|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 898
06/05/2022
|
Krities Afrikaans
|
LitNet:
24 778 bladsye Afrikaanse navorsing
|
A
century of South African naval history
Author: André Wessels
Publisher: Naledi
ISBN: 9781928530978
The
author builds on an impressive body of work that has spanned decades of
research on the topic. This is now brought together in a seminal
compendium of the history of our Navy. This book provides a most timeous,
comprehensive and up to date history of the South African Navy and its
predecessors.
|
|
|
|
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of
teenstrydigheid? LitNet
Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans
te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter
nuwe woorde is toegevoeg.
|
|
Graad 11: Wiskundetoets en -memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Wat rym met 11? Doen dit self! Moenie wag dat
iemand anders vir jou sê om nou al vir volgende jaar voor te berei nie. Kry
nou al jou Wiskunde onder die knie. Laai hierdie gratis oefenvraestel en
-memo deur Lee-Ann West af en begin vandag jou kwartaalwerk oefen.
|
OuLitNet:
Taaldebat | From LitNet’s archives: Language debate
|
|
Afrikaans en veeltaligheid in Suid-Afrika
Johann Rossouw
Taaldebat (2004)
"Alle drome van ’n veeltalige Suid-Afrika
sal drome bly as ons ander Afrika-tale nie die voorbeeld van Afrikaans volg
en tale van die gedrukte woord word nie. Dit sluit moedertaalonderrig vanaf
graad 1 tot graad 12 in. Moedertaalonderrig vir almal sal nie gebeur as dit
aan die huidige neokoloniale Afro-nasionalistiese Engelse regering
oorgelaat word nie, aangesien dit nie by hulle oorheersingsagenda pas
nie."
|
|
Afrikaans – tien jaar later (1994–2004)
Wannie Carstens
Taaldebat (2004)
"In hierdie referaat gaan ek kortliks aandag
gee aan ’n paar aspekte wat van belang is as ons moet probeer vasstel wat
het nou presies gebeur om die talesituasie in SA 'anders' te maak as wat
dit voorheen (dit is: voor 1994) was."
|
|
Leon Schreiber oor US en Afrikaans
Freek Robinson, Leon Schreiber
Onderhoude
Leon Schreiber, DA-LP, is onlangs tot die
Universiteit Stellenbosch (US) se raad verkies. Freek Robinson gesels met
hom oor die debat wat nie wil gaan lê nie.
|
|
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – en my pad met
die onderrig van Afrikaans
Estelle Kruger
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Dit was ’n aangrypende ervaring om voor
(opstandige) hoërskoolseuns in die klas te staan terwyl die 1976-onluste
rondom Afrikaans as onderrigmedium in Soweto plaasgevind het. Hoe
verduidelik en regverdig ’n mens dit dat leerders gedwing word om in die
'landstaal' onderrig te ontvang, terwyl jou eie politieke oortuigings nog
aan die ontwikkel is."
|
|
Elders gesien: Fred Mouton
Zirk van den Berg
Elders gesien
"Die tekentegniek in sy spotprente was altyd
fantasties, maar inhoudelik was hulle vir my die beste wanneer hy kon
wegbeweeg van politiek en byvoorbeeld net die chaos kon teken van kinders
wat in die wintervakansie by die huis amok maak."
|
|
Jakes Gerwel-gespreksreeks (Suidoosterfees): Oekraïne
kan tot kernoorlog lei
Jean Oosthuizen
Suidoosterfees
"Die ANC se onwilligheid om ’n sterk
standpunt teen die oorlog in Oekraïne in te neem, het hierdie boekgesprek
oorheers. Die oud-ANC-politikus Ronnie Kasrils is ’n marxistiese
revolusionêr wat sy militêre opleiding in die 1960’s tydens die ou Sowjetunie
se bewind in Oekraïne ontvang het. Tydens sy opleiding in Odessa was
Oekraïne nog deel van die USSR."
|
|
Daar is nog hoop: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (2
Mei om 15:00)
Eben Viktor, Izak de Vries
Onderhoude
Daar is nog hoop, sê Eben Viktor, maar alles is
nie rooskleurig nie. Hy praat oor die positiewe dinge wat steeds gebeur,
maar ook oor die ontmensliking van die oorlog. Luister ook hoekom ’n
Afrikaanse gedig wat op LitNet verskyn het, nou op PEN Oekraïne se webblad
verskyn – in Oekraïens, en in Engels.
