|
LitNet: Alles oor COVID-19
|
|
Menings
|
COVID-19: Die jongste | The latest Sedert die aanvang van die pandemie het LitNet en
LitNet se susterwebtuiste Voertaal (www.voertaal.nu)
meer as 400 items oor COVID-19 en die grendeltyd gepubliseer. Hierdie node
word deurlopend bygewerk en die jongste materiaal is hier
te lese. |
Die COVID-19-entstof en gestremdes: Meneer Ramaphosa,
ek vra met respek "Die Wêreldgesondheidsorganisasie het Afrika
eers verlede jaar vry van polio verklaar, danksy inentingsprogramme. Hoewel
die entstof reeds beskikbaar was toe ek gebore is, was ek te swart om dit by
die wit kliniek te kry. Ek was drie maande oud toe ek polio gekry het." |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek Freek Robinson gesels met ’n psigiater, Renata
Schoeman, en ’n kliniese sielkundige, Eugene du Plessis, oor die uitwerking
van die COVID-19-pandemie op mense se gemoed. |
How writers make sense of a world in lockdown
"Noting my insights and emotions is not merely
a tool for making sense of the past and sinking into the present. It’s also a
way of starting a conversation with the future." |
Next family meeting het ek oek punte virrie agenda,
Uncle Cyril "En moenie lat ek begin met Eskom nie. Helfte
vannie economy is toe, en hulle kan ‘ie die ligte aan hou nie. Wat gebeu’ as
die economy oepmaak? Gan ôs die winter innie donker en koue sit, Uncle? En
dan verwag djy ôs moet ôs vensters en deure oephou en social distance te’wyl
ôs vrek vannie koue?" |
Game of groans – a reaction by Pieter-Dirk Uys
"So, thanks for the laughs, Donald. May all
our dreams also come true." |
Gaslight Trump en die Republikeine van Amerika?
"Na die onlangse sedisie-aanval op die setel
van die Amerikaanse regering, kan die liedjie met ewe veel vrug op die
Republikeinse Party gemik word." |
Tussen verskeie vure: WhatsApp-privaatheidsinstellings,
enkripsie en alternatiewe boodskaptoepassings (Telegram en Signal)
Is dit wys om WhatsApp te verlaat en na ander
boodskaptoepassings oor te gaan? |
Van kleefband na fopnuus "Hierdie Januarie 45 jaar gelede het televisie
in Suid-Afrika begin. En nou staan ons op die drempel van ’n nuwe era waar TV
soos ons dit geken het daardie tyd, sal verdwyn." |
Die stralende toorn van Augusta "Augusta was nie net charismaties wat geloof
betref nie, sy het ook heelwat sjarme besit. Daar was altyd ’n vonkel in haar
oog en lipstif op haar mond." |
’n Kroniek van die kettingbrief "Ek was 10 jaar oud toe dit gebeur het – die
eerste en enigste keer in my lewe. Een middag na skool hou my ma ’n koevert
na my toe uit en sê: 'Hier is pos vir jou.'" |
Nou op Voertaal
|
Osama se wraak "Dit sou te ver gaan om te beweer dat Bin
Laden die teks vir die sirkusteater in die Capitol geskryf het, maar Trump en
kie speel lekker saam om sy sprokie ’n realistiese oorlogsroman te maak. Joe
Biden se inhuldiging wag nou vir die opvolgepisodes en het die hele land op
hete kole." |
Nieuwe opleiding Nederlands in India Van vanjaar af bied die English and Foreign
Languages University (die belangrikste universiteit in Indië vir buitelandse
tale) in Hyderabad ’n kursus in Nederlands aan. Kristof Baten en Yves
T’Sjoen, albei van die Universiteit Gent, het Willem de Vries se vrae
beantwoord. |
Press release: Book launch for how the first sparks became visible The book launch for how the first sparks became visible
by Simone Atangana Bekono, translated from Dutch by David Colmer, will take
place online on 22 January 2021. |
Persbericht: DBNL-dag 2021 Altijd al eens achter de schermen willen kijken bij
de Digitale Bibliotheek voor de Nederlandse Letteren? Of heeft u een
prangende vraag over de DBNL? Op 1 april 2021 vindt de DBNL-dag plaats,
ditmaal volledig digitaal én internationaal! |
ANC dreig Carl Niehaus met skorsing "Die omstrede en uitgesproke senior ANC-lid
Carl Niehaus is in die moeilikheid by sy eie party en staar skorsing in die
gesig wat sy toekoms in die ANC finaal kan kelder." |
DA stamp koppe met regering oor COVID-19-inentings
"In ’n brief wat deur die DA aan Ramaphosa
gestuur is, sê die party die versuim om betyds een of meer COVID-19-entstowwe
aan te skaf, terwyl die entstowwe reeds beskikbaar is, is ’n skending van die
reg op lewe soos vervat in die Grondwet." |
Boeke en skrywers
|
Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk
en Anton Hartman, 1949–1981:
’n LitNet Akademies-resensie-essay "Die publikasie van die briewe van dié twee
seminale figure in die Suid-Afrikaanse kunsmusiek lewer inderdaad ’n
noemenswaardige bydrae tot die dissipline van Suid-Afrikaanse
musiekgeskiedenis. Dit is ’n publikasie wat vanuit ’n estetiese oogpunt die
perfeksionisties-gesinde Hartman en Van Wyk se goedkeuring sou wegdra." |
Middernag
deur Sidney Gilroy: ’n resensie "Ek beveel Middernag
vir almal aan wat al gewens het vir ’n boek wat van die gewone
resep afwyk. Ongeag die literêre bagasie wat elke leser het voordat die roman
gelees word, besit die roman die vermoë om die leser in die middernagtelike
ure steeds oor die raaisels te laat wakker lê." |
Paradise in Gaza by Niq Mhlongo: a book review "Paradise
in Gaza is an ambitious enterprise." |
Man uit die dode deur Chris Karsten: ’n lesersindruk "Man
uit die dode is die ideale geskenk ongeag die seisoen." |
Die heelal op my tong: ’n onderhoud met Anoeschka von Meck "Hierdie boek is nie net vetfiksie nie, maar
ook bisarofiksie. Deel van die lekkerte van hierdie verhaal is dalk juis om
te kan bespiegel wat is waar en wat nie." |
Ina Rousseau (1926–2005) "Daar moenie vir my voorgesê word wat ek moet
lees en nie moet lees nie, nes daar nie vir my voorgesê moet word wat ek moet
eet en nie moet eet nie. Nes eet behoort lees te alle tye ’n aktiwiteit van
genieting te wees wat met vreugde beoefen word." Lees oor Ina Rousseau
se lewe en werk. |
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in
Desember 2020 Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse
resensies wat in Desember 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is
ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio
of TV uitgesaai is. |
Akademies en Skole
|
Afrikaansstudente se persepsies en gebruik van WhatsApp
as platform vir (taal-)leer: ’n nuwe norm(aal)? "Studente se interaksie met die lesinhoud,
medestudente en tutors is tot ’n groot mate deur toeganklikheid beïnvloed.
Hulle het die verpakking van die lesinhoud in die vorm van ’n Word-dokument
en stemnota positief ontvang. ’n Gebrek aan toegang tot Wi-Fi en data het
egter ’n negatiewe invloed op hulle leerervaring gehad." |
Moedertaalonderrig: moedersmelk vir
rekeningkundestudente? "Die vraag kan gevra word waarom Zoeloe en
Xhosa op die straat maklik praat- en verstaanbaar is, maar nie geskik is vir
die klaskamer nie. Die eenvoudige antwoord is dat daar nie woorde bestaan,
spesifiek in rekeningkunde, vir die meeste van die vakterme nie." |
Kennisgewing: Geskiedenissimposium, 29 Januarie 2021
Alle belangstellendes word uitgenooi na die
Geskiedeniskommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium
op Vrydag 29 Januarie 2021 wat virtueel aangebied gaan word. Vanjaar se tema
is: "Kommunisme in Suid-Afrika: Verlede, verloop, vandag,
1921–2021". |
SA Akademiepryse 2021: Herinnering – nominasies ingewag
Belangstellendes word hiermee herinner aan die
sluitingsdatum vir nominasies vir die 2021-Akademiepryse op 31 Januarie 2021. |
Mediaverklaring: Verbreed jou horison, leer Nederlands
aanlyn Die volgende twee kortkursusse Nederlands vir
beginners begin in Februarie aan die Universiteit Stellenbosch. Albei
kursusse word volledig aanlyn aangebied. |
Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?
"Kan lesers asseblief ’n paar voorstelle van
jeugromans stuur wat geskik sal wees vir Afrikaans Huistaal graad 9? Veral
geskik vir seuns." Lesers
word hartlik uitgenooi om kommentaar onderaan die artikel te lewer met
voorstelle. |
Leefstyl
|
Theo Kleynhans verower die wye wêreld Theo Kleynhans is besig om nes te skrop in Spanje.
Melt Myburgh het met hom gesels oor sy opgang in die internasionale
kunswêreld. |
Nuwe skryfwerk
|
(’n voorlopige versverslag uit die
pyn(ver)werkerswinkel) LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Breyten Breytenbach se gedig hier. |
Gister sal nooit vandag wees nie "alhoewel ek druppels moes tel |
Môre word ek en jy "ons" "om nuwe hoop te plant |
Bacchus in die Sandland "Ieder geval, die kys met die kêrel wat sy
middagetes by die befaamde restaurant geëet het, het ook nie lank gehou nie –
ek het sober smake." |
Ai, Ma "Dan tref dit my – die wêreld is in sy moer,
haar plan ook: Daar gaan die sekerheid oor die privaat skool, die Britse
kurrikulum, ’n hele jaar se nasionale prestasies in sport en kultuur, die
sterk bande met ’n diverse groep Engelse vriende, en genoeg geld vir
residency of dalk selfs citizenship om seker te maak die groen paspoort kan
eendag vir altyd versnipper word." |
In memoriam
|
Wees gegroet, Mohammed Karaan "Jou passie vir die landbousektor en jou
toewyding om oplossings vir komplekse uitdagings soos grondhervorming te help
vind, het soos ’n goue draad deur die gesprek geloop." |
Tribute to Themba Mbuli "In that quiet mind, there brewed a thinker, a
visionary, a philosopher – a lover of people; of all people. His vision was
that of inclusivity with no excuses, no prejudice. In his life he lived his
dream of dancing and travelling, and even having a family." |
Elders gesien
|
Elders gesien: Rus in vrede, liewe Margot
"My vriendin en kollega, vir baie jare, Margot
Luyt ('Sus' soos ek haar genoem het), het ’n onvergeetlike plek in my lewe en
loopbaan (en baie ander mense s’n) vervul." |
Elders gesien: Margot Luyt was só ’n dapper mens
"Deur haar het ek geleer om anders te kyk na
alle mense. Sy’t dit reggekry om die grense in jou psige te verskuif na ’n
nuwe plek, ’n beter 'jy'." |
Elders gesien: As jy steeds nie die basiese van die
virus en pandemie verstaan nie "Maar as jy nou nog geborsvoed moet word soos
’n Voortrekkerkind wat op 4 jaar nog tiet soek, en steeds nie die basiese van
die virus en pandemie verstaan nie ..." |
|
KONTAK |
|
© 2021 LitNet. Alle regte
voorbehou | All rights reserved |
No comments:
Post a Comment