|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 891
17/03/2022
|
Krities Afrikaans
|
Blitsverkopers,
beeldvorming en bemarking
Skrywers:
Joanita
Erasmus-Alt en HP van Coller
Uitgewer: SunBonani
Media
ISBN:
9781928424826
ISBN: 9781928424833
(e-boek)
Watter
faktore dra daartoe by dat ’n literêre werk suksesvol is en selfs as ’n
blitsverkoper bestempel kan word? Is dit die literêre gehalte daarvan;
die sogenaamde intrinsieke eienskappe soos komposisie, struktuur of
meerduidigheid; kortom "the amount and diversity of material
integrated" in die woorde van Wellek en Warren? Of kan sukses
toegeskryf word aan suksesvolle bemarking; die skrywer se
"postuur" en selfposisionering; én aan die wyse waarop die
motiewe en tema van die boek aansluit by heersende diskoerse?
|
|
|
|
Retoervloot
deur Dan Sleigh: ’n resensie
Chris van der Merwe
Resensies
"Ten slotte moet melding gemaak word van die
waardevolle kaarte en tekeninge voor in die boek, die kosbare versameling
kleurfoto’s en die pragtige omslag. Om by die taal van die VOC te bly: ’n
vlagskippublikasie!"
|
|
Geheime van blitsverkopers in Afrikaans
Ena Jansen, Joanita Erasmus-Alt, Hennie van Coller
Skrywersonderhoude
"Reeds in 1979 het ek op ’n dag aan Charles
Malan gesê dat as hy my sou sê waar ’n persoon gestudeer het, wie sy
vriende (en vyande) is, ens, dan sou ek voorspel wat die beoordeling van sy
werk sal wees." – Hennie van Coller oor sy en Joanita Erasmus-Alt se Blitsverkopers, beeldvorming en
bemarking.
|
|
Full particulars podcast: Migrant being in the Jesus
novels
David Attwell, JM Coetzee, Derek Attridge, Elleke Boehmer, Robert Pippin
Books and writers
In the sixth episode of his podcast series Full
particulars, David Attwell discusses JM Coetzee’s enigmatic Jesus trilogy with
Robert Pippin (University of Chicago), Derek Attridge (University of York),
and Elleke Boehmer (University of Oxford). With a reading from The death of Jesus by JM
Coetzee.
|
|
Deborah Steinmair (1962–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Vir my is dit vlieg sonder vlerke. Sodra jy
óf begin twyfel óf begin grootkop kry, sink jy soos ’n klip. Skryf is baie
opwindend en baie vreesaanjaend. Beheer is ’n illusie."
|
|
CF Beyers-Boshoff (1926–1989)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou
lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële
skryfwerk min plek." Lees oor CF Beyers-Boshoff se lewe en werk.
|
Op
die redakteur se lessenaar
|
|
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor
die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles
on the war in Ukraine.
|
|
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Roelf Meyer
Freek Robinson, Roelf Meyer
Onderhoude
Roelf Meyer was betrokke by die suksesvolle
onderhandelinge om ’n demokratiese Suid-Afrika te skep. Sedertdien is hy na
tientalle konfliksones genooi om onderhandeling van stapel te stuur. Freek
Robinson vra Meyer uit oor hoe onderhandeling plaasvind, wat die prosesse
en slaggate is, en uiteindelik ook wat die kanse op vrede in Oekraïne is
terwyl Poetin nog aan bewind is.
|
|
Oorlog en vrede
Quintus van der Merwe
Menings
"Oekraïne is sedert 1991 ’n onafhanklike
staat. Jongmense het dus in ’n demokratiese land met ’n Westerse grondwet
en regstelsel grootgeword en het geen belang in die uitbreidingsdrang van
’n skatryk Russiese diktator nie. Hulle praat meestal die Oekraïnse taal,
is patrioties, en wil beslis nie deel van Rusland wees nie."
|
|
Interview with a former refugee, Karina Szczurek
Karina Magdalena Szczurek, Naomi Meyer, Izak de Vries
Interviews
"Watching Ukrainian parents evacuate their
children to safety while staying behind to fight for their future breaks my
heart. I cannot imagine the levels of anxiety and distress this kind of
separation causes for a family. These people will never fully recover from
this, even if they survive."
|
|
Colonel Hunger and Major Sickness
David Willers
Opinion
"But meanwhile, when Viktor was pressed to
describe the essential difference between the bilingual Ukrainians and
Russians, essentially speaking one another’s language, he said the nearest
analogy was that of Ireland and England."
|
|
Lat die mense govern, Uncle Cyril
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Of dink djy djy gan ie hero wies wat
singlehandedly ie fight gan stop? Kan miskien gewêk het as djy gedeal het
met sane mense, maa daai Poetin issie sane nie, Uncle. Hy sal djou virre
pop vat en djou (en ôs) sam met hom aftrek. Raak wys, Uncle."
|
|
Sal ’n enkele Afrika-geldeenheid goed wees vir
Suid-Afrika?