|
|
Ukraine: Artillery – Stalin’s "god of war"
David Willers
Opinion
"On the same day Moscow’s chief propagandist
warned that Russia had the capacity to ignite a 'Poseidon' underwater nuke
capable of submerging Britain with a giant radioactive tsunami, I listened
to Freek Robinson on LitNet interviewing Theo Venter on the likelihood of
President Putin actually using an atomic bomb."
|
|
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor
die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles
on the war in Ukraine.
|
|
China se visie vir ’n nuwe wêreldorde
Fanie Herman
Seminare en essays
"China gaan ook doelgerig te werk om
Amerikaanse invloed in die Asies-Pasifiese streek te beperk en die
oorheersende moondheid in die streek te word." Fanie Herman van die
Universiteit van die Vrystaat se Departement vir Politieke Studies en
Regeerkunde, bespreek die Chinese se visie vir ’n nuwe wêreldorde.
|
|
Elon Musk en Twitter
Burgert A Senekal
Menings
"Hierdie artikel bespreek die potensiële
impak van Musk se aankoop, veral ten opsigte van die kwessies van
spraakvryheid en fopnuus."
|
|
Suid-Afrika se staatskuld
Jannie Rossouw
Menings
"Uitgeskryf in syfers beloop dit R1 800 000
000 000 ... Omdat die ekonomiese omstandighede van lande verskil, word die
verhouding van staatskuld tot die bruto binnelandse produk (BBP) van ’n
land as maatstaf van vergelyking gebruik ... Hierdie verhouding neem
jaarliks toe omdat die regering se tekort voor lenings groter is as
Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers. Oor nog drie jaar kan staatskuld
soveel as 75 persent van die BBP beloop."
|
|
Is dit die laaste sien van die blikkantien vir Roe vs Wade?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Om beëindiging van swangerskappe te
verbied, gaan veel verder. Dis die begin van vele inperkinge op ’n vrou se
regte. Daar is geen voorsiening vir sosiale dienste om die kind wat nou
teen wil en dank in die lewe gebring gaan word, te versorg nie. Dit beteken
dat vroue nou potensieel verder in armoede gedompel gaan word."
|
|
Teerpad, eikebome en Good’s Motel
Elise Bishop
Rubrieke
"Die Town Council wou niks weet van ’n
bypass soos happened by Middelburg nie – die national road moet dwarsdeur
die dorp loop otherwise gaan die winkels niks commercial growth hê en
bigger income kry nie. Die dorp sou skade ly nes Middelburg."
|
|
Storms op TV en energiekwessies
Milton Webber
In het nieuws
"Ook Nederland sukkel met kragvoorsiening,
maar ’n nuwe hittebattery bied moontlik ’n skoon oplossing; nóg ’n storm
oor onaanvaarbare gedrag op TV; ’n Russiese olietenkskip die hawe geweier;
chaos op Schiphol; geen maskers meer in Belgiese vliegtuie nie; en geen
einde aan voëlgriep-epidemie nie."
|
|
Koning van de Nederpop: In memoriam Henny Vrienten
(1948–2022)
Hendrik-Jan de Wit
Meningen
"Nederland is in een paar dagen tijd 2
zangers van het Nederlandse lied verloren. Na Jan Rot, bereikte maandag 25
april het bericht dat de zanger, componist en muzikant Henny Vrienten is
overleden op 73-jarige leeftijd. Hij was al langere tijd ziek."
|
|
Oorlog in Oekraïne gaan Suid-Afrikaners se sakke ruk
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Oekraïne-oorlog sal voedsel- en
brandstofpryse in Suid-Afrika verder opjaag, sê die DA-leier John
Steenhuisen, wat in Oekraïne aangekom het. Hy sê Suid-Afrika moet harder
begin druk vir vrede en ’n einde aan die konflik tussen Rusland en Oekraïne."
|
|
Regsgeveg oor Covid-regulasies het begin
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens Solidariteit se verklaring is die
nuwe gesondheidsregulasies onregmatig en irrasioneel. Daarom het hulle met
’n regsproses begin."
|
|
Ask the vet: Which cat litter is good for the
environment?
Marianne Lomberg
Mens en dier
Graeme writes: "I’m about to get a new
kitten. I live in a flat, so she has to use a litter box. My previous cat
used silicone litter, but I want to know whether it’s good for the
environment or whether something else would be better?"
|
|
Persverklaring: Carina van der Walt spreek die Orde
van den Prince toe
Voertaal
Kalender
Die Orde van den Prince se volgende byeenkoms
gaan ’n buitengewone ervaring wees met as spreker die digter Carina van der
Walt uit Tilburg. Sy het haar Afrikaanse wortels behou en gee dit gereeld
water en kompos. Sy doen nou ’n blitstoer deur Suid-Afrika om haar werk
bekend te stel.
|
|
A century of South African naval history: ’n onderhoud met André Wessels
Naomi Meyer, André Wessels
Skrywersonderhoude
"Vir baie Suid-Afrikaners is die see
(behalwe as vakansiehou- en swemplek) ongelukkig steeds ’n 'ander land'
(met apologie aan Karel Schoeman, wat ek hier uit konteks aanhaal), en deur
middel van my publikasies poog ek om groter bewustheid te kweek ten opsigte
van die waarde en betekenis van die see in ons geskiedenis; trouens, vir
ons voortbestaan. En dus ook die belangrikheid van ons Vloot."
|
|
Elize Botha (1930–2007)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Om Afrikaans te wees, maak dit vir my
maklik om te leef vanuit ’n diverse wêreld. Dit laat my eenheid en
verskeidenheid makliker verstaan."
|
|
Life in the time of the plague – and an interview
with Julian Roup
Naomi Meyer, Julian Roup
Books and writers
"I kept a diary during the first year of
Covid because I was not sure that I would survive, and I was also
incandescent with rage at the ineptitude, corruption and general
mismanagement of Boris Johnson and his government. I found writing the book
cathartic and was delighted when Alec Hogg of BizNews asked me to produce it as a series
of podcasts, which I did, and then it was published as a book by
BLKDOG."
|
Op
die redakteur se lessenaar
|
|
Fury
(1936) wys waarom Malema se vigilantewaarskuwing veroordeel moet word
Izak de Vries
Filmmening
"Julius Malema het die grens van
welvoeglikheid oorgesteek toe hy na bewering gedreig het dat die EFF
moontlik die reg in eie hande kan neem as hulle die moordenaars opspoor
voor die polisie dit kan regkry. Dalk kan ’n baie ou film help om die
gevaar van sulke uitsprake te verduidelik."
|
|
Nommer, asseblief! Telefoonpoeding
Karen Hart
Kos en wyn
"Maar dis in die nederige ou boekies wat
saamgestel is in ’n poging om fondse in te samel waar ek op die
wonderlikste ou resepte afkom. Soos 'Kies en keur', ’n resepteboek wat in
die sewentigerjare deur die Goudveldse Dagsentrum vir Gestremdes saamgestel
is. Dis daar waar ek dié resep vir telefoonpoeding raak gelees het."
|
|
Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Wolf
Britz
Naomi Meyer, Wolf Britz
Lifestyle and entertainment
"I think the pandemic has reiterated the
relevance of art as an integral part of our lives. It is my personal
opinion that art making is a behavioural trait specific to our species
which ensures our sustained survival and affluent existence on this planet.
If we did not keep on creating theatre, what would be the
alternative?"
|
|
Press release: Medium |
A retrospective exhibition | Isa Steynberg | ’n Oorsiguitstalling
LitNet
Kuns
To celebrate the 80th birthday of renowned and
versatile Pretoria artist Isa Steynberg, the Association of Arts Pretoria
will be exhibiting several works of art in different media. | Ter viering
van die vermaarde Pretoria-kunstenaar Isa Steynberg se tagtigste
verjaarsdag, word etlike kunswerke in verskillende media wat sy deur haar
lewe gemaak het, by die Pretoriase Kunsvereniging uitgestal.
|
|
Wie dink djy is djy
Megan Adendorff
Poësie
"Wie dink djy
is djy
om te roam in die strate
van my hart
soe asof djy
die president is haaso?"
|
|
die scheme
Chestlyn Draghoender
Poësie
"die mense is soe snaaks.
amal lyk aliewag kwaad en
nieman praat mee
ordentlik saamit mekaa."
|
|
Ek wil vir jou die hemel gee
Jannie van Niekerk
Poësie
"Ek wil in die maan se lig
jou trane kom wegvee.
Want jy is my ster, my son, my maan
wat in my lewe skyn"
|
Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment