|   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 886 11/02/2022  |  Krities Afrikaans
 |      
   
    | 
     
      | Spoilt
      ballots Authors: Matthew Blackman
      and Nick Dall
 Publisher: Penguin
      Random House South Africa
 ISBN:
      9781776096374
 If you
      paid even a moment’s attention during high school history lessons, you
      probably know that 1910 brought about the Union of South Africa, that the
      1948 general election ushered in apartheid, and that the Rainbow Nation
      was born when Madiba triumphed in the country’s first democratic
      elections in 1994. Spoilt
      ballots dishes the dirt on these pivotal events in our
      history. But it also sheds light on a dozen lesser-known contests,
      starting with the assassination of King Shaka in 1828 and ending with the
      anointing of President Cyril at Nasrec in 2017. | 
 |  |          
   
    | 
 | ’n Pad met Danie van Niekerk 
 Annari van der Merwe
 In memoriam
 Annari van der Merwe skryf oor haar pad saam met
    oud-uitgewer Danie van Niekerk: "Tafelberg was ’n hawe van vrede en
    verdraagsaamheid. Wit en bruin, Christen en Moslem, mans en vroue, oud en
    jonk het rustig skouer aan skouer hul dagtake verrig." |      
   
    | 
 | DJ van Niekerk: 1928–2022 
 Frederik de Jager
 In memoriam
 "Met die afsterwe van Danie van Niekerk het
    grasie uit die wêreld gegaan. As daar een mens was van wie jy met reg kon
    sê hy was gedistingeerd, was dit hy. In die uitgewerswese sweef daar ’n
    frase rond wat af en toe vatplek op ’n individu kry: gentleman publisher. Dit
    was hy." Lees Frederik de Jager se huldeblyk aan die eertydse
    besturende direkteur van Tafelberg-Uitgewers hier. |                  
   
    | 
 | Aanspreeklikheid deur Jaco Fouché – ’n verhaal oor verhale
    
 Chris van der Merwe
 Leeskringe
 "Jaco Fouché se Aanspreeklikheid is ’n komplekse,
    diepsinnige, fassinerende boek – uiters geskik vir bespreking deur
    leeskringe. Die tema van aanspreeklikheid is besonder relevant vir ons tyd;
    dit betrek nie net die hoofkarakter nie, maar raak ook aan die plig van
    skrywers en die verantwoordelikheid van lesers." |          
   
    | 
 | Marlene van Niekerk (1954–) 
 Erika Terblanche
 ATKV|LitNet-Skrywersalbum
 "Die hoogste geluk is om te skryf."
    Marlene van Niekerk se ATKV|LitNet-Skrywersprofiel is nou volledig
    bygewerk. |                  
   
    | 
 | Persverklaring: Die Jakes Gerwel Stigting en PEN
    Afrikaans Skrywersresidensie brei uit 
 PEN Afrikaans
 PEN Afrikaans
 Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is
    trots om aan te kondig dat hul gesogte skrywersresidensie, waarvoor
    opbetaalde lede van PEN Afrikaans die afgelope drie jaar kon aansoek doen,
    vanjaar ook oop is vir aansoeke van lede van PEN South Africa en PEN
    Nederland. Belangstellende skrywers moet hulle aansoeke teen 18 Maart rig. |                          
   
    | 
 | Op en af 
 Crito
 Blogs
 "Daar is niks wat ’n mens aan hierdie
    hartseer kan doen nie." |        
   
    | 
 | Young Voices: The 2004 South African Young Writers’
    Conference 
 LitNet
 From LitNet’s archives
 In 2004 this conference on LitNet was opened by
    the late Nelson Mandela. Nèlleke de Jager’s introduction of the conference
    read: "Young Voices promises to be a barometer of South African
    society – what does the mindmap of younger generations of writers look
    like, and where are they heading?" You can now access the full
    conference by clicking on the link above. |            
   
    | Op
    die redakteur se lessenaar |          
   
    | 
 | Bystanddood – ’n omstrede saak 
 Willem Landman
 Menings
 "Onmenslike lyding word deur menslike
    ingryping, met die hulp en bystand van die ander, menslik gemaak."
    Willem Landman plaas die hoofargumente vir en teen bystanddood (eutanasie,
    genadedood) op die tafel. Deel gerus jou siening met LitNet in kommentare
    onderaan hierdie eerste van twee aflewerings. |          
   
    | 
 | Kan ons op regters vertrou? 
 Marius F Ackermann
 Seminare en essays
 "Die howe is die sluitsteen van ons
    demokrasie, wat in die finale instansie die handves van regte interpreteer
    en toepas. Juis daarom sal sommige politici poog om die regbank met die
    'regte' kandidate te bevolk en/of van die howe sekere resultate verwag." |                  
   
    | 
 | Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná
    ses maande van swerf 
 Marita van der Vyver
 Rubrieke
 "Die lysie kan baie langer wees – en sal
    ongetwyfeld nog aangevul word – maar ek gaan my tot ses lesse beperk. Een
    vir elke maand van my nuwe nomadiese bestaan. Dalk is die belangrikste van
    alles wat ek geleer het, juis dat jy nooit te oud word om te leer
    nie." |          
   
    | 
 | Troutyd op Graaffernet se strate 
 Elise Bishop
 Rubrieke
 "Orals op die tafel lê trimmings soos silver
    wishbones met strikkies aan (dit moes pinkie teen pinkie getrek word en you
    make a wish) tussen konfetti. Én daar was stukkies mementotroukoek, with
    marzipan en icing, als toegeplak in cellophane met cellotape and a little
    card met die bruidspaar se name, troudatum en ’baie dankie thank you’ op
    geprint, so tussen glitter en konfetti." |      
   
    | 
 | Perspoësie en joernalisgedigte 
 Hennie van Deventer
 Menings
 "’n Mooi meisie en ’n moord. Dis die resep
    vir ’n geslaagde koerant volgens ’n digterlike siening van buite. Boesem
    vrees in by die lesers, dan koop hulle koerante. Dis ’n poëtiese insig van
    binne." |      
   
    | 
 | ’n Noue ontkoming 
 Koos Holtzhausen
 Menings
 "Ek raak ’n bietjie bekommerd. Hoe weet ek
    hy is nie ’n swendelaar nie? Wat is sy naam?"  |            
   
    | 
 | Bijeenkomst rond derde Nelson Mandela-lezing roept
    gemengde emoties op 
 Ingrid Glorie
 Meningen
 "De Amsterdamse burgemeester Femke Halsema
    wees, kort samengevat, op de waarde van kunst en cultuur, vooral in een
    tijd van extreemrechts populisme; op een nieuwe generatie Amsterdammers uit
    diverse achtergronden die opstaat tegen racisme en discriminatie; en op de
    Nelson Mandela-lezing als platform om de stem van Afrikaanse kunstenaars en
    kunstenaars uit de Afrikaanse diaspora hoorbaar te maken." |              
   
    | 
 | From Durban to Kyiv: International views during these
    times 
 Menán van Heerden, Barbara Duriau
 Interviews
 "We were all stuck at home. From there I
    realised that we were going to be in lockdown, at home with a single
    solitary view from our window for many long weeks, maybe months." The
    View from my window Facebook group publishes thousands of photographs from
    members' homes, from São Paulo, to Durban, to New York. Menán van Heerden
    chats to Belgian founder Barbara Duriau. |      
   
    | 
 | Oekraïne, kindersterftes, seksuele teistering,
    seiljagte en inflasie 
 Milton Webber
 In het nieuws
 "Premier Mark Rutte van Nederland was
    verlede week op besoek aan Oekraïne; ’n vyfjarige kleuter is Maandag op ’n
    treinspoor dood; twis oor ’n brug wat tydelik uitmekaargehaal moet word om
    plek te maak vir ’n nuwe seiljag van Jeff Bezos; nóg ’n bekende bedank
    weens beweerde seksuele teistering; en inflasie styg in Nederland." |          
   
    | 
 | Kabinet vas aan die slaap tydens "orgie van
    vernietiging en plundering" 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Volgens die verslag was daar ’n gevoel van
    diepe verbystering oor die afwesigheid van die polisie in ’n tyd toe
    gemeenskappe hulle die nodigste gehad het. In die meeste gebiede het die
    polisie toeskouers geword terwyl die een winkelsentrum na die ander vernietig
    is en die een na die ander vragmotor aan die brand gesteek is." |      
   
    | 
 | Kaapse strande sluit weens riool in die see
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die spanne het aanvanklik probeer om
    vakuumvragmotors te gebruik om die riool op te vang. Weens die groot volume
    moes die rioolwater egter as ’n tydelike maatreël vanaf die pompstasie in
    die see gestort word." |          
   
    | 
 | Vra die veearts: Boerboel grom vir my 
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Martel skryf: "Het baie al opgelees dat ek
    nie my boerboel moet slaan as hy vir my grom nie, want volgende keer gaan
    hy my nie waarsku nie, net byt." Lees Marianne se antwoord. |      
   
    | 
 | Vra die veearts: Labrador verloor beheer oor blaas
    
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Nick skryf: "My labradorteef van so vier
    jaar oud is gesteriliseer en daarna het dit begin gebeur dat sy nie beheer
    oor haar blaas het nie. Dit raak net erger en erger." Lees Marianne se
    antwoord. |                
   
    | 
 | Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
    
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 Is jy in graad 2 en krap jy nog soms kop oor
    hoeveel voete daar in ’n paar is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir
    jou bedoel! Gebruik Lee-Ann West se vraestelle om jou eerste kwartaal se
    werk op die punte van jou ... tone te ken. |            
   
    | 
 | Rede radikaal 
 Andries Fourie
 Poësie
 "as hy stomsinne ontkwyten al snakkend na sy asem
 ten spyte van sy waagmoed
 ou vergete slagvelde ontsluit"
 |      
   
    | 
 | What if this night 
 Morné du Preez
 New writing
 "for what if this night came as a spirit
 dimming out the melancholy,
 ripples of fear dissolving in a stream"
 |      
   
    | 
 | encantar 
 Desmond Gird
 Poësie
 "dolleeg gestroopte reisharde hel sonder bekoring
 maar met ’n hart verower
 word die pad omtower"
 |                              
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |          | 
No comments:
Post a Comment