|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 883
20/01/2022
|
Krities Afrikaans
|
LitNet:
Skole op die keper
|
Willem
Pretorius, iewers, êrens
Skrywers: Verskeie, met ’n
voorwoord deur Andries Bezuidenhout
Uitgewer: Protea
Boekhuis
ISBN:
9781485313083
Willem
Pretorius is een van ons voorste skilders wat die Suid-Afrikaanse
platteland vasvat. Die boek bevat kleurafdrukke van sy 50 jongste werke.
Elke skildery word begelei deur woorde van ’n bekende skrywer, musikant,
digter of skilder.
|
|
|
|
Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Theuns Eloff
Freek Robinson, Theuns Eloff
Onderhoude
Freek Robinson gesels met Theuns Eloff,
voorsitter van die Trust vir Afrikaanse Onderwys, oor opwindende
inisiatiewe rakende moedertaalonderrig binne die openbareskoolstelsel,
asook in onafhanklike en aanlyn skole.
|
|
Die vergete stiefboetie van transformasie in
arbeidsverhoudinge
Bennie Linde
Seminare en essays
"Mantashe se opmerking oor kaderontplooiing
as ’n noodsaaklikheid vir transformasie weerspieël ’n uitgangspunt dat die
ANC glo dat alle staatsposisies daardeur besit word en dat hierdie
politieke groep kan besluit wie daarin aangestel word. Sonder hierdie mag
word daar in wese dan van die ANC gesteel."
|
|
Die A tot Z van Omikron
Elsabé Brits
Seminare en essays
"Die data wys duidelik dat entstowwe
ernstige siekte en die dood keer. En ’n skraagdosis halveer die kanse van
infeksie. Dié studie wys dat om gevaksineer te wees jou kanse verlaag om
ander mense aan te steek, vir beide variante. ’n Persoon wat nie gevaksineer
is nie, sal 41% meer waarskynlik ’n ander persoon aansteek as wat ’n
gevaksineerde sal doen."
|
|
Jaar van maak of breek vir Matamela
Jason Lloyd
Rubrieke
"Die onthullings en aanbevelings in die
eerste deel het die RET-faksie blykbaar ongemaklik gemaak en toe klap die
skote met die meningstuk van Lindiwe Sisulu waarin sy onder andere skryf
dat regters binne koloniale denke vasgevang is en ook dat die Grondwet net
’n struikelblok vir snelle ekonomiese transformasie in die land is."
|
|
Navorsing oor water en infrastruktuur: die
Rozendal-reservoir by Stellenbosch
Handré Brand
Seminare en essays
"Die resultate van die onlangse
buitewerkingindeks waarin meer as 200 Suid-Afrikaanse munisipaliteite en
agt metrorade geëvalueer word wat dienslewering betref, was in baie opsigte
verrassend en selfs ontstellend. ... Daar word vertrou dat die sukses van
die Rozendal-reservoirprojek ’n besliste impak sal uitoefen op die
evaluering van plaaslike infrastruktuurinstandhouding tydens ’n toekomstige
buitewerkingindeks-opname."
|
|
On The fall of the
University of Cape Town: a
further discussion
Bernard Kripke, David Benatar
Universiteitseminaar | University Seminar
"On any given issue, how should we weigh up
the different issues at stake? This is where we need arguments, including
evidence. We need, in other words, to reason our way, as best we can,
through the issues. That is exactly what I was doing in the book."
|
|
Begrafnis
Elise Bishop
Elders gesien
"Hierdie stomme lyk moes buite in die straat
(binne in die hearse), in Graaffernet se warm son bly lê. G’n boom in sight
vir bietjie skaduwee nie. Dis dié laat toe ek die hoë note insit."
|
|
Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 5 en is vanjaar die jaar waarin jy
Wiskunde onder die knie gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het ’n
vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.
|
|
Uitnodiging: Virtuele geskiedenissimposium, 28
Januarie 2022
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Jy word uitgenooi na ’n virtuele
geskiedenissimposium, aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns,
op Vrydag 28 Januarie 2022. Die tema is "Geskiedskrywing in die 'Nuwe
Suid-Afrika'".
|
|
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of
teenstrydigheid? LitNet
Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans
te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter
nuwe woorde is toegevoeg.
|
|
Almatine Leene, Theoloog des Vaderlands 2021:
"Zuid-Afrika is mijn redding geweest"
Ingrid Glorie
Interviews
"Almatine Leene voelde zich al op jonge
leeftijd geroepen. Ze wilde predikant worden. Maar er was een probleem:
binnen het kerkgenootschap waartoe zij behoorde, de Gereformeerde Kerken
vrijgemaakt (GKv), mochten vrouwen geen predikant worden. Daarom vertrok ze
naar Zuid-Afrika, waar ze predikant werd bij de Nederduits Gereformeerde
Kerk van Stellenbosch-Wes."
|
|
Op die spoor van ’n wetenskaplike monnik
Izak de Vries
Reizen
"Hierdie monnik was ’n dromer, denker en
doener. Hy was ’n ingenieur, sonder enige formele opleiding, en ook een van
die eerste en uiters suksesvolle megaboere in Suid-Afrika. Om dit alles te
kroon was hy ’n bemarker par excellence en ’n kommunikasiespesialis soos
min. Klink dit te goed om waar te wees?"
|
|
Roerige tijden, dat zijn het
Hendrik-Jan de Wit
Literatuur
"Ingrid Winterbach vat deze bijzondere tijd
in een roman samen, waarmee het verhaal van deze tijd spreekt – compleet
met onwetendheid, zorgen, spanningen en pillen."
|
|
Michelin-sterre skitter in Stanford
Maryke Roberts
Culinair
"Nou is daar nie net ’n nuwe restaurant op
die bekroonde wynplaas Springfontein nie – die sjefs aan die hoof van
Wortelgat-restaurant is die eienaars van De Kromme Watergang in Hoofdplaat,
Nederland, wat met twee Michelin-sterre spog."
|
|
Hof genader om die nasionale ramptoestand te beëindig
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Solidariteit-beweging, waaronder
Solidariteit en AfriForum, gaan met regstappe begin om die howe te vra om
die ramptoestand te beëindig, terwyl Kaapstad se burgemeester, Geordin
Hill-Lewis, vra dat buitelugfasiliteite tot volle kapasiteit heropen mag
word."
|
|
Dood en verraad in die Lae Lande
Milton Webber
In het nieuws
"Die gewilde sangkompetisie The voice of Holland
word onmiddellik stopgesit; ’n jongman van Franse afkoms word aangekeer
kort nadat hy glo ’n niksvermoedende vrou voor ’n aankomende moltrein
gestoot het; ’n vierjarige se lyk word gevind; en ’n ondersoekspan het
skynbaar die verraaier van Anne Frank geïdentifiseer."
|
|
Hof het beslis oor matrieksuitslae in koerante
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens Natasha Venter, bestuurder vir
onderwysregte by AfriForum, dien die openbare opgewondenheid wat met die
publisering van matriekuitslae gepaardgaan, as motivering vir toekomstige
matrieks."
|
|
Hof bevind omstrede verkeerswet ongrondwetlik
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Hooggeregshof in Pretoria het die
Aarto-wysigingswet waarop die beplande strafstelsel vir verkeersoortredings
gebaseer is, ongrondwetlik en ongeldig verklaar."
|
|
Suid-Afrikaners huil krokodiltrane oor Redro se
heengaan
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaners is in sak en as omdat een
van hulle geliefde happies, naamlik vissmeer wat gewoonlik saam met
roosterbrood geëet word, besig is om van die winkelrakke te verdwyn en
blykbaar nie weer aangevul gaan word nie."
|
|
Vra die veearts: Sonskerm en was in die ore
Marianne Lomberg
Mens en dier
Daphne Becker skryf: "My man wil weet of
honde ook wasopbou in hul ore kan kry wat hul gehoor strem en kan dit
verwyder word?" Lees Marianne se antwoord.
|
|
Vra die veearts: Ingroeitoonnaels
Marianne Lomberg
Mens en dier
Rina skryf: "Ons bully het ingroeitoonnaels
gehad wat haar voet se kussinkie beskadig het. Wat kan ek daarop sit? Ek is
so hartseer. Dis my kind." Lees Marianne se antwoord.
|
|
Hennie Aucamp (1934–2014)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"’n Mens moet leer om ’n afstand tot dinge
én mense te behou. So bly dinge en mense vir jou nuut; só bly jy ook vir
bekendes nuut." Hennie Aucamp se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou
volledig bygewerk.
|
|
’n Onderhoud met Retief Scholtz, hoofskrywer van Suidooster
op kykNET
Naomi Meyer, Retief Scholtz
TV
"[E]k dink altyd aan ’n ma wat hoor haar
kind huil, of twee verliefdes wat die eerste keer vir mekaar sê hoe hulle
oor mekaar voel, of wat deur jou kop gaan wanneer jy jou vinger met ’n
hamer raak slaan. Daai gevoelens is dieselfde vir ons almal, maak nie saak
wie ons is of waar ons vandaan kom nie. Dis waar ek my woorde gaan haal. As
skrywer klim jy in jou karakter se hart – dis jou werk."
|
|
An interview with art photographer Jac Kritzinger
Naomi Meyer, Jac Kritzinger
Visueel
"Many people would argue that phone
photography has opened up image-making for the masses, but it really only
points to yet another form of dependence on so-called smart technology
without an understanding of the underlying principles of a particular discipline."
|
|
Skryfkompetisie: Eet my woorde
LitNet
Skryfkompetisies
LitNet nooi jou uit om ’n gedig oor kos, of die
tekort daaraan, te skryf en daardeur vir drie groot kontantpryse in
aanmerking te kom. Sluitingsdatum: 21 Januarie 2022.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (4)
LitNet
Skryfkompetisies
Kos laat ons onthou en kos laat ons vergeet. Hier
is die vierde groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet
my woorde" ontvang is. Die kompetisie sluit op 21 Januarie 2022.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (5)
LitNet
Skryfkompetisies
Vanielje, anys en kaneel, en flesse op die spens
se rak – hier is die vyfde groep inskrywings wat vir LitNet se
skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie sluit
op 21 Januarie 2022.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (6)
LitNet
Skryfkompetisies
Dek solank die tafel – hier is die sesde groep
inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde"
ontvang is. Die kompetisie sluit op 21 Januarie 2022.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (7)
LitNet
Skryfkompetisies
Kom proe aan ons lesers se pennevrugte! Hier is
die sewende groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet
my woorde" ontvang is. Die kompetisie sluit op 21 Januarie 2022.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (8)
LitNet
Skryfkompetisies
Fynproewersgedigte vir smulpape – hier is die
agtste groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my
woorde" ontvang is. Die kompetisie sluit op 21 Januarie 2022.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (9)
LitNet
Skryfkompetisies
Kosgedigte vir alle dieetvoorkeure – hier is die
negende groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my
woorde" ontvang is. Die kompetisie sluit op 21 Januarie 2022.
|
|
Tram 23
Pieter Lübbe
New writing
"Whereas other tram rides are more
conventional, follow standard routes, or where one finds oneself somewhat
ill at ease – with someone else’s wallet pressed up against your thigh or a
few smelly armpits too close for comfort – Tram 23 does not follow suit.
Tram 23 is a spaceship of a different breed."
|
|
Die mure maak sin
Johanette Pretorius
Poësie
"Binne die vier mure van my huis
hoor stoele as die son spikkels lag ínskater
voel banke as nag nikssêwoorde úitblaker."
|
|
Dark matter
Basil Sadler
New writing
"How can nothing be growing?
The star doctors say it is
Is the nothingness showing?"
|
Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment