Thursday, November 19, 2020

Iets vir elke smaak! 📚 LAPA

 

Bak dit self

Bak dit self
In Bak dit self wys Marlene Schoeman dat die mooiste laagkoeke nie ’n onbegonne taak hoef te wees nie. Sy verduidelik hoe om versiersel te kleur, ganache te maak, koeklae egalig deur te sny en verskeie lae op mekaar te stapel sonder dat dit omval. Kaalkoeke (naked cakes) en ombrékoeke word selfs vir die mees onervare bakster maklik gemaak.

 

Daar is resepte vir elke smaak. Verskeie versiersels en strope is ook ingesluit.

Met behulp van hierdie boek hoef jy jou nie weer te bekommer oor wat om vir watter geleentheid te bak nie. Kom, trek aan jou voorskoot en bak dit self.

Bak dit self is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.

 

 

 

God is daar 'n ander antwoord

God: Is daar 'n ander antwoord?
Ben du Toit se eerste boek, God? Geloof in ‘n postmoderne tyd, is in 2001 met die gesogte Andrew Murray-prys vir Christelike publikasies bekroon. Dit het ’n woordeskat gebied vir talle ander mense se reis. Amper twee dekades later neem hy die vraag oor God en die relevansie van godsdiens en geloof verder.

 

Vir baie mense sal hierdie boek nie ’n gemaklike leeservaring wees nie. Daar sal egter lesers wees wat ’n eie bevrydende ervaring in hul verhouding met die kerk, geloof en met God sal beleef deur die boek te lees. En wat ’n woordeskat sal vind.

God: Is daar 'n ander antwoord? is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.

 

 

 

 

Welvaartskeppers

Welvaartskeppers
Wat is die geheim van selfgemaakte miljoenêrs, dié uitgelese groep wat welvaart skep, hetsy as entrepreneurs, professionele lui of as salaristrekkers, selfs te midde van uitdagings en ná terugslae? Die skrywer, ’n onafhanklike finansiële adviseur, het oor jare heen ontdek dat sekere strategieë suksesvolle welvaartskepping aan die hand werk.

 

Dié boek bied praktiese advies asook toerusting om oor elke strategie na te dink, jou eie finansiële posisie te verbeter en selfs, uiteindelik, inkomste vir ander te skep. Dit sal jou help om ’n kopskuif te maak en moontlikhede in ’n bitter moeilike ekonomiese klimaat te identifiseer. Die stories sal jou inspireer en ook help om hierdie strategieë in jou daaglikse handel en wandel toe te pas.

Welvaartskeppers is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.

 

 

 

 

 

Penguin Reads

 

A Promised Land

A Promised Land
A Promised Land is extraordinarily intimate and introspective - the story of one man's bet with history, the faith of a community organizer tested on the world stage. Obama is candid about the balancing act of running for office as a Black American, bearing the expectations of a generation buoyed by messages of "hope and change," and meeting the moral challenges of high-stakes decision-making.

 

He is frank about the forces that opposed him at home and abroad, open about how living in the White House affected his wife and daughters, and unafraid to reveal self-doubt and disappointment. Yet he never wavers from his belief that inside the great, ongoing American experiment, progress is always possible.

A Promised Land by Barack Obama is now available.

 

 

 

Troy

Troy
Following Top Ten bestsellers Mythos and Heroes, this third volume retells the epic tale of Troy.
The story of Troy speaks to all of us - the kidnapping of Helen, a queen celebrated for her beauty, sees the Greeks launch a thousand ships against the city of Troy, to which they will lay siege for ten whole years. It is a terrible war with casualties on all sides as well as strained relations between allies, whose consequences become tragedies.

 

In Troy you will find heroism and hatred, love and loss, revenge and regret, desire and despair. It is these human passions, written bloodily in the sands of a distant shore, that still speak to us today.

Troy by Stephen Fry is now available.

 

 

 

The Promise that changes everything

The Promise that Changes Everything
What if all it took to counter political polarisation, relationship problems and workplace rivalries was a single promise? For the past few decades, Nancy Kline has been investigating the optimal conditions that lead to independent thinking. Building on her 'thinking environment' framework, here she reveals the many ways in which the pressures of conformity, inequality and technology prevent us from having meaningful, life-enhancing conversations.

 

Guided by the science of attention, she shares exercises and case studies of students and employees who have improved their performance through guided thinking sessions as well as families and couples who bonded after making - and enforcing - the promise.

The Promise that Changes Everything by Nancy Kline is now available.

 

 

 

The Practice

The Practice
The Practice will help you dance with your fear, take the risks worth taking and embrace the empathy required to make work that connects with others. This breakthrough book will show you a path forward, encourage intent in every facet of your work and help you seek out constraints.
You'll walk away with practical strategies for overpowering the naysayers, radically trusting your own voice and finally doing the work you were put on this earth to do.

 

The Practice by Seth Godin is now available.

 

 

 

Can you make this thing go faster?

Can You Make This Thing Go Faster?
The eighth volume of Jeremy Clarkson's bestselling The World According to Clarkson series.


Can You Make This Thing Go Faster? by Jeremy Clarkson is now available.

 

 

 

Ripley's believe it or not

Ripley’s Believe It or Not! 2021
Ripley's Believe It or Not! Mind Blown! is sure to amaze and astound children and adults alike with thousands of strange stories, unusual feats and hair-raising oddities from around the world.
Discover how one woman can crush apples with her biceps. Read about the spider that lives underwater. Meet the pizza delivery person who travelled 225 miles to deliver two pizzas.

 

Visit the island made entirely out of conch shells. Marvel at the Australian railway track that's steeper than a ski jump!

Ripley's Believe It or not! Mind Blown! is now available.

 

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House Suid-Afrika (Edms) Bpk.

 

Kopiereg © 2020 LAPA Uitgewers, Alle regte voorbehou.
As een van ons gewaardeerde intekenare stuur ons graag hierdie LAPA nuusbrief aan jou.

Ons adres is:

LAPA Uitgewers

Bosmanstraat 380

Pretoria, Gauteng 0002

South Africa


Add us to your address book



Is daar enige inligting wat u wil verander?
U kan u voorkeure hier opdateer of kies om nie langer die nuusbrief te ontvang nie

No comments:

Post a Comment