Tuesday, January 18, 2022

Welkom in 2022!

 

View this email in your browser

 

 


AWS-werkwinkel 
Maandag 31 Januarie 2022
Maandag 25 April 2022
Maandag 27 Junie 2022
Maandag 31 Oktober 2022


Redigeringswerkwinkel 
Maandag 28 Februarie 2022
Maandag 29 Augustus 2022
Maandag 30 Mei 2022
Maandag 28 November 2022


Vertalingswerkwinkel  
Maandag 28 Maart 2022
Maandag 27 Junie 2022
Maandag 26 September 2022

 

 

 


Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is dit weer tyd om hierdie immergroen blog oor die betreklike voornaamwoorde "wie" en "wat" op te diep. Dit is loshande die kwessie waaroor VivA die meeste navrae kry: Wanneer gebruik ons "wat" en wanneer gebruik ons "wie"?

Klik hier onder om na die blog te navigeer.
 

 

 

 


Baie dankie dat jy in November help bou het aan ons wolkekrabber vir Afrikaans!

Fred Barnard
Willie van Jaarsveld
Lindie van den Berg
 

 

Twitter

Facebook

Website

LinkedIn

 

 

 

Ons e-posadres is:
navraag@viva-afrikaans.org

No comments:

Post a Comment