|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 885
03/02/2022
|
Krities Afrikaans
|
LitNet:
Jou 821 inskrywings
|
Grootgeluk
Skrywer:
Jan
van Tonder
Uitgewer: Human
& Rousseau
ISBN: 9780798182416
Tijs
Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. Hy en
sy mame woon naby die Schoemans se opstal, so naby dat Tijs snags die
werfhonde kan hoor snork. Hy is getuie van als wat reg én verkeerd loop
op die werf. Miskien as Tijs nooit die skilpad op sy dop gekeer het nie,
kon dinge anders verloop het. Hierdie historiese roman speel af vanaf die
1850’s tot 1914, en die landskap is die Klein-Karoo, hartskontrei van die
skrywer.
|
|
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (16)
LitNet
Skryfkompetisies
Hier is die 16de groep inskrywings wat vir LitNet
se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het
reeds gesluit.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (17)
LitNet
Skryfkompetisies
Hier is die 17de groep inskrywings wat vir LitNet
se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het
reeds gesluit.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (18)
LitNet
Skryfkompetisies
Hier is die 18de groep inskrywings wat vir LitNet
se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het
reeds gesluit.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (19)
LitNet
Skryfkompetisies
Hier is die 19de groep inskrywings wat vir LitNet
se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het
reeds gesluit.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (20)
LitNet
Skryfkompetisies
Hier is die 20ste groep inskrywings wat vir
LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die
kompetisie het reeds gesluit.
|
|
Eet my woorde: Inskrywings (21)
LitNet
Skryfkompetisies
Hier is die 21ste groep inskrywings wat vir
LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die
kompetisie het reeds gesluit.
|
|
Jaap Durand: Beliggaamde solidariteit
Allan Boesak
In memoriam
"Is ons bereid om werklik, profeties-getrou,
te staan waar Christus staan – aan die kant van die armes, verdruktes en
verontregtes, al kos dit ons alles? Om onaflaatbaar vas te hou aan die
onverdeelde, inklusiewe, radikale geregtigheid van God vir alle mense,
onder alle omstandighede, te alle tye?"
|
|
Vroue soek equal status, nie net paper rights nie
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Wiet djy Uncle, ek praat van experience. As
die kinnes innie straat stout is, en ’n vrou praat met hulle, dan kap hulle
ignore. As ’n man ytstiek, dan hoef hy nie ees te praat ie, hulle is somme
ammel soet. Oppie spot."
|
|
Iemand met ’n burgersin? Die regsaspekte van
entstofmandate
Izak de Vries
Menings
"Antivaksers se pogings om individuele
vryheid bó die regte van die gemeenskap te pleit, is ’n deeglike knou
toegedien toe die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie
(KBVA) beslis het dat Goldrush, ’n aanlyndobbelgroep, reg opgetree het deur
Theresa Mulderij af te dank ná sy geweier het om ingeënt te word."
|
|
Waar’s die mandjies met blomme?
Elise Bishop
Rubrieke
"Maar toe kom Interflora mos ok nog oppie
market en mens kon blomme stuur vir mense in ander dorpe of ’n anner land
as hulle verjaar. But you never saw what was delivered, en die kaart was
nie in jou eie handwriting nie ..."
|
|
Die einde van ’n era: ’n huldeblyk aan Hennie Rossouw
Jeanette de Klerk-Luttig
In memoriam
"Hy het geglo dat universiteite plekke van
uitnemendheid is en hy was vir ons die versinnebeelding daarvan: die
vriendelike, nederige akademiese reus daar in sy kantoor onder die trap in
die Ou Hoofgebou met boeke tot teen die dak."
|
|
Krisis in Oekraïne wek kommer, Corrie saai
verwoesting, en goeie nuus vir reisigers
Milton Webber
In het nieuws
"Dreigende optrede van die Weste teen
Rusland kan daartoe lei dat Rusland sy gastoevoer na Wes-Europa afsny; die
eerste storm van 2022 het Maandag behoorlik vir konsternasie gesorg; vanaf
afgelope Sondag hoef Suid-Afrikaners nie meer in kwarantyn te gaan by hul
aankoms in Nederland nie; en die grootste seesluis ter wêreld open in
IJmuiden."
|
|
Mpho Tutu bevestigd als predikant in Amsterdam
Ingrid Glorie
Actueel
"Op zondag 30 januari werd Mpho Tutu,
dochter van de onlangs overleden aartsbisschop Desmond Tutu, bevestigd als
predikant in het Amsterdamse Vrijburg. Tutu hield een preek met
persoonlijke elementen, geïnspireerd op een tekst van Jeremia, haar vaders
'lievelingsprofeet'."
|
|
Twee lande, twee skole: Marni Bonthuys deel haar
ervarings as migrant
Marni Bonthuys
Meningen
"Wat ook al die toekoms mag inhou, die
pandemie het die ongelykhede in onderwys in ons land onderstreep, maar ook
geïllustreer dat daar nie hier in Suid-Afrika, soos elders, die sosiale
strukture bestaan om die skooldeure oop te hou as die nood druk nie."
|
|
Die Dylan Lewis-beeldetuin
Izak de Vries
Reizen
"Die werke straal sensuele genot uit. Die
liggaam word gevier. Daar is pret in baie van hierdie beelde. Daar is ook
pret in die tuin ingebou. ’n Mens voel byna stout as jy by ’n tonneltjie
inglip om na nuwe avonture te gaan soek."
|
|
Ramptoestand se moontlike afskaffing word weer bekyk
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaners sal binnekort weet of die
ramptoestand wat binnekort verstryk, vir nóg ’n maand verleng gaan word en
of die regering gaan gehoor gee aan die talle oproepe uit verskeie oorde om
dit na byna twee jaar te beëindig."
|
|
Kommer oor duisende leerlinge wat nooit matriek haal
nie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Altesaam 897 163 leerders het verlede jaar
die matriekeksamen geskryf, maar die graad 10-inskrywings in 2019 was 1 045
424. Dit beteken dat minstens 148 261 leerders binne slegs twee jaar uit
die stelsel uitgeval het en nie matriek voltooi het nie."
|
|
Vra die veearts: Een slagtand wil nie uitkom nie
Marianne Lomberg
Mens en dier
Anerie skryf: "Ek het ’n Duitse herdershond.
Haar een slagtand in die onderkaak regs wil nie uitkom nie. Die ander
slagtand is uit. Wat kan die rede wees?" Lees Marianne se antwoord.
|
|
Persbericht ‒ Foto-expositie (Amsterdam): Transkei in
Transitie
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Twintig jaar is een mooie tijdspanne voor een
fotografieproject. Een van de armste en meest afgelegen delen van
Zuid-Afrika is het voormalig thuisland Transkei. Een plek die Tom van der
Leij veelvuldig bezocht, over publiceerde en de locals potretteerde. Hoe is
hun leven de afgelopen twee decennia veranderd in het nieuwe Zuid-Afrika?
|
|
Graad 4: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 4 en is die eerste kwartaal se
wiskunde sommer nou al vir jou moeilik? Jy hoef nie vir ’n klawerplant met
vier blare en ’n gelukskoot te wag nie; gebruik LitNet se oefenvraestelle
om jou te help. Hier is ’n vraestel en ’n memo deur Lee-Ann West wat jy
gratis kan aflaai.
|
|
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 6 en krap jy nog soms kop oor
hoeveel eiers daar in ’n halfdosyn is? Dan is hierdie gratis
oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Wilhelm du Toit se vraestelle om
jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou vingers te ken.
|
|
Interview with Cathy Park Kelly, author of Boiling a frog slowly
Joanne Hichens, Cathy Kelly
Books and writers
"My heartfelt hope is that this book reaches
those who are in toxic situations (whether at home or at work), where their
boundaries are being transgressed, and that reading it helps them to see
their situation with clearer eyes and take steps to protect themselves."
|
|
Mission of malice: My exodus from KwaSizabantu deur Erika Bornman: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Die boek strek egter ook veel verder as die
skrywer se persoonlike ervaringe en dokumenteer onder meer haar pogings om
die beweerde menseregtevergrype by die sendingstasie aan te spreek. In die
proses is daar getuienisse versamel, en voormalige inwoners getuig ook van
ander skokkende beweringe, soos maagdelikheidstoetsing waaraan van die
Zoeloesprekende jongmense onderwerp was, asook aanrandings."
|
Op
die redakteur se lessenaar
|
|
In stilte
Morné du Preez
Poësie
"ons lê langs ’n stroom
ek wonder waarvan jy droom"
|
|
’n anne tipe kind
Caylie Nutt
Poësie
"Ek wiet Mammie en Derra wil
oek proud voel
ek wiet oek ek probee my beste"
|
|
vanmiddag krap
Willem de Swyger
Poësie
"regoor die veld se gepotmerkte rug
ek weet nie meer met sekerheid
waarheen hierdie hemelweg lei nie
ek hoop hy bring my veilig huis toe"
|
Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment