Geniet die vakansie!
Dis wintervakansie en hopelik kry almal die geleentheid om 'n bietjie
te rus en uit te span. Ons sorg egter mooi vir almal wat hulle breine
aan die gang wil hou met speletjies en pret (en ‘n nuwe lekkerleesboek
of twee).
|
|
|
|
Heidri Mittendorf se Die Beste raaiselboek: Speletjies wat jou brein sal laat
bollemakiesie slaan is
ideale vermaak vir koue binneblydae. Hoekom? Dis nie net prettige
vermaak nie, maar is ook ’n nuttige opvoedkundige hulpbron wat kan help
om kinders se taalvermoë en -kennis ’n hupstoot te gee. Dis perfek vir
tuisvermaak en die klaskamer.
|
|
|
Vir ons Tippie-aanhangers
...
|
|
|
|
Moenie vergeet van
ons interaktiewe produkte wat kinders help om te leer, te
speel en te ontdek nie. Tippie se yskasmagnete, plakkers, inkleurpret,
en kurrikulumstelle is ideale vakansievermaak. Maar dis nie al nie, die
nuutste Tippie Learn to Read
Level 5 is
ook nou op die rak!
|
|
|
Vir
die aanhangers van Fanie Viljoen se Vreesveld-reeks
met die titels, Monsterrugby en Vampierhokkie, is
daar ‘n lekker verrassing. Sneeuman-swem het pas verskyn en dit beloof om jou
te laat bibber van plesier.
Op die skool se swemtoer breek die bus
en Pieter, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar ’n afskuwelike
sneeuman is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ...
om op te vreet!
Gaan Pieter se lewe in ’n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat
daar in elkeen van ons ’n held sit?
|
|
|
Die
nuutste Luca-titel, Hoeveel tande het 'n
engel? is
hier!
|
|
|
|
Die veertienjarige Alex se beenkanker
is te laat ontdek en nou is daar ’n sterk kans dat hulle sy been sal
moet afsit. Hy gaan nooit weer rugby of krieket kan speel nie. Vir ’n
lang tyd nie skool toe kan gaan nie. Dalk selfs nie eers sy vyftiende
verjaarsdag sien nie … Maar dan ontmoet hy iemand wat sy lewe vir altyd
verander. Jan Vermeulen weef met dié tienerstorie ’n uiters treffende
en roerende verhaal oor jong liefde,verlies en geloof.
|
|
|
Hou
ook ons sosialemediabladsye dop vir 'n
heerlike promosie, spesiaal vir die seuns! Ons vier al ons manlike
skrywers en ons gunstelingseunskarakters.
Daar is beslis iets vir elke Jan Rap… en sy maat!
|
|
|
"So many books, so
little time." - Frank Zappa
With our July jam-packed with amazing books, we will ensure that the
time you spend reading will be a joyful time!
|
|
|
|
The Very Hungry Caterpillar's Ocean Hide & Seek
Follow the finger trails and lift the flaps to discover leaping
dolphins, colourful seahorses, magnificent whales and many more. A
gentle rhyming narrative with a die-cut finger trail, die-cut details
and a chunky flap on every page. There is so much for little hands to
explore in this fun first introduction to sea creatures and their
habitat.
|
|
|
Bluey:
Camping
When Bluey is on a family camping trip, she meets a new friend, Jean
Luc. Join them as they plant a tree, hunt a 'wild pig' and learn about
the magic of friendship. A gorgeous book for kids of all ages.
|
|
|
|
|
Thabo the Space Dude
Log Book 3
In the past two months, Thabo has experienced many exciting things. He
has:
• Flown to Mars;
• Met two Martians;
• Almost been eaten by a pod of seriously dodgy aliens;
• And also flown off Mars.
Now, Thabo and all his friends - human and alien - are on their way to
the planet Gliese. Everything will go super-smoothly ... Right?
|
|
|
Time of
the Swallows
Anele Dlamini’s life has been turned upside down.
In this Coming-of-Age novel set over the course of one summer in
KwaZulu Natal, Anele discovers that life is full of challenges and
together with her family learns to adjust to unforeseen circumstances.
Like the swallows’ seasonal visitation, Anele realises that time on
earth is short. Little did she know how short it could be.
|
|
|
|
|
This Place is Still
Beautiful
Annalie and Margaret are sisters who agree on only one thing: that they
have nothing in common. Nineteen-year-old Margaret is driven,
ambitious, and keenly aware of social justice issues. She couldn't wait
to leave their oppressive small hometown and take flight in New York.
Meanwhile sweet, popular, seventeen-year-old Annalie can't think of
anything worse - she loves their town, and feels safe coasting along in
its confines.
Until she arrives home one day to find
a gut-punching racial slur painted on their garage door.
|
|
|
|
|
No comments:
Post a Comment