 

Kom praat jou taal

Ontsnap die stad deur Maroela Media se Koöperasie te besoek. Dit is jou een-stop Afrikaanse aanlyn winkel met rakke vol unieke, uitgesoekte en bekostigbare geskenke. Elke pakkie word verpak met die grootste liefde en omgee, asof jou ouma dit self vanaf die plaas vir jou gestuur het. Met iets vir almal is die Koöperasie ʼn onvergeetlike nostalgiese ervaring. Hier kan jy na hartelus inkopies doen, in die gemak van jou sitkamer en in jou eie taal. Lekker, Maroela!

Facebook

Twitter

Link

Pinterest

Website

 

 

Kopiereg © 2021 Maroela Media. Alle regte voorbehou.

Ons posadres is:
Maroela Media
h/v DF Malanrylaan en Eendrachtstraat, Kloofsig
Pretoria, Gauteng, 0157
Suid-Afrika

Opdateer jou inligting of teken uit.

No comments:

Post a Comment