Wednesday, February 23, 2022

LitNet: Skole, die regering en taal

 

Can’t see this mail? Click here to view it online

 

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 887

18/02/2022


  Krities Afrikaans

 

LitNet: Skole, die regering en taal

 

Pasverskyn

’n Huldiging: Elsa Joubert ‒ Die verste grens verby


Redakteur: Thys Human
Uitgewer: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
ISBN: 9780949977052

’n Huldiging: Elsa Joubert ‒ Die verste grens verby is die negende bundel in die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se prestigereeks oor Hertzogpryswenners. In hierdie bundel bied vriende en literatore nuwe perspektiewe op die skrywer en haar uitgebreide oeuvre. ’n Gedig wat Hertzogpryswenner Johann de Lange enkele dae na Elsa Joubert se oorlye geskryf het, is ook in die bundel opgeneem: "Van vele reise & deur vele huise / het jy oplaas tuisgekom op jou pad. / In die laaste, laatste foto’s val / die skadu’s jou binne soos ’n stad. / Die lig buite straal deur jou vensters in / & jy hoor die einde sê: Kom ons begin."

 

Skole en tale

 

Skoleseminaar: Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

Danie van Wyk
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Die wysigings het dit ten doel om die regering se mag uit te brei."

 

 

 

Skoleseminaar en die Wysigingswetsontwerp: Lesufi is die brein agter Afrikaans se verkragting

William Sezoe
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Dit raak by die dag duideliker dat die ANC-regering nie ’n veer omgee oor moedertaalonderrig nie. Nog minder gee hulle ’n hel om oor die bewaring en die beskerming van inheemse tale in Suid-Afrika."

 

 

Skoleseminaar en Wysigingswetsontwerp: waarom Afrikaanse ouers moet kennis neem

Naomi Meyer, Chris Klopper
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Hierdie voorstelle is ’n teruggryp na mikrobestuur en die hervestiging van ’n staatskoolbedeling waar die staat vir gemeenskappe besluit wat in hulle belang is – soos gedurende 1976."

 

 

BAQONDE and multilingual education in South Africa: An interview with Lorna Carson

Naomi Meyer, Lorna Carson
Universiteitseminaar | University Seminar

"Take time to learn how to pronounce someone’s name. Start there."

 

 

Uit die argief (2017): PEN Afrikaans teken beswaar aan teen taalklousule in Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

PEN Afrikaans
Argief

"Die gemeenskap, wat in die geval van skole verteenwoordig word deur ’n verkose beheerliggaam, is volgens PEN Afrikaans die beste geplaas om besluite oor voertaal te neem."

 

 

OuLitNet: Uit die argief

 

Uit die argief (2006): Etlike gedagtes oor moedertaalonderrig in Suid-Afrika na apartheid

Neville Alexander
Argief (OuLitNet)

"Die inheemse Afrikatale van Suid-Afrika, waarby ek Afrikaans insluit, moet markwaarde kry en/of behou."

 

 

Uit die argief (2000): Onderwys en lewenskanse in Afrikaans

Christa van Louw
Argief (OuLitNet)

Maar wat is Afrikaans se lewenskanse in die onderwys? Wat is Afrikaanssprekendes se lewenskanse in Suid-Afrika? (Toespraak gelewer by die KKNK in Maart 2000 as deel van Die Burger se lesingreeks.)

 

 

Uit die argief (2005): Taal en die Afrikaanse Suid-Afrikaner se verantwoordelikheid

Hermann Giliomee
Argief (OuLitNet)

"Dit is veral nodig dat die dekane van die verskillende fakulteite van Opvoedkunde betrokke raak by die navorsing en beplanning van onderwys in Afrikaans en ander inheemse tale in hul streek."

 

 

Skoleseminaar: Volg die gesprek (2022)

LitNet
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

Volg en neem deel aan die gesprek rondom Suid-Afrikaanse skole. | Follow and join the ongoing conversation on South African schools.

 

 

Akademies en skole

 

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

’n Seekat se agt tentakels bestaan glo uit ses arms en twee bene. Is jy in graad 8 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die tentakels gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het ’n vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.

 

 

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

 

 

Wiskunde met LitNet op YouTube

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n speellys van wiskundevideo’s op LitNet se YouTube-kanaal. Lee-Ann West verduidelik die wiskunde vir verskillende grade.

 

 

Universiteitseminaar: Volg die gesprek

LitNet
Universiteitseminaar | University Seminar

Hierdie seminaar vorm deel van ’n LitNet Akademies (Opvoedkunde)-gesprek.

Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution.

 

 

 

Menings

 

Bystanddood in die regswêreld

Willem Landman
Seminare en essays

"Maar die debat oor die etiek van bystanddood moet aanbeweeg na ’n debat oor die etiek van die wettiging van bystanddood." Willem Landman besin oor die openbare beleid en wetgewing aangaande bystanddood. Deel gerus jou siening met LitNet in kommentare onderaan hierdie aflewering.

 

 

Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Johannes Jordaan

Freek Robinson, Johannes Jordaan
Onderhoude

Ekonoom Johannes Jordaan: Suid-Afrika by kruispad; hoe om groei te bewerkstellig

 

 

China se partyweermagmodel in Afrika

Fanie Herman
Seminare en essays

"Mao se partyweermagmodel word sedert Angola se onafhanklikheidswording in 1975 deur die MPLA gebruik om lede van die gewapende magte in die beginsels van Mao te onderrig." – Fanie Herman verduidelik hoe die Chinese hul partyweermagmodel in Afrika toepas.

 

 

The mouse with no whiskers

Marguerite Poland
Opinion

"The need for comfortable multilingual interaction from childhood is crucial in establishing respect and a sense of community in a country of diverse people." – Marguerite Poland remembers Benjamin Mahlasela, her Xhosa language tutor at Rhodes University 50 years ago.

 

 

Ôs moet oek ôse milestones celebrate

Tasneem Daniels
Menings

"En daai is die reason hoekom ôs moet die news vannie 10 kramats in Kaapstad wat heritage status in December 2021 gekry’t, celebrate ..."

 

 

Elders gesien: Die gloeilampe is geblaas

Johan Kotze
Elders gesien

"Meneer, die gloeilampe is geblaas en die poskantoor het nie geld om dit te vervang nie. Ons kla al vir twee weke."

 

 

Elders gesien: Graaffernet-mense

Elise Bishop
Elders gesien

"Anton Rupert se pa I didn’t know, maar dink hy was ’n prokureur in Kerkstraat. Practise gehad in die Parity 3rd Party se gebou oorkant die Advertiser. Hulle family, veral Anton en sy kind Johann, het so baie vir Graaff-Reinet se geskiedenis betekent. Hulle is later Stellenbosch toe."

 

 

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

 

 

In memoriam

 

’n Ware profeet het ons ontval – ’n dankbare terugblik op die lewe en werk van JJF (Jaap) Durand

Christo Lombard
In memoriam

"Dit is ook hierdie histories-kontekstuele verstaan van die kerk as die liggaam van God in die wêreld wat eenheid, versoening en geregtigheid moet 'beliggaam' wat Durand se dinamiese kyk op die kerk, soos uiteindelik verwoord in die Belydenis van Belhar, bepaal."

 

 

Danie van Niekerk: hulde aan die uitgewer

Hannes van Zyl
In memoriam

"Sy rol as uitgewer is oplaas ook dié van ’n uitsonderlike mens met goeie insig in sake van die dag en ruim aandag aan skrywers, medewerkers en sy gesin."

 

 

Boeke en skrywers

 

Ons het ver [...] versit deur Patrick J Petersen: ’n resensie

Courtneigh Ess
Resensies

"Dit is, om Ngũgĩ wa Thiong’o se woorde te gebruik, ’n literêre monument. Dis ’n stem wat steeds hard praat, oor jare heen, selfs oor die dood heen. ’n Dringende stem. ’n Dwingende stem. ’n Stem van en vir vryheid en bevryding."

 

 

Die teenoorgestelde is net so waar deur Azille Coetzee: ’n resensie

Ilse de Korte
Resensies

"[D]ie herkenbaarheid van ons hedendaagse bestaan in Coetzee se roman val op."

 

 

Madame Livingstone deur Barly Baruti en Christophe Cassiau-Haurie, ’n resensie

André Trantraal
Resensies

"Te’wyl Mercier se relative open-mindedness maak dat hy en sy racist compatriots constantly at odds is met mekaa, issit dieselfde tolerant ytkyk wat maak dat ’n unlikely bromance tussen Madame Livingstone en hom blossom."

 

 

Bientang, soveel meer as ’n weggooi-opmerking teen die kakapusa

Denver Breda
Resensies

"Vandag is daar die Shell drilling sagas ensovoorts, en tog was dit ons Khoi-mense wie vir duisende jare na die see gekyk het, en vandag word ons eintlik misgekyk. Kakapusa (amnesia) is iets wat ek altyd in my kuru, my werk, sit."

 

 

Vrugbeginsel deur De Waal Venter: ’n resensie

Daniel Hugo
Resensies

"De Waal Venter se digbundels was te dikwels verwaarloosde boeke in die verskroeiende son van die literatuurkritiek. Lees hom; hy het veel te bied."

 

 

Grootgeluk: ’n onderhoud met Jan van Tonder

Naomi Meyer, Jan van Tonder
Skrywersonderhoude

"In ’n stadium het Jenny vir my gesê ek moet onthou dis nie ’n biografie wat ek skryf nie: 'Vertel die stórie.' Dit het my baie gehelp. Ek kon net die essensie van die werklikheid gebruik waar dit nodig was en sodoende by die waarheid van my verhaal bly."

 

 

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2022

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

 

 

Die bekendstelling van Joanita Erasmus-Alt en HP van Coller se boek, Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking

LitNet
Boeke en skrywers

Watter faktore dra daartoe by dat ’n literêre werk suksesvol is en selfs as ’n blitsverkoper bestempel kan word?

 

 

Booker winner included in Folio Prize shortlist

LitNet
Books and writers

The promise, Damon Galgut’s 2021 Booker Prize-winning novel, has been included in the shortlist for the Rathbones Folio Prize.

 

 

Op die redakteur se lessenaar

 

Op die redakteur se lessenaar: 12 tot 18 Februarie 2022

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

 

 

Nou op Voertaal

 

Moeder van alle oorloë dreig oor moedertaal by skole

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Solidariteit se bestuurshoof, Dirk Hermann, sê dit gaan die moeder van alle gevegte wees. Hy het op Facebook gesê aan die een kant moet hulle kliphard veg om die staat se kaping van skole te keer."

 

 

ANC voer glo "haatveldtog" teen Afrikaanse kinders en skole

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens AfriForum is dié wetsontwerp deel van die ANC-regering se haatveldtog teen Afrikaanse kinders en skole."

 

 

Nelson Mandela se huis word ’n luukse hotel

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die hotel se webwerf beloof om elke ervaring onvergeetlik te maak. Die gaste sal in elke kamer iets persoonlik van Mandela se lewe ervaar, insluitend foto’s en briewe van belangrike herinneringe van Madiba se lewe, sowel as subtiele verwysings na sommige van die historiese oomblikke waarby hy betrokke was."

 

 

"Naar het nieuwe normaal"

Milton Webber
In het nieuws

"België en Nederland versoepel koronamaatreëls; vragmotorbetogers misluk in hulle pogings om Den Haag en Brussel lam te lê; en tronkstraf word bepleit vir diegene wat gays wil 'genees'."

 

 

Beswaarde NGK-lidmate wil eie sinode stig

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die groep konserwatiewes sê hulle sal bid vir die kerkleiers, predikante en teologiese dosente wat, volgens hulle beskouing, in die waan van die tydsgees leef en hulle nie meer ten volle beywer vir die eer van God nie."

 

 

Sataniese Kerk is die duiwel in ná grumoord op kind

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens die Sataniese Kerk is elkeen verantwoordelik vir hul eie dade en moet onder die gevolge daarvan ly. Die Suid-Afrikaanse Sataniese Kerk sê hulle hoop dat geregtigheid seëvier en dat die moordenaar met die volle gesag van die wet gestraf sal word."

 

 

Ingrid Winterbach en Nederlandse vertaler gesels oor Die troebel tyd

Willem de Vries
Zuid-Afrikahuis

Die Nederlandse vertaling van Ingrid Winterbach se voorlaaste roman, Die troebel tyd, is onlangs bespreek as deel van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam se reeks oor Afrikaanse skrywers en boeke, Boeken uit het Huis (in samewerking met die Taalunie).

 

 

Vra die veearts: Husky hardloop nou op drie bene

Marianne Lomberg
Mens en dier

Denise skryf: "My husky hardloop die afgelope paar dae op drie bene. As jy aan haar been raak, nader aan die knie en ondertoe, byt sy. Wat kan ek gebruik?" Lees Marianne se antwoord.

 

 

Vra die veearts: My hond eet nou wortels

Marianne Lomberg
Mens en dier

Cornelia skryf: "Ek het ’n chihuahuahondjie. Nou het sy van gister af kwaai begin rou wortels eet. Sy wil nie ophou eet nie. Sy soek aanhoudend nog." Lees Marianne se antwoord.

 

 

Persbericht: Nederlands voor beginners | Twee kortkursusse: Nederlands vir beginners

Voertaal
Academisch

Die volgende twee kortkursusse 'Nederlands vir beginners' begin in April aan die Universiteit Stellenbosch. Albei kursusse word volledig aanlyn aangebied. Vir beide kursusse word ’n intermediêre vlak van Afrikaans van kursusgangers verwag, aangesien Afrikaans en Nederlands met mekaar gekontrasteer gaan word.

 

 

Persbericht: De imaginaire Sjaalman-papers

Voertaal
Literatuur

Jacqueline Bel en René van Woudenberg ontvangen in een reeks lunchbijeenkomsten gasten uit en rondom de VU die iets vertellen over en naar aanleiding van die imaginaire Sjaalman-papers. In september 2022 wordt de serie, die loopt tot de zomer van 2023, voortgezet.

 

 

Press release: JOMBA! partners with UK’s LDIF 2022 Festival

Voertaal
Festivals

"All of us have been dancing – in our kitchens and in our bedrooms. This festival celebrates these everyday sites of possibility as we move our bodies."

 

 

Persbericht: Uitnodiging webinar Internationale Moedertaaldag 2022

Voertaal
Over taal

Ter gelegenheid van de Internationale Moedertaaldag op 21 februari organiseren de Taalunie, de UNESCO-commissies van Nederland, Vlaanderen en Suriname, de Nationale Taalraad Suriname, het Regionaal Informatiecentrum van de Verenigde Naties voor West-Europa, het Informatiecentrum van de Verenigde Naties voor het Caribisch gebied, en Drongo hierover daarom een live webinar.

 

 

Leefstyl

 

Afrikaanse mense praat seks

Bradley Daniels, Izak de Vries
Onderhoude

"Maar my reis om met seks te werk het oor ’n lang pad bymekaargekom toe ek my meestersgraad by New York University (NYU) voltooi het. Hier het ek meer oor seks en seksualiteit geleer."

 

 

Persverklaring: Skryf nou Suidoosterfees 2022 se datums in jou dagboek

LitNet
Suidoosterfees

Die Kaapse Dokter bied altyd die beste medisyne, soos ’n volgepakte Suidoosterfeesprogram vanaf 27 April tot 1 Mei 2022 by Kunstekaap in Kaapstad. Vanjaar gaan feesgangers getref word deur ’n warrelwind van uitstekende teater, musiek, dans en boekgesprekke.

 

 

Uitnodiging: Kunspraatjie – Alex Duffey oor William Kentridge

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Jy word hartlik uitgenooi na ’n lesing van Alex Duffey wat handel oor Suid-Afrikaanse kuns vanaf Dinsdag 22 Februarie 2022 om 18:00. Die lesing sal op Facebook en YouTube beskikbaar wees.

 

 

Zeitz MOCAA releases a commemorative publication Home is where the art is

LitNet
Lifestyle and entertainment

Like its exhibition counterpart, Home is where the art is, the book, has been curated into five thematic sections that give insight into the experience of lockdown: relations, the garden, outside, inside and time. Through imagery and text, each theme is explored in varied dimensions.

 

 

Wen, wen, wen met derde Dramaweb SA!

LitNet
KKNK

Suid-Afrika se jong akteurs wat aan vanjaar se derde Dramaweb SA aanlyn kompetisie gaan deelneem, moet veters vasmaak en hare agteroor kam, want die pryse vir 2022 se talentkompetisie gaan hul soos ’n stormwind tref!

 

 

Inskrywings vir derde Dramaweb SA open

LitNet
KKNK

Suid-Afrika se jong akteurs wat hul talent wil slyp en landswyd teen hul eweknieë wil deelneem, kan binnekort vir die derde Dramaweb SA aanlyn kompetisie inskryf.

 

 

Vakatures

 

Vakature: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns – skakel- en bemarkingsbeampte

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het ’n vakature vir ’n ondernemende skakel- en bemarkingsbeampte by die Akademiehoofkantoor in Pretoria.

 

 

Kennisgewing: WAT-kantoorbestuurderbetrekking

LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Die suksesvolle Afrikaanssprekende kandidaat moet oor besondere taal- en rekenkundige vaardigheid beskik. Rig aansoeke aan die Hoofredakteur, Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

 

 

Nuwe skryfwerk

 

As Kleinmond brand

Lerumo van Zyl
Poësie

"Ek verwonder my nog oor die mooi
van eindelose groen, spatsels geel
klossies parmantig’ sewejaartjierooi"

 

 

In ’n oogwink

Elizabeth Wolmarans
Poësie

"Die siel agter die oë gee die lewe sy kleur,
in vriendskappe en ondervindings getrou gereflekteer.
Gefokus, gemik deur ’n teleskoop op ’n punt,
kan die seile skielik draai teen die aanslag van die wind"

 

 

Seer

Christo Meyer
Poësie

"Die pyn het kom nesskop in my hart
Soos ’n bosluis op die rug
Van ’n uitgeteerde hond"

 

 

Privaatheidskennisgewing

 

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

 

 

 

 

 

 



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

 

 

 

 

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
LitNet · Jan Cats Building, Andringa Street · Stellenbosch, WC 7600 · South Africa

No comments:

Post a Comment