Jason Lloyd
Rubrieke
"Julius Malema, Pandor en die ANC wat
blindelings droom van ’n federale Afrika sonder grense en ’n enkele
Afrika-geldeenheid, moet die uitdagings in gedagte hou waarmee die
Eurolande worstel. Veral omdat Afrika ’n arm vasteland is wat dikwels deur
korrupte, onbevoegde en rassistiese regerings regeer word."
|
|
Virtuele nasate
Nini Bennett
Rubrieke
"By sy begrafnis het my ma vir die eerste
keer haar halfsibbe ontmoet. Ek was toe 19. Na die diens het ek op my bed
gaan lê en gehuil. Eers met my wang sywaarts op die kussing. Jy kan met een
oog huil, soos ’n sikloop. Huil in reliëf, soos ’n sfinks. Huil met jou kop
tussen jou hande terwyl die trane bidsnoere maak om jou polse."
|
|
Nasionale biblioteekweek: ’n onderhoud
Izak de Vries, Zephne Ladbrook, Frouwien Bosman
Onderhoude
Vanjaar val nasionale biblioteekweek gedurende
14–20 Maart. Izak de Vries het in Distrik 6 by die Otto Stigting gaan kuier
om uit te vind waarom nasionale biblioteekweek gevier word, waarom dit juis
nou gevier word, en wat die doel van hierdie week is.
|
OuLitNet-argief:
Demokrasie en menseregte
|
|
Demokrasie en menseregte in die politieke filosofie
van Claude Lefort
Philippe van Haute
OuLitNet-argief
"Die totalitarisme poog om elke antagonisme
en iedere verdeeldheid in die [burgerlike] maatskappy tot niet te maak ...
Die 'totalitêre logika' is volgens Lefort ’n logika van identifikasies: die
volk is die proletariaat, is die staat, is die party, is die leier(s) ...
Die Bolsjewisme veronderstel ’n 'organiese' eenheid tussen die mag van die
party en die almag van die tegniese denke. Mens dink in dié verband aan
Lenin: 'Bolsjewisme is Sowjetmag + elektrifisering.'"
|
|
Poetin se vreemde Suid-Afrikaanse bedmaats
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Twee van die land se mees omstrede en
uitgesproke Afrikaners aan teenoorgestelde pole van die politieke spektrum,
Carl Niehaus van die Zuma-faksie in die ANC en Dan Roodt wat hom vir ’n
Afrikaner-volkstaat beywer, deel skynbaar ook ’n bewondering vir Poetin en
weersin in Westerse regerings wat Oekraïne steun."
|
|
Koebaai koronamaatreëls!
Milton Webber
In het nieuws
"Die kabinet in Nederland het besluit om
vanaf volgende week Woensdag alle verpligte koronamaatreëls af te skaf,
Nederland is by die stembus, verligting kom vir armer mense terwyl meer
mense petrol steel en ’n waardevolle skat uit ’n vorige oorlog ontdek."
|
|
ANC se faksiegevegte steek die land aan die brand
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens die verslag beskik president Cyril
Ramaphosa nie oor die vermoë om die groeiende burgerlike onrus te bekamp
nie, aangesien die faksies in die ANC met mekaar meeding om invloed,
posisies en staatskontrakte."
|
|
Minister pleit vir meer moedertaalonderrig
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Sy sê onderwysers gebruik verskillende tale
in klasse om kinders te help om te leer en hul punt oor te dra. Wanneer dit
egter kom by assesserings – wat tipies in Engels gedoen word – word hulle
weer gedwing om te worstel met ’n taal wat hulle nie verstaan het terwyl
hulle geleer het nie."
|
|
Maaike Verrips (DRONGO): "Meertaligheid is een
enorm onderschat maatschappelijk verschijnsel"
Ingrid Glorie
Interviews
"Het DRONGO talenfestival was jarenlang een
begrip in Nederland: een tweedaags festival met lezingen, workshops en een
informatiemarkt over de impact van taal. De coronacrisis dwong directeur
Maaike Verrips en haar team tot herbezinning. Na het onverwachte succes van
de online editie van 2021 is nu gekozen voor een digitaal platform over
meertaligheid. Hier kunnen taalprofessionals en andere belangstellenden
voortaan het hele jaar rond terecht."
|
|
Meerstemmigheid uit de kolonie
Hendrik-Jan de Wit
Literatuur
"Hier blijkt dat veel schrijvers met
Indonesische of Nederlands-Indische roots een heel eigen stem hebben in de
hedendaagse literatuur."
|
|
Hoofregterstoel sal Zondo hiéroor perfek pas
Heindrich Wyngaard
Meningen
"Die afgelope vier jaar het hy homself as
voorsitter van die staatskapingkommissie (en teen die agtergrond van
Mogoeng se manewales) eintlik reeds as hoofregter gevestig: ’n
gesaghebbende, gebalanseerde, beredeneerde, intellektueel diepsinnige, eerbare
en onbetwisbaar ervare regskundige."
|
|
Persvrystelling: Uitnodiging tot ’n gesprek oor
Afrikaans in ’n internasionale verband
Voertaal
Over taal
Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad): Hiermee
’n uitnodiging om deel te neem aan ’n inisiatief wat daarop mik om
internasionale Afrikaanse inisiatiewe beter te koördineer. Watter
inisiatiewe word deur watter persone of instansies met watter middele in
stand gehou? Wat doen hulle en op watter teikengroepe mik hulle? Tot watter
mate word reeds met instellings in Suid-Afrika en Namibië gekoördineer of
saamgewerk?
|
|
Vonnisbespreking: Deliktuele aanspreeklikheid weens
’n gladde winkelvloer
Johann Neethling
LitNet Akademies (Regte)
"Waar die eienaar of beheerliggaam die taak
om die besigheid skoon van stortsels te hou aan ’n onafhanklike kontrakteur
opgedra het, sal hierdie persone net aanspreeklik gehou word vir skade wat
die kontrakteur veroorsaak het indien eersgenoemde self ook ’n delik begaan
het."
|
|
Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste
kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Wat het vyf vingers, maar is nie lewendig nie?
Eugene van der Westhuizen se Afrikaans Huistaal-vraestel gaan jou dalk nie
help om die raaisel op te los nie, maar as jy in graad 5 is, kan dit jou
wel help om jou probleme met Afrikaans op te klaar. Laai ’n LitNet-vraestel
gratis hier af.
|
|
Meevoerend elegant en melancholies: William Kentridge
se kortprente
Johan Myburg
Kuns
"Dit is in dié animasieprente waarin onthou
en vergeet, benadruk en uitwis, die gewig van geheue en die kortstondigheid
van vergeet vasgevang word in houtskool en uitveër." – Johan Myburg
lewer verslag oor Alex Duffey se taksering van William Kentridge se nege Drawings for projection.
|
|
Ek sê dankie met roomys
Karen Hart
Kos en wyn
"En daar op die heilige Sondag het die
gedagte aan roomys my weer teruggevoer. Ek het skielik besef ek soek verniet
na betowering as daar nie dankbaarheid in my hart is nie."
|
|
Persverklaring: Toyota US Woordfeesdatums vir 2022
bekend
LitNet
Toyota US Woordfees
Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US
Woordfees en WOW Projek, het gisteraand onder luide toejuiging aangekondig
dat ’n fees in die vlees vir 10 tot 15 Oktober vanjaar in die vooruitsig
gestel word.
|
|
Press release: Andrew Buckland and Sylvaine Strike
star in Firefly at The Baxter
LitNet
Toyota US Woordfees
Two of South Africa’s theatre greats, Andrew
Buckland and Sylvaine Strike, once again team up to create theatre magic in
the stage premiere of Firefly,
directed by Toni Morkel, at the Baxter Flipside, for a limited season from
24 March to 9 April 2022 at 19:30 nightly, with Saturday matinees at 14:30.
|
|
Die ware digters
Perlin Manewil
Poësie
"Die ware digters is die gewone
mens op straat.
Gesekondeer.
Punt."
|
|
Chase en Beertjie
Leona Conradie
Poësie
"as hy net heeltyd
in my gesig wil lek,
lek hy die hartseer
en waai dit weg met sy sterk stert."
|
|
Foto’s en feeste
Pieter Lübbe
Poësie
"Foto’s en feeste
van soekende geeste
verdwaalde siele by hul kunstefeeste"
|
|
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat
ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring
is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are
committed to protecting your personal information held by us.
|
Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